{"id":9641,"date":"2010-11-21T13:11:59","date_gmt":"2010-11-21T13:11:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9641"},"modified":"2010-11-21T13:11:59","modified_gmt":"2010-11-21T13:11:59","slug":"horde-swart-polisie-intimideer-blanke-gesin","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9641","title":{"rendered":"Horde swart polisie intimideer blanke gesin"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Omstreeks 15:50, Vrydag 19 November 2010, het ons , soos gewoonlik , in ons voorhuis gesit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hek klokkiehet gelui.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">My seun, Daviyd, is hek toe, want ons het \u2018n klein \u201cspaza\u201d-winkel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Polisie was daar. Hulle het hom gevra of ons alkohol verkoop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daviyd het ges\u00ea nee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle wou inkom en kom kyk, maar Daviyd het ges\u00ea dat hulle eers \u2018n lasbrief moet h\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een van die swart polisielede het vir haar dienspistool gemik, maar toe sien sy Daviyd het nie \u2018n wapen gehad nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Toe twee van die swart polisie oor die muur wou klim, het Daviyd sy pa gaan roep.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar was drie voertuie met min of meer agt swart polisie, mans en vrouens.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle was baie aggressief.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons het ges\u00ea net twee mag inkom en kom soek; ons het ook gevra wat hulle kom soek het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle het ges\u00ea: \u201cJulle sal sien wat ons kom soek het.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons het ges\u00ea dat ons hulle dop hou, sodat hulle niks kan plant nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek het vir hulle ges\u00ea ek bel my prokureur, toe s\u00ea hulle ek kan twintig prokureurs bel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek het toe vir mnr Voltan Senekal gebel en gevra wat ek moet doen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Toe hulle sien ek is op die foon, onttrek hulle na hulle voertuie toe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Voltan het advies gegee dat ek hulle moet inlaat want ek het niks om weg te steek nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle het ges\u00ea hulle wag vir die bevelvoerder, brigadier Le Grange.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Toe hy hier aan kom het hy die honde-eenheid laat kom om vas te stel of daar enige dwelms op ons perseel is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar was nou omtrent 10 &#8211; 15 swart polisielede en een wit polisielid (brigadier Le Grange) met ses voertuie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nie een het \u2018n lasbrief gehad  nie, nie eers die brigadier nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle het beweer dat my kinders die \u201cdwelms\u201d wegsteek, omrede ek hulle nie wou inlaat nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kinders wou ons hondjies b\u00eare, want ons was bang die hondjies byt hulle.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is niks op die perseel gevind nie (behalwe gemmerbier) want ek en my kinders is nie skelms nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle het almal in my dogter (15) se kamer gaan soek, haar opgemaakte bed omgekrap.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En onder haar breimasjien gesoek, en amper haar naaimasjien van haar lessenaar afgeruk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En vier het daarna my seun (18) se kamer gaan deursoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle het gevra wat die vo\u00eblsaad op die vloer was, toe hy s\u00ea dit was sy duif onder die bed s&#8217;n. Hulle gekyk of hy die waarheid praat, sy duif is inderdaad onder sy bed.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">My kinders voel hulle privaatheid is geskend.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Waarom was dit nodig dat vyftien swart polisielede, vier wit mense kom probeer intimideer het?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hier is drie van die ses voertuie se registrasienommers:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">BRL 525 B<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">BRV 410 B<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">BNW 360 B<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Meeste van die polisielede het nie naamborde opgehad nie, so kan ongelukkig nie hulle name verskaf nie, behalwe die brigadier s&#8217;n.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/statii\/dom-mechti-dlya-kukli-barbi-luchee-mesto-dlya-veseloy-igry-s-malenkoi-podruzhkoi\">\u0431\u0430\u0440\u0431\u0456 \u0434\u043e\u043c \u043c\u0435\u0447\u0442\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/62776-interesnye-fakty-o-yurii-danilchenko.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0425\u0430\u0440\u043a\u0456\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Omstreeks 15:50, Vrydag 19 November 2010, het ons , soos gewoonlik , in ons voorhuis gesit. Die hek klokkiehet gelui. My seun, Daviyd, is hek toe, want ons het \u2018n klein \u201cspaza\u201d-winkel. Die Polisie was daar. Hulle het hom gevra of ons alkohol verkoop. Daviyd het ges\u00ea nee. Hulle wou inkom en kom kyk, maar [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-9641","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9641","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9641"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9641\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9641"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9641"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9641"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}