{"id":9667,"date":"2010-12-03T14:12:18","date_gmt":"2010-12-03T14:12:18","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9667"},"modified":"2010-12-03T14:12:18","modified_gmt":"2010-12-03T14:12:18","slug":"plaasmoorde-vereis-doodstraf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9667","title":{"rendered":"Plaasmoorde vereis doodstraf"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">\u201cDie wrede moord van die Potgieter-egpaar en hulle 3-jare dogtertjie op \u2018n plaas in Lindley is \u2018n verdere bewys dat die doodstraf heringestel moet word vir moordenaars. Dit is duidelik dat gewone tronkstraf nie moordenaars afskrik nie, daarom die arrogante boodskap van die moordenaars \u2018Ons het hulle doodgemaak. Ons kom terug\u2019. Net die doodstraf sal die vlaag van moorde in Suid-Afrika laat afneem,\u201d s\u00ea mnr. Pieter Groenewald (LP), hoofwoordvoerder oor Polisie van die Vryheidsfront Plus. <\/p>\n<p>\u201cWat kommerwekkend is, is dat plaasmoorde toenemend gepleeg word deur moordenaars wat in groepe optree. In April vanjaar het plaasaanvallers in groepe van tien tot sestien lede opereer in Polokwane en Carolina. Dit skep \u2018n Zimbabwe-situasie. Die minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, het vanjaar by \u2018n konferensie van AgriSA ges\u00ea die Polisie beskou plaasmoorde as net gewone misdaad. Die tyd het aangebreek dat die minister moet wakker skrik en plaasmoorde \u2018n prioriteitsmisdaad verklaar.  Die minister en die regering skram weg van plaasmoorde, juis omdat daar \u2018n sterk element van rassisme en politiek betrokke is,\u201d het Groenewald ges\u00ea.&nbsp;<\/p>\n<p>\u201cBoere in Suid-Afrika is die groep waaronder die meeste moorde plaasvind, gemiddeld 313 uit elke 100 000, en dan eers wetstoepassers, soos lede van die polisie, waar die syfer 153 uit 100 000 is. Die komitee wat plaasmoorde  in 2003 ondersoek het, het toe reeds bevind dat die kanse dat die slagoffer in \u2018n plaasaanval beseer sal word, twee maal so groot as in transito-rooftogte is. Die kanse dat die slagoffer sal sterf is drie maal so groot as in transito-rooftogte. As die Polisie transito-rooftogte as \u2018n prioriteit kan beskou, des te meer behoort plaasmoorde as prioriteit beskou te word,\u201d s\u00ea Groenewald<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/novosti\/25-osveshcheniya-magazina\">\u043e\u0441\u0432\u0435\u0449\u0435\u043d\u0438\u0435 \u043c\u0430\u0433\u0430\u0437\u0438\u043d\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/pressrelizi\/nid\/1143\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cDie wrede moord van die Potgieter-egpaar en hulle 3-jare dogtertjie op \u2018n plaas in Lindley is \u2018n verdere bewys dat die doodstraf heringestel moet word vir moordenaars. Dit is duidelik dat gewone tronkstraf nie moordenaars afskrik nie, daarom die arrogante boodskap van die moordenaars \u2018Ons het hulle doodgemaak. Ons kom terug\u2019. Net die doodstraf sal &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9667\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Plaasmoorde vereis doodstraf&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-9667","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9667","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9667"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9667\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9667"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9667"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9667"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}