{"id":9613,"date":"2010-11-04T06:06:01","date_gmt":"2010-11-04T06:06:01","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9613"},"modified":"2010-11-04T06:06:01","modified_gmt":"2010-11-04T06:06:01","slug":"splinternuwe-volkswagen-touareg-spog-met-blou-tegnologie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9613","title":{"rendered":"Splinternuwe  Volkswagen Touareg spog met blou tegnologie!"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\"caption\" title=\"Die nuwe Volkswagen Touareg\" alt=\"Volkswagen Touareg\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/touareg.jpg\" width=\"254\" \/>Die groot nuus verlede maand was die bekendstelling van die splinternuwe Volkswagen Touareg. Nou spog die groot Volksie ook met &#8216;n w\u00eareldbekende Volkswagen-gesig wat op al die nuwegenerasie- VW-produkte pryk. Skoner lyne en \u2018n baie meer vriendelike gesig met sagte rondinge en nuwe ligte voor en agter. Die groot nuus egter is die nuwe enjintegnologie wat VWSA met die Touareg aan ons kom voorstel. Hulle noem dit \u201cBlueMotion\u201d en ja, ons het nie te lank gelede oor die \u201cBlue Efficiency\u201d van Mercedes berig. Wel, hierdie tegnologie is soortgelyk aan di\u00e9 van Merc.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is drie modelle in die Touareg-reeks, die 3,6 L V6-petrol ontwikkel 206Kw se krag en 360 Nm wringkrag. Hierdie syfers laat die intreevlak-Touareg van rus tot by 100km\/u versnel in slegs 7,8 sekondes en sy asem raak eers by 228km\/u op. Brandstofverbruik gee VWSA aan as 12,4 L\/100km en uitlaatgasse is 248 g\/km. Hierdie is dan ook die enigste petrolweergawe in die nuwe reeks. Die 3,0L V6 TDI is die enjin waaroor almal gaande is. Dit is \u2018n turbodieseleenheid wat 176Kw en 550NM ontwikkel. Versnelling van rus to 100 km\/u neem slegs 7,8 sekondes en die meneer sal eers op 218 km\/u begin&nbsp; moed opgee. Brandstofverbruik is eintlik die Volksie se troefkaart met 7,4 L\/100km dit is 1,9L minder as die vorige enjin en slegs 195 g\/km uitlaatgasse wat geproduseer word. Die vooros&nbsp; in die nuwe Touareg-reeks is die 4,2L V8 TDI. Met 250 Kw en \u2018n astronomiese 800 Nm se wringkrag is di\u00e9 net die voertuig waarmee jy omtrent enige iets sou kon sleep. Sy versnel tyd van slegs 5,8 sekondes van rus tot 100km\/u en \u2018n baie onwettige 242km\/u topspoed maak hom dan ook die vinnigste Volksie in SA, ja nie eers \u2018n goed ingeloopde GTi sal kan byhou nie. Brandstofverbruik word aangegee as 9,1 l\/100km 2,8 L minder as die vorige V10 TDI en die uitlaatgastelling van 239 g\/km is laer as sy V6-stalmaat se syfer. VW roem hom op \u2018n 25%-afname in brandstofverbruik en tot ons een van die Touaregs self getoets het sou ons nie kon s\u00ea hoe akkuraat hierdie bewerings is nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat beteken \u201cBlueMotion\u201d nou eintlik? Wel, dit s\u00ea maar net dat VW alles binne hulle vermo\u00eb gedoen het om die enjins meer brandstofdoeltreffend te maak. Daar is die \u201cStop Start\u201d-tegnologie wat die motor outomaties afskakel wanneer daar by \u2018n stopstraat of verkeerslig gestop word. Die enjin skakel dan ook binne millisekondes aan wanneer daar weggetrek word. Die ander groot tegnologie wat hier ingespan word is die hergenerasieremme wat veroorsaak dat die motor vinniger en baie meer doeltreffend rem. Nou vra jy my wat beteken dit vir die omgewing, wel dit s\u00ea maar net dat al die kinetiese energie wat voorheen verlore sou gaan nou ingespan word om die motor te rem en die elktrisiteit wat hier opgewek wordm word dan weer na die battery gestuur om op \u2018n ander plek in die motor gebruik te word. Die Touareg is die enigste VW-model wat beskikbaar is met die \u201cBlue motion\u201d-tegnologie, maar dit sal vroeg in November ook in die VW Polo en Golf beskikbaar wees en die nuwe VW Tiguan kom in 2011 insgelyks met di\u00e9 tegnologie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pryse vir die nuwe Touareg sluit \u2018n 5-jaar\/100 000km-padbystand- en onderhoudsplan in sowel as VW se gebruiklike 3 jaar\/120 000km-waarborg.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">VW Touareg 3,6L V6 FSI &nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp; R562 600<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">VW Touareg 3,0L V6 TDI BM&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp; R622 000<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die V8 TDI se prys was nie beskibaar nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/category\/oborud\/dlya-finskih-i-russkih-parnyih\/drovyanyie-pechi\/\">\u0434\u043b\u044f \u0434\u0430\u0447\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/11\/08\/191249.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die groot nuus verlede maand was die bekendstelling van die splinternuwe Volkswagen Touareg. Nou spog die groot Volksie ook met &#8216;n w\u00eareldbekende Volkswagen-gesig wat op al die nuwegenerasie- VW-produkte pryk. Skoner lyne en \u2018n baie meer vriendelike gesig met sagte rondinge en nuwe ligte voor en agter. Die groot nuus egter is die nuwe enjintegnologie [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":9612,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[101],"tags":[],"class_list":["post-9613","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c92-motornuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9613","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9613"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9613\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/9612"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9613"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9613"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9613"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}