{"id":9617,"date":"2010-11-05T06:47:58","date_gmt":"2010-11-05T06:47:58","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9617"},"modified":"2010-11-05T06:47:58","modified_gmt":"2010-11-05T06:47:58","slug":"tegnologie-kommunikasie-en-die-natuur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9617","title":{"rendered":"Tegnologie, kommunikasie en die natuur"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Moderne kommunikasie het so vanselfsprekend geword dat die samelewing daarop staatmaak. Onder die gebruike van die internet is elektroniese bankdienste, ouers wat met hul kinders oorsee gesels en werkgewers wat baie aan kantoorhuur bespaar deur personeel van hul huise af te laat werk.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">So afhanklik het die samelewing hiervan geword, dat \u2018n diensverskaffer wat gereeld van lyn af gaan of ander probleme ervaar, gewoon nie lank in die mark hou nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tog, waar instansies dit kan bekostig, en waar diensonderbrekings rampspoedig is, sal nie net van meer as een diensverskaffer gebruik gemaak word nie, maar van verskillende tegnologie soos om landlyntegnologie, soos ADSL, met radiogolwe aan te vul. Waar instansies nie \u2018n gordel, kruisbande en \u2018n stywe rek aanwend nie, moet kli\u00ebnte gereeld gefrustreerd aanhoor dat transaksies nie kan plaasvind nie omdat die instansie van lyn af is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wanneer \u2018n rugsteunstelsel nie bekostig kan word nie, word na die mees betroubare diensverskaffer gesoek &#8211; wat in Suid-Afrika gewoonlik beteken dat iets gesoek word waarin die staat nie \u2018n stewige hand het nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar selfs die heel beste is kwesbaar, en het pas geblyk toe baie kli\u00ebnte van waarskynlik die mees betroubare luggolf-diensverskaffer bykans twee dae lank van die lug af was nadat stormsterk rukwinde \u2018n paar torings omgewaai het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Presies hoeveel geld die diensverskaffer se kli\u00ebnte wat grootliks of geheel vir hul inkomste van \u2018n werkende internet afhanklik is, kan net geraai word. Die skade is waarskynlik enorm. Die frustrasievlakke sou net in die horrieskaal uitgedruk kon word.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/categories\/products\/9-lyustry\">\u043b\u044e\u0441\u0442\u0440\u044b 5 \u0440\u043e\u0436\u043a\u043e\u0432\u044b\u0435 \u043f\u043e\u0434\u0432\u0435\u0441\u043d\u044b\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Moderne kommunikasie het so vanselfsprekend geword dat die samelewing daarop staatmaak. Onder die gebruike van die internet is elektroniese bankdienste, ouers wat met hul kinders oorsee gesels en werkgewers wat baie aan kantoorhuur bespaar deur personeel van hul huise af te laat werk. So afhanklik het die samelewing hiervan geword, dat \u2018n diensverskaffer wat gereeld &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9617\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Tegnologie, kommunikasie en die natuur&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-9617","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9617","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9617"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9617\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9617"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9617"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9617"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}