{"id":9652,"date":"2010-11-25T07:41:17","date_gmt":"2010-11-25T07:41:17","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9652"},"modified":"2010-11-25T07:41:17","modified_gmt":"2010-11-25T07:41:17","slug":"rassistiese-skrywer-in-frankryk-bekroon","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9652","title":{"rendered":"&#8216;Rassistiese&#8217; skrywer in Frankryk bekroon"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\"caption\" title=\"Michel Houellebecq\" alt=\"Houellebecq\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/michelhouellebecq.jpg\" width=\"251\" \/>Vroe\u00ebr vandeesmaand is die skrywer Michel Houellebecq met die grootste Franse liter\u00eare prys, die Prix Goncourt, bekroon vir sy jongste roman <em>La carte et le territoire<\/em> (Die kaart en die grondgebied). Hoewel die Goncourt slegs omtrent twee rand aan prysgeld bedra, word die ontvanger oornag beroemd en kan ook op boekverkope van etlike honderde duisende reken.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nie dat Houellebecq tekort skiet aan roem nie, want sedert die publikasie van <em>Les particules \u00e9l\u00e9mentaires<\/em> (in Nederlands vertaal as \u201cElementaire deeltjes\u201d) in 1998 is hy reeds die mees vertaalde Franse skrywer van sy geslag.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die boek, &#8216;n studie in vervreemding en seksualiteit wat die mens \u00f3f as las \u00f3f as obsessie ervaar, bevat ook &#8216;n uiters polities inkorrekte gedeelte waar die held neerhalend oor swartes skryf.. Ook in die daaropvolgende roman, <em>Plateforme<\/em>, word &#8216;n bejaarde karakter deur die broer van sy Arabiese bediende A\u00efcha vermoor, waarna die verteller, wat self \u201cMichel\u201d heet, s\u00ea: \u201cOm hierdie klein gemors dood te maak, het vir my nie net na &#8216;n onverskillige daad gelyk nie, maar as &#8216;n positiewe weldaad.\u201d Elders in die teks verwys die verteller na die moordenaar in die verband van skape: \u201cDit word aand: &#8216;n paar skape voltooi hul dag. Hulle is ook dom, miskien dommer as A\u00efcha se broer, maar geen gewelddadige reaksie is in hul gene geprogrammeer nie.\u201d<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Houellebecq het insgelyks tydens &#8216;n onderhoud ges\u00ea dat \u201cIslam die onnoselste godsdiens op aarde is\u201d, waarvoor hy agterna deur Moslem-verenigings in Frankryk aangekla is. Hy is egter onskuldig aan haatspraak bevind, waarna hy gedreig het om sy oorwinning saam met vriende in die restaurant van die groot moskee in Parys te gaan vier.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Teenoor die Christendom ervaar Houellebecq ambivalente gevoelens. Hy is &#8216;n uitgesproke ate\u00efs wat glo dat God onmoontlik kan bestaan. Nietemin meen hy dat die Bybel, anders as die Koran, \u201cbaie mooi is, want die Jode beskik oor &#8216;n formidabele skryftalent\u201d. In sy jongste onderhoud n\u00e1 die toekenning van die prys, vertel hy: \u201c&#8217;Ek het n Katolieke mis bygewoon in &#8216;n poging om te glo, maar ek kon nie. Ek wil graag glo, maar dit lyk vir my onmoontlik.\u201d<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy beskou die toekenning van die prys as &#8216;n groot eer en dat hy ook &#8216;n verantwoordelikheid het, aangesien hy die Franse skrywer is wat die meeste in die buiteland gelees word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens hom egter, \u201cis daar in die twintigste eeu niks van waarde gepubliseer nie\u201d. Daarteenoor is hy vol bewondering vir die Franse skrywers van die negentiende eeu soos Balzac, Victor Hugo, Flaubert en Stendhal. Nietemin meen hy dat dit \u201ctans goed gaan met die Franse letterkunde\u201d en dat daar &#8216;n hele aantal skrywers is wat net goeie boeke uitgee.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/podemnoe_oborudovanie\/\">\u0430\u0432\u0442\u043e\u043f\u043e\u0434\u044a\u0435\u043c\u043d\u0438\u043a <\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/31.08.2017\/harkovskiy_produktovyy_riteyl_raduyuschaya_dinamika_razvitiya\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vroe\u00ebr vandeesmaand is die skrywer Michel Houellebecq met die grootste Franse liter\u00eare prys, die Prix Goncourt, bekroon vir sy jongste roman La carte et le territoire (Die kaart en die grondgebied). Hoewel die Goncourt slegs omtrent twee rand aan prysgeld bedra, word die ontvanger oornag beroemd en kan ook op boekverkope van etlike honderde duisende [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":9651,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[96],"tags":[],"class_list":["post-9652","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c87-boeke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9652","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9652"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9652\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/9651"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9652"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9652"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9652"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}