{"id":9688,"date":"2010-12-13T13:21:52","date_gmt":"2010-12-13T13:21:52","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9688"},"modified":"2010-12-13T13:21:52","modified_gmt":"2010-12-13T13:21:52","slug":"praag-betoog-op-koster","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9688","title":{"rendered":"PRAAG betoog op Koster"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\"caption\" title=\"Dr. Dan Roodt (links) en Chris Grobler voor die hofgebou\" alt=\"Kosterbetoging\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2010\/12\/kosterbetoging.jpg\" width=\"251\" \/>Lede van PRAAG (Pro-Afrikaanse Aksiegroep) het vanoggend voor die  landdroshof op Koster betoog teen die volksmoord en geweld teen  Afrikaners. Die aangeklaagdes in die moord op mev. Marthie Erasmus het  aansoek om borg gedoen. Die 63-jarige mev. Erasmus is begin Desember op  haar bed vasgemaak en met &#8216;n 16-pondhamer tereggestel.<\/p>\n<p>PRAAG het vier baniere met foto&#8217;s van Ban Ki-moon, FW de Klerk,  Jacob Zuma, Julius Malema en Nathi Mthethwa vertoon. By die foto van Ban  Ki-moon verskyn die slagspreuk: &#8220;Die VN keur Afrikanervolksmoord 100%  goed.&#8221;<\/p>\n<p>Die verdagtes is in &#8216;n geslote hof verhoor en die media of die  publiek is nie in die hofsaal toegelaat nie, omdat een van die verdagtes  glo &#8216;n minderjarige is.<\/p>\n<p>Dr. Dan Roodt, leier van PRAAG, het by  die hof verklaar: &#8220;Die feit dat die moordenaars in die geheim verhoor  word, maak &#8216;n bespotting van geregtigheid. Hierdie weersinwekkende moord  verteenwoordig die jongste in die vlaag etnies en rasgegronde  teregstellings wat tans in ons land plaasvind. Ons doen &#8216;n beroep op die  internasionale gemeenskap en die Verenigde Nasies om in te gryp en die  stelselmatige uitwissing en verdrywing van ons volk te be\u00ebindig.&#8221;<\/p>\n<p>Roodt was ook krities oor die onlangse uitspraak van mnr. Paul van  Staden, die oupa van die tweejarige Willemientjie Potgieter wat oor die  afgelope tyd &#8216;n simbool van Afrikanerlyding en -volksmoord geword het.  &#8220;Mnr. Van Staden hou nie van Afrikanerprotes nie en &#8216;berus hom by wat  gebeur het&#8217;. Maar dis nie God se wil dat ons kinders, moeders en vaders  uitgewis word nie. Indien mnr. Van Staden dit glo, maak hy hom skuldig  aan &#8216;n Egiptiese bygeloof van 5000 jaar gelede, van goddelike  determinisme.&#8221;<\/p>\n<p>&#8220;Die Afrikaner mag nie in die teregstelling van ons kinders en hierdie toenemende volksmoord berus nie,&#8221; het Roodt voortgegaan.<\/p>\n<p>PRAAG  het intussen betroubaar verneem dat klein Willemien Potgieter aan haar  hare opgetel is en &#8220;op grootmenshoogte in die kop geskiet is. Hierdie  weersinwekkende daad, asook die hamermoord op mev. Erasmus, mag nie  ongestraf bly nie,&#8221; het Roodt ges\u00ea.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\">\u0434\u0438\u0442\u044f\u0447\u0438 \u0438\u0433\u0440\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/seotamplier.ru\/object\/transportirovka-gruza-topcargo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Lede van PRAAG (Pro-Afrikaanse Aksiegroep) het vanoggend voor die landdroshof op Koster betoog teen die volksmoord en geweld teen Afrikaners. Die aangeklaagdes in die moord op mev. Marthie Erasmus het aansoek om borg gedoen. Die 63-jarige mev. Erasmus is begin Desember op haar bed vasgemaak en met &#8216;n 16-pondhamer tereggestel. PRAAG het vier baniere met &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9688\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;PRAAG betoog op Koster&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":9687,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-9688","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9688","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9688"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9688\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/9687"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9688"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9688"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9688"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}