{"id":9674,"date":"2010-12-07T06:17:35","date_gmt":"2010-12-07T06:17:35","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9674"},"modified":"2010-12-07T06:17:35","modified_gmt":"2010-12-07T06:17:35","slug":"desperaatheid-van-n-gewone-ou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9674","title":{"rendered":"Desperaatheid van &#8216;n gewone ou"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><em>Ons plaas Johannes Lange se brief ongeredigeerd:<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek skryf di\u00e9 brief uit blote desperaatheid; ek is nie n skrywer, n dokter of n professor, geskiedkundige of n politikus nie, maar ek dink in my beskeie mening ek verteenwoordig die hedendaagse wit Afrikanerwerkersklas.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vir &#8216;n lang ruk sit ek nou al en bekyk die hele fiasko in ons land, ek was op laerskool gedurende apartheid en op ho\u00ebrskool nadat apartheid afgeskaf was.&nbsp; Ek was een van die grootoog kinders wat gesien het hoe die eerste swartes in ons wit skole ingekom het en die onmiddellike effek wat dit op die kwaliteit van onderrig en ons morele waardes as &#8216;n nasie het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek self sit met groen koring op die land, twee pragtige kinders en n vrou waarvoor ek baie lief is en voorheen het die politiek, omgewingsake, misdaad en sulke tiepe goed nie vir my saak gemaak nie want my lewe het bestaan uit partytjie, vriende en jonk wees. Maar namate mens ouer word begin jy rond kyk en dink aan jou omgewing, jou toekoms, jou verlede en wat jy eendag gaan nalaat vir jou nageslagt\u00ea, wat gaan hulle van my en my generasie s\u00ea oor n honderd jaar. Gaan ek n plekkie he in die Afrikaner se geskiendenis of gaan ek deel van die generasie wees wat toegelaat het dat ons pragtige natuurskoon vervuil is, ons geen vars drinkwater meer het nie, wat ons bedreigde spesies uitgewis het, wat deel van die probleem van globale verwarming was. Wat niks gedoen het om die voortbestaan van ons nageslagte te verseker nie, wat aan my kinders geen geskiedenis gegee het nie, en hulle laat groot word as nasate van \u201ckrimenele\u201d wat die swart nasie soos die Egiptenaars in die Bybel onderdruk het en toegelaat het dat hulle groot word met &#8216;n skuldgevoel en geen geskiedenis oor wie en wat hulle werklik is nie. Ons het n pragtige geskiedenis en ekself is n afstameling van die Boereheld Hans Dons de Lange wat elke kind veronderstel is om op trots te wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">By elke braai en samekoms sit ons en kerm en kla oor die toestand waarin ons onsself bevind, oor die misdaad, die korrupsie, regstellende aksie, minibusdrywers, wette wat op ons afgedwing word en die groot persentasie van belasting wat die regering by ons vat vir dienste wat nooit aan ons gelewer word nie. Ons hoor van staatsamptenare wat met die hand in die koekieblik gevang is en dan met uitgerekte hofsake wat oor &#8216;n paar jaar span op die einde van die dag met &#8216;n opgeskorte vonnis wegstap waarteen hy net weer app\u00e8l aanteken net om dit nog n ruk uit te rek en dit alles gebeur terwyl hy geskors is en nog steeds &#8216;n salaris ontvang.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit maak ons bitter, tronkstraf is net &#8216;n straf deesdae vir wit mense, ons vrees dit om tronk toe te moet gaan, nie omdat jy hard gaan moet werk en weerhou gaan word van jou familie of die normale redes hoekom &#8216;n tronk skrik wekkend moet wees nie, maar as gevolg van wat met &#8216;n wit man gebeur wat in &#8216;n Suid-Afrikaanse tronk toe gesluit word. Vir die swartes is tronkstraf beter as om op straat te wees want hy hoef nie te werk nie, hy kry kos, &#8216;n warm plek om te slaap, klere, vermaak ens.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">So hoe kan hulle verwag dat dit die krimenele gaan afskrik as die ergste wat met hom kan gebeur, maak nie saak wat hy doen nie(moord, verkragtig, molestering, diefstal) is dat die staat vir hom vir die res van sy lewe gaan sorg. Hy kan basies doen net wat hy wil want die doodstraf of lyfstraf is nie meer toelaatbaar nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek is die tipiese persoon wat elke dag wit kneukels in die verkeer moet sit en wag om by die huis te kom terwyl honderede minibusbestuurders in die geel streep langs my verbyjaag, die wette van die land is net op ons van toepassing, want ek het n geldige rybewys, met &#8216;n padwaardige kar en &#8216;n wettige nommerplaat. As ek afgetrek word kry ek &#8216;n boete en as ek dit nie betaal nie, sal ek in die tronk gestop word (wat ek vrees soos bo genoem) dus doen ek dit nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek is die gemiddelde inwoner wat elke maand sy water en ligte gaan betaal, maak nie saak wat hulle besluit dit die maand is nie, want as ek dit nie doen nie, word dit afgesit, en as hulle dit kom afsit word &#8216;n fooi van R1 300 by my rekening gevoeg vir hulle moeite om &#8216;n skakelaar te kom afsit en my kraan toe te draai op die sypaadjie. As ek dit onwettig weer gaan aansit is dit strafbaar met R5 000 boete of tronkstraf en soos voorheen ges\u00ea is laasgenoemde net glad nie &#8216;n opsie nie terwyl miljoene van hulle onwettige konneksies in die plakkerskampe het en ons moet verneem dat daar niks aan gedoen word nie want die beamptes wat daarvoor moet uitkyk is te bang om dit te verwyder of die skuldiges aan te keer want hulle weet hulle gaan dood gemaak word as hulle dit doen. So word daar dan aangekondig dat ons land &#8216;n elektrisiteitstekort het en hulle die prys daarvan met 30% per jaar gaan verhoog. Kom ek vertel jou toe ek 4 jaar terug my huis gekoop het was my water en ligte rekening R400-R500 per maand, my rekening was laas maand R2 600! Hoe kom hulle daarby uit? Gaan bevraagteken jy dit, is dit net so goed soos jy gaan knoop &#8216;n geselsie aan met n klip in die tuin, ten minste gaan hy jou nie &amp;^% antwoord gee nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In my opinie is ek &#8216;n goeie Suid-Afrikaner, ek betaal my belasting waar die regering laas jaar 27% van my salaris gevat het nog voor &#8216;n sent in my rekening in betaal is, dan met die geldjies wat oorbly moet ek my huis betaal waar daar oordragkostes en belasting op van toepasing was, ek moet &#8216;n motor betaal wat daar eers invoer belasting op gevat is wat ek betaal, ons motors is duurder in Suid-Afrika as enige land in die w\u00eareld, dan moet ek vir hom brandstof ingooi waar daar tot R3 per liter bo op die prys gelaai word om glo te betaal vir die bou en instandhouding van ons paaie wat almal weet in&#8217;n haglike toestand is net om te hoor die paaie wat ek voor betaal om gebou te word, gaan tolpaaie word(N1 tussen Johannesburg en Pretoria) wat my R0.50 per kilometer elke maand gaan ekstra kos so ek gaan weer vir daardie paaie betaal en vir altyd moet aanhou betaal. Ek betaal belasting op my kos en elke liewe sent wat ek gebruik om van te lewe vat die regering 14% van. Ek het uitgewerk dat bykans die helfte van my salaris per jaar gaan net so aan die regering. En wat kry ek terug daarvoor, &#8216;n polisie mag wat geen belang het om my te beskerm nie, ek kan in geen staatsinstansie werk kry nie want ek het nie die regte velkleur nie, ek het nie dieselfde regte as anderskleuriges nie,&nbsp; ek onthou toe ek op laerskool was, was die skool fonds R40 per kwartaal, jy het al jou boeke gekry, al die aktiwiteite was verniet, as jou ouers nie vir jou skoolklere kon koop nie, was daar &#8216;n klerebank so elkeen kon presies dieselfde w\u00eareldklas onderig ontvang en as jy hard gewerk het, was daar beurse vir naskoolse studies, deesdae gaan al daardie beurse net aan swartes. Ek onthou toe ek eerste jaar op universiteit was, is die swartes met busse elke dag klas toe aangery, hulle verblyf is betaal , kos en boeke terwyl dit my ouers duisende rande gekos het om my daar te hou. En na die verloop van elke jaar het van daardie groepe swartes elke jaar net &#8216;n derde van die vorige jaar oor gebly.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek kan dit nie waag om na &#8216;n staatshospitaal toe te gaan nie, ek was vier jaar terug in &#8216;n motorongeluk nadat &#8216;n swart \u201cdame\u201d besluit het om 11uur die aand terwyl dit re\u00ebn oor die hoofweg te hardloop. Ek het nie &#8216;n mediese fonds gehad nie en ek en my vrou is per ambulans na die staatshospitaal in Port Edward toe geneem, nadat ons vir &#8216;n uur in die wagkamer gewag het vir jou beurt want maak nie saak wat die situasie is nie, jy sal wag tot dit jou beurt is, sit jy en wag in &#8216;n hospitaal waar ek in die uur twee rotte sien hardloop het in die wagkamer, weet nie hoeveel kokkerotte, sit en wag langs &#8216;n swart man met &#8216;n mes wat in sy rug nog vassit, en as jy dan uit eindelik jou beurt kry word jy deur n ongeskikte swart \u201cdame\u201d wasbak toe gesleep,&nbsp; en die glas stukke in jou hande met n vuil waslap uit die wonde onder die kraan geskrop. En dan mag jy nog R80 vir die marteling betaal. Nou het ons regering aangekondig dat ons almal teen 2012 verplig gaan word om tot die staat se mediese fonds by te dra, so ons gaan moet betaal vir &#8216;n diens wat jy lankal klaar voor betaal het en wat geen skoon selfrespekterende witmens wat dit kan bekostig ooit sal wil gebruik nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons lewe in vrees en elkeen vir homself want ons het nie leiers wat vir ons opstaan en baklei nie. Ek kan by die dag sien hoe ons wit mense verarm. Almal praat van die nag van die lang mes as hulle in die strate afgehardloop gaan kom en al ons goed vat en ons kom doodmaak. Maar hulle is slimmer as dit. Almal s\u00ea as hulle nou die dag al ons goed vat dan gaan ons dit en dat doen. Maar hulle is lankal besig, hulle wurg maand na maand elke sent uit ons uit en verryk hulself. Ons het ons self toegebou in tronke want ons word dag na dag doodgemaak vir kleingeld. Ek sien geen toekoms vir my kinders nie,&nbsp; ek is lief vir my land, my taal, my volkslied, maar die voorste man in ons land, ons president is geen voorbeeld vir my en my kinders nie. Dit straal nie die beeld van die Afrikaner uit nie, kinders het nie meer maniere nie en geen respek vir ouer mense nie, want &#8216;n pak slae is mos verkeerd, ons generasie en almal voor ons is daar deur. Wys my een ou wat kan s\u00ea die pak slae wat hy op skool gekry het, het hom &#8216;n slegter mens gemaak, jy het geweet as jy jou onderwyser swak behandel, het jou st\u00earre gebrand, as jy nie jou werk doen nie, het jou st\u00earre gebrand, as jy jou hare nie reg was nie of jou naels te lank het jou st\u00earre gebrand, dit het jou selfrespek geleer en jou voorberei vir die harde realiteit van die lewe na skool.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dan nog een laaste punt: Hoekom moet Afrikanerpartye altyd politiek en geloof gaan staan en meng. Verstaan my tog nou mooi, ek self is &#8216;n Christen, maar nie alle wit Afrikaners is nie. Waarom julle geloofsoortuiging op almal wil afdwing? Wanneer gaan julle besef dat die tye verander het en as julle verwag dat almal moet glo wat julle gaan glo gaan ons altyd verdeeld bly. Hoekom kan julle nie julle party bou op die beginsels waarin alle wit afrikaners glo nie. Die Bybel s\u00ea tog immers dat as jy bid moet jy na jou agterkamer gaan, die deur toemaak en met God &#8216;n persoonlike verhouding h\u00ea, nie op die straathoeke soos die Fariseers kliphard bid nie. Ongelukkig is ons mense en ons maak foute, sodra jy dan self eendag &#8216;n fout begaan gaan niemand kan s\u00ea jy is DIE Christen maar kyk wat doen jy nou nie. Die kans dat jy en jou buurman dieselfde geloofsoortuigings gaan he, is minimaal, maar ek kan jou belowe 99% van die tyd gaan jy en jou buurman dieselfde morele waardes h\u00ea, morele waardes soos jy sal nie steel nie, jy sal nie doodmaak nie, jy sal nie verkrag nie, jy sal nie kinders mishandel nie, jy sal nie diere mishandel nie, jy sal die land se wette gehoorsaam, jy sal die wette van die pad gehoorsaam ens. Basiese beginsels waarin 99% van ons wit mense glo, doen dit en sorg dat jy altyd die beste belange van jou mense op die hart dra en ons sal soos een man agter jou staan, daar is krag in getalle, ons as wit mense is die hart en siel van die land en ons kan die land maak of breek. Ek as enkeling kan niks doen nie maar saam is ons onstuitbaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek rig die brief aan ons Afrikanerleiers, hierdie is &#8216;n roepstem, &#8216;n pleidooi of noem dit &#8216;n smeekroep dat julle sal opstaan vir ons en ons nasie want julle sit in die regte posisies om ons te verenig en julle is die mense waarvoor ons gestem het om ons te lei en ons as gewone Suid-Afrikaner te verteenwoordig in die politieke w\u00eareld. Hoekom duld ons dit, het die Afrikaner al sy durf verloor, dink julle ons voorvaders soul dit geduld het, hulle het teen die magtige Brittanje opgestaan in oorlog, &#8216;n handjie vol arm boere teen &#8216;n oormag. Maar wat reg is is reg, en wat verkeerd is verkeerd!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">GAAN ONS BEKENDSTAAN IN DIE GESKIEDENIS AS DIE LAMSAKKIGE GENERASIE WAT MAAR NET TERUGGESTAAN HET TERWYL ONS &#8216;N TWEEDE ZIMBABWE WORD! STAAN OP BROERS, LOS DIE GESKILLE EN DIE ONDERLANGSE BAKLEIERY TUSSEN DIE LEIERS, STAAN OP, VIR DIT WAARVOOR ONS VOORVADERS HULLE LEWENS GEGEE HET, STAAN OP VIR ONS GROND EN LAND WAT ONS PA\u2019S EN OUPAS MET HARDE WERK VIR ONS GELAAT HET. STAAN OP VIR DIT WAT REG IS.&nbsp; STAAN OP!!!<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\">\u0444\u043e\u0442\u043e \u0438\u0437 \u0431\u0430\u043d\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/pochemu-v-harkove-doveryayut-mestnoi-vlasti-i-gordyatsya-svoim-gorodom\/\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0441\u0443\u043f\u0435\u0440\u043c\u0430\u0440\u043a\u0435\u0442 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ons plaas Johannes Lange se brief ongeredigeerd: Ek skryf di\u00e9 brief uit blote desperaatheid; ek is nie n skrywer, n dokter of n professor, geskiedkundige of n politikus nie, maar ek dink in my beskeie mening ek verteenwoordig die hedendaagse wit Afrikanerwerkersklas. Vir &#8216;n lang ruk sit ek nou al en bekyk die hele fiasko [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-9674","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9674","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9674"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9674\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9674"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9674"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9674"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}