{"id":9626,"date":"2010-11-11T11:02:41","date_gmt":"2010-11-11T11:02:41","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9626"},"modified":"2010-11-11T11:02:41","modified_gmt":"2010-11-11T11:02:41","slug":"ope-brief-aan-die-swart-man-oor-apartheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9626","title":{"rendered":"Ope brief aan die swart man oor apartheid"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Alles wat in Suid-Afrika skeef loop is &nbsp;apartheid se skuld, ook geweldsmisdaad soos ons onlangs in &#8216;n verslag verneem het.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die punte wat hier onder volg is ook apartheid se skuld:<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<ol start=\"1\">\n<li>Die feit dat die munisipaliteite bankrot is,      nadat alles 100% gewerk het toe dit afgegee is in 1994.<\/li>\n<li>Die feit dat ons waterbronne besoedel is.<\/li>\n<li>Die feit dat die swart man tussen 10 en 12      kinders aan die gang probeer hou, dit nie reg kry nie, in haglike      omstandighede verval en dit dan op apartheid blameer.<\/li>\n<li>Die feit dat die geweldenaars die boere blameer      vir plaasaanvalle is ook apartheid se skuld.<\/li>\n<li>Die ho\u00eb werkloosheidsyfer in Suid-Afrika is ook      apartheid se skuld.<\/li>\n<li>Die feit dat honderde duisende mense van Afrika,      in Suid-Afrika instroom, hier kom plak, nie werk het nie, nie huise het      nie, is ook apartheid se skuld.<\/li>\n<li>Die feit dat die swart man in Suid-Afrika nou      baie swaarder kry as onder die blanke regering is ook seker die      apartheidsregering se skuld.<\/li>\n<\/ol>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">So \u2019n maand terug het ek met \u2019n kriminoloog gepraat rondom die misdaad in die land en sy het dit in geen onsekere terme verduidelik dat die geweldskultuur in Suid-Afrika deur die apartheidsregering geskep is. Dit het vir almal aanvaarbaar geword.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Net een punt sal ek graag wil noem. Daar was in die middel van die jaar opskrifte in die koerant oor \u2019n Zoeloeritueel in KZN. In die ritueel word \u2019n bul met die kaal hande dood gemaak, die ritueel word gehou om vrugbaarheid onder die deelnemers te verseker. Nou wil ek weet, het hulle dit ook by die apartheidsregerings geleer? Dit is van die grofste vorms van geweld. Apartheid, ek dink nie so nie. Hoeveel gesinsmoorde was daar nie in Oktober in KZN nie? Baie daarvan word aan heksery toegeskryf. Apartheid, ek dink nie so nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die res van Afrika lyk nie veel anders as Suid-Afrika nie: geweld, misdaad, korrupsie. In daardie lande word kolonialisme geblameer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Amerika word die skuld vir die swak omstandighede onder die swart man weer op iemand anders se skouers gepak.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dus, my gevolgtrekking is dat die swart man hom nie self kan regeer, vir homself kan voorsien, en ook nie die w\u00eareld se werking verstaan nie. Die swart man is eenvoudig nie daarvoor gemaak nie. Hy sal altyd bakhand staan, sy grypkultuur sal altyd daar wees. Geweld is deel van sy kultuur.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">As daar \u2019\u2019n swart man met ondernemingsgees mielies plant en dit gaan goed, kom sy buurman en trap dit plat. Die rede daarvoor is dat die tokkelos hom getoor het en daarom gaan dit met hom goed. Nou hoe&nbsp; moet Afrika vooruit gaan met di\u00e9 mentaliteit?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Voortrekkers het in hulle dagboeke geskryf van die wreedheid van die swart nasies; waar het die swart nasies dit geleer? Hulle was wreed nog voor die wit man sy voete in die Noorde van Suid-Afrika geplaas het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek het in Augustus vanaar by Magnus Malan\u2019 n besoek afgel\u00ea om sy opinie rondom die situasie in Suid-Afrika te verkry. Ek het hom gevra wat hy dink. N\u00e1 my vraag het hy so voor hom uitgestaar en omtrent vir 30 sekondes stil gebly, na my kant toe gekyk en dit so beskryf: \u201cDit is \u2019n tragedie.\u201d<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy was \u2019n man wat geglo het in verandering in Suid-Afrika en dat dit tot almal se voordeel kan wees&#8230;. Toe die regering in 1994 geswaai het, was ek positief, baie jonk maar was tog positief deur my pa be\u00efnvloed. Vandag is ek baie teleurgesteld in die land en sy mense. Die onderhandelinge was \u2019n mislukking.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Iets wat baie duidelik aan die lig kom is dat die regering die wit man gaan tap sover hy kan en korrupsie bedryf om homself te verryk.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"text-decoration: underline;\">Vir die swart lesers<\/span><\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die waarheid maak seer, vir die swart man wat di\u00e9 brief lees, julle het nog baie om te leer, en is baie v\u00ear agter by die res van die w\u00eareld. Daar is verseker van julle wat al die lig gesien het maar dit is ongelukkig baie min. Julle swart ouens sal julle denke aangaande die w\u00eareld moet verander. En moenie dink die res van die Weste hou so baie van die swart man as wat hulle laat blyk nie. Hulle haat julle&nbsp; met \u2019n geweldige passie. Amerika en Europa is van die mees rassistiese lande en gebiede ter w\u00eareld. In Texas loop wit en swart nie eers aan dieselfde kant van die pad nie. In Amerika kry ons die Klu Klux Klan, wat swart mense jag soos diere. Julle dink ons blankes is rassiste, julle weet nie wat rassisme is nie. Dit behoort julle te laat dink. Die bogenoemde lande het dit net laat blyk dat hulle so baie omgee vir die swart man van Suid-Afrika, om een rede, om die res van die w\u00eareld teen apartheid op te maak. Die w\u00eareld se groot ekonomie word deur die wit man beheer, gaan bestudeer dit self en gaan maak seker daarvan. En glo my, daardie&nbsp; heersers hou nie van swart mense nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Julle swart mense wat die blankes so graag uit die land wil delg, daar is&nbsp; &#8216;n paar dinge wat julle moet onthou.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die \u201cfeeling is mutual\u201d soos die Engelsman s\u00ea. As julle die blanke in \u2019n hoek vas druk, gaan ons terug byt. Moenie dan by die VN gaan huil nie. Moenie dom dinge probeer doen nie. Los ons uit, leef en laat leef. Die blankes van Suid-Afrika is van die mees verdraagsame nasies op die planeet, maar onthou net een ding, julle gaan nie dieselfde hier regkry as wat in 1994&nbsp; in Rwanda gebeur het nie. Ek het gehoor van julle leiers praat van die blankes as \u201ccockroaches\u201d.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dink hieraan.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sjina is \u2019n baie groot moondheid op di\u00e9 stadium; gestel Sjina neem die land oor, sal hulle eerste van die swart man ontslae raak, hoekom, hulle hou nie van julle nie. As hulle oorvat, sal julle bid vir pouse. Die swart leiers waarvoor julle gestem het, het julle in die steek gelaat, moenie nou die blankes en die vorige regering daarvoor blameer nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons blankes is ook in die steek gelaat, ons kan dit op niemand anders blameer as die Afrikanervolk se verraaiers nie. Maar wat help dit om te blameer en te kla, gaan aan met jou lewe.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kastige swart sentiment in Suid-Afrika en in sommige oorsee se lande is net \u2019n vernislagie diep. Die BBBEEE-beleid is nie vir julle daar nie, dit is daar sodat die maatskappy en sy direkteure kan geld maak en besigheid doen. Die prim\u00eare doel daarvan is om die blankes uit die ekonomie te probeer uitsluit. Die BBBEE-beleid het \u2019n baie klein persentasie van die swart man verryk.. Hoeveel van die BBBEE-maatskappye het al bankrot gegaan? Kan julle dalk redes verskaf vir die verskynsel? BBBEE is \u2019n groot mislukking in die land, gaan julle dalk probeer om Apartheid daarvoor te blameer? Die een rede is \u2019n direkteur wat \u2019n groot salaris trek terwyl hy \u2019n baie klein bydrae tot die maatskappy lewer. Nie eers as julle alles op \u2019n skinkbord kry, kan julle die pyp rook nie. Kyk maar na Suid-Afrika as voorbeeld.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dus, die pad vorentoe, kyk voor jou, probeer \u2019n bydrae lewer, as jy nie werk het nie, skep vir jouself werk. In Mosambiek verkoop die kinders gedroogde muise vir geld. Hou op bakhand staan, julle regering gaan nie vir julle sorg nie. Net so min as wat die regering na die wit man gaan kyk. Die blankes is gatvol vir julle. Los uit die boere op die plase, julle sny julle eie kele af deur die boere te vermoor. Vir baie is Malema \u2019n groot ikoon van hoop, die res van die w\u00eareld lag hom uit. As hy so aangaan, sal hy stil in die niet verdwyn&#8230; Hy probeer myne nasionaliseer. Weet julle wat dit beteken, dit is om die myne wat ons Boere n\u00e1 die Tweede Vryheidsoorlog verloor het weer te probeer terugvat. Vergeet dit, julle is absoluut belaglik. As die Boere nie die myne kon behou nie, gaan julle ouens dit beslis nie terugkry nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vir solank as wat julle jul voorvadergeeste aanbid en aanhang, sal dit met &nbsp;julle en die res van Afrika net slegter gaan.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/avtoskanery_obd_2\/\">\u0430\u0432\u0442\u043e\u0441\u043a\u0430\u043d\u0435\u0440<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/gordonua.com\/news\/localnews\/v-harkove-religioznaya-organizaciya-nezakonno-uderzhivala-narkozavisimyh-prokuratura-194121.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Alles wat in Suid-Afrika skeef loop is &nbsp;apartheid se skuld, ook geweldsmisdaad soos ons onlangs in &#8216;n verslag verneem het. Die punte wat hier onder volg is ook apartheid se skuld: Die feit dat die munisipaliteite bankrot is, nadat alles 100% gewerk het toe dit afgegee is in 1994. Die feit dat ons waterbronne besoedel &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9626\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ope brief aan die swart man oor apartheid&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-9626","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9626","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9626"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9626\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9626"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9626"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9626"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}