{"id":9672,"date":"2010-12-06T13:12:25","date_gmt":"2010-12-06T13:12:25","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9672"},"modified":"2010-12-06T13:12:25","modified_gmt":"2010-12-06T13:12:25","slug":"plaasmoorde-vereis-ingryping","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9672","title":{"rendered":"Plaasmoorde vereis ingryping"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus en adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye het vanoggend die verhoor van die verdagtes wat gearresteer is in verband met die grusame moord op die Potgieter-egpaar en hul driejarige dogtertjie, in die Lindley-landdroshof bygewoon.&nbsp;<\/p>\n<p>\u201cDie ANC-regering moet wakker skrik en plaasmoorde as \u2018n prioriteitsmisdaad verklaar.  Dit is baie belangrik dat die ANC-leiers hierdie tipe gewelddadige moorde in die openbaar deurlopend moet veroordeel,\u201d het dr. Mulder ges\u00ea.&nbsp;<\/p>\n<p>Leiers en ondersteuners van die VF Plus het vanoggend buite die Lindley-landdroshof saamgetrek om hul protes teen die apatiese houding van die regering teenoor plaasmoorde te toon.<\/p>\n<p>\u201c\u2019n Klimaat wat tot hierdie wrede moorde lei word deur onverantwoordelike propaganda-stellings geskep. Hierdie moorde is grusaam en bevat \u2018n sterk element van rassisme.  ANC-leiers sing liedjies wat woorde, soos \u2018Skiet die Boer\u2019 bevat en dit skep \u2018n atmosfeer van rassisme waarbinne hierdie moorde dan plaasvind,\u201d het dr. Mulder bygevoeg.<\/p>\n<p>\u201cBoere in Suid-Afrika is die groep waaronder die meeste moorde plaasvind, gemiddeld 313 uit elke 100 000, en dan eers wetstoepassers, soos lede van die polisie, waar die syfer 153 uit 100 000 is. Die komitee wat plaasmoorde  in 2003 ondersoek het, het toe reeds bevind dat die kanse dat die slagoffer in \u2018n plaasaanval beseer sal word, twee maal so groot as in transito-rooftogte is. Die kanse dat die slagoffer sal sterf is drie maal so groot as in transito-rooftogte. As die Polisie transito-rooftogte as \u2018n prioriteit kan beskou, des te meer behoort plaasmoorde as prioriteit beskou te word,\u201d s\u00ea dr. Mulder.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/articles\/298942-fundament-pod-generator\/\">\u0444\u0443\u043d\u0434\u0430\u043c\u0435\u043d\u0442 \u043f\u043e\u0434 \u0433\u0435\u043d\u0435\u0440\u0430\u0442\u043e\u0440<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/58379-istoriya-supermarketov-klass-ot-osnovaniya-do-nashix-dnej.html\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus en adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye het vanoggend die verhoor van die verdagtes wat gearresteer is in verband met die grusame moord op die Potgieter-egpaar en hul driejarige dogtertjie, in die Lindley-landdroshof bygewoon.&nbsp; \u201cDie ANC-regering moet wakker skrik en plaasmoorde as \u2018n prioriteitsmisdaad verklaar. Dit is [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-9672","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9672","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9672"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9672\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9672"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9672"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9672"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}