{"id":9611,"date":"2010-11-04T05:51:33","date_gmt":"2010-11-04T05:51:33","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9611"},"modified":"2010-11-04T05:51:33","modified_gmt":"2010-11-04T05:51:33","slug":"die-tea-party-se-lesse-vir-afrikaners","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9611","title":{"rendered":"Die Tea Party se lesse vir Afrikaners"},"content":{"rendered":"<p><div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Republikeine het skoonskip gemaak  in die VSA se verkiesing vir die Amerikaanse Kongres en ook goed presteer in die  verkiesing vir die Senaat. Die linkse waansin waarmee Amerika se halfbloedprins  se verkiesing &#8216;n skamele twee jaar gelede begroet is, is lank reeds vergete. Die  verkiesing is as \u2018n referendum oor president Obama se prestasie sedert 2009  voorgehou. As die verkiesing dan wel \u2018n eksamen was, is president Obama \u2018n  druippunt deur die Amerikaanse kiesers gegee.&nbsp;Herinner nogal sterk  aan&nbsp;\u2018n ander swart politikus se H vir Houtwerk\u2026<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Republikeine se oorwinning in die  verkiesing kan aan een groep se idees toegeskryf word: Die Tea Party. Sowat 40%  van alle Amerikaners wat die stemlokale verlaat het, het ges\u00ea hulle steun die  Tea Party-beweging. Linkses, liberales, en skrywers in die hoofstroom-media soos  <a title=\"http:\/\/www.nytimes.com\/2010\/11\/03\/opinion\/03dowd.html?src=un&amp;feedurl=http%3A%2F%2Fjson8.nytimes.com%2Fpages%2Fopinion%2Findex.jsonp CTRL + Click to follow link\" href=\"http:\/\/www.nytimes.com\/2010\/11\/03\/opinion\/03dowd.html?src=un&amp;feedurl=http%3A%2F%2Fjson8.nytimes.com%2Fpages%2Fopinion%2Findex.jsonp\">Maureen  Dowd<\/a> van die ekstreem-linkse New York Times het gestik in hul  komkommer-toebroodjies by die blote gedagte aan die Tea  Party.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dis weliswaar onduidelik hoe effektief  die Tea Party-beweging as \u2018n organisasie is. Is dit eens \u2018n organisasie met \u2018n  eenvormige strategie, visie&nbsp;of strukture? Die Washington Post, \u2018n linkse  koerant soos bykans al die hoofstroom-media in die VSA, het probeer om al die  takke van die Tea Party-beweging te kontak, en te vra hoeveel lede hulle het.  Dit het geblyk dat die meeste van die respondente nooit enige kontak met \u2018n  politikus gehad het nie, en dat hulle ledetal eintlik maar klein was. Nietemin  was die Tea Party-beweging die gogga wat vir die Demokratiese baba slapelose  nagte besorg het, en nie om dowe neute nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Waarom? &nbsp;Wat het die Tea Party-gedoen om homself  so effektief te maak, al is hy gedisorganiseerd en het hy eintlik min  volgelinge? Watter lesse bevat dit vir Afrikaners, indien enige?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek meen dat daar wel twee gr\u00f3\u00f3t lesse  vir Afrikaners in die Tea Party is:<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;  Dis nie  hoeveel ingeskrewe lede jy het nie, of hoe goed jou strukture is nie. Dis die  inhoud en&nbsp;gehalte van jou boodskap wat tel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;  Jou  boodskap se trefkrag maak staat op twee komponente: Die boodskap self en hoe dit  kiesers raak, en hoe dit oorgedra word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat was die Tea Party se boodskap? Was  dit dat wit Amerikaners om rassistiese redes nie van die halfbloedprins in die  Withuis hou nie? Nee! Dit het gegaan oor Amerikaners se gatsakke. Oor belasting.  Die Tea Party is vernoem na die Bostonse teepartytjie, waartydens die  Amerikaners se voorouers in opstand gekom het teen die onregverdige belastings  wat die Britse koloniale meesters op hul onderdane in Amerika wou hef. Dit het  eweneens nie vir die moderne Tea Party oor aborsie, godsdiens in Amerikaanse  skole of al die ander gewone gevegte gegaan nie, maar oor  belasting.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dus: Kultuur, taal, tydskrifte in  Woolworths, kwotas op die rugbyveld ensovoorts verwek weliswaar passievolle  belangstelling vir \u2018n kort tydjie, en Afrikaners mag vir \u2018n paar minute  opgewonde raak oor die ANC se magsmisbruik teen Ho\u00ebrskool Ermelo se taalbeleid,  maar vir Jan Publiek gaan dit op die lange duur veel meer oor sake wat hom en sy  beursie raak. Die Amerikaanse kieser was kwaad oor werkloosheid en die pogings  van die Demokrate om die VSA in \u2018n sosialistiese staat te omvorm, en die Tea  Party het dit briljant raakgesien en uitgebuit.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die les vir Afrikaners? Eenvoudig. Die  ANC is ideologiese sielsgenote met die Amerikaanse Demokrate. Baie van die ANC  se radikale rassisme soos regstellende aksie het sy oorsprong op linkse kampusse  in die VSA, asook in die Black Consciousness-beweging. Die ANC is ons Demokrate  en Black Panther-beweging, behalwe dat die ANC veel, veel meer radikaal-links,  swart-fascisties en Marxisties is as selfs die linkse voormalige professor wat  in die Withuis sit. Die Afrikaner gaan eweneens binne die volgende paar jaar  geslaan word met buitensporige addisionele belasting, benewens die buitensporige  belastinglas wat ons reeds dra. Nes die Demokrate se planne om gesondheidsorg te  sosialiseer, wil die ANC ook die geklike NHI hier instel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">As jy jou organisasie as \u2018n leier vir  Afrikaners wil posisioneer, leer jou les oor wat vir die kiesers belangrik is:  Hul beursies. Fokus op die swak of geen opbrengs wat ons, die  belastingmelkkoeie, vir ons belasting kry. Waarom moet ons dubbel betaal vir  skoolgelde as ons reeds belasting betaal? Waarom kry ons nie \u2018n effektiewe  polisiemag nie? Ons betaal immers vir een. Hoe kan ons die ANC effektief bekamp?  Deur ons belasting terug te hou.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit help egter nie net dat jou idees  goed is nie. Dit moet ook goed oorgedra word en gekommunikeer word. Die Tea  Party se wapen van massa-bekoring was Sarah Palin. Haar kennis van geografie mag  gebrekkig wees, sy skiet wilde diere,&nbsp;sy sukkel soms met die&nbsp;Engels  (&#8220;refudiate&#8221;), maar eisj! Sy is fotogenies en sy is nie skaam om haar boodskap  oor te dra nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Siende dat mnr Jaap Kelder-hulle reeds  \u2018n Tea Party in die kleine het met hul belastingbetalersverenigings wat die ANC  regime se getransformeerde stadsrade so op hul plek hou, is die enigste vraag  waar ons \u2018n Afrikaner-weergawe van Sarah Palin gaan kry? Is daar enige  aanvallige dames wat wel ter tale is, en&nbsp;wat iets groots wil  bereik?<\/p>\n<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/\">\u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u0438\u0435 \u0438\u0433\u0440\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Republikeine het skoonskip gemaak in die VSA se verkiesing vir die Amerikaanse Kongres en ook goed presteer in die verkiesing vir die Senaat. Die linkse waansin waarmee Amerika se halfbloedprins se verkiesing &#8216;n skamele twee jaar gelede begroet is, is lank reeds vergete. Die verkiesing is as \u2018n referendum oor president Obama se prestasie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9611\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die Tea Party se lesse vir Afrikaners&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[],"class_list":["post-9611","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9611","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9611"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9611\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9611"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9611"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9611"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}