{"id":9586,"date":"2010-10-29T08:50:41","date_gmt":"2010-10-29T08:50:41","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9586"},"modified":"2010-10-29T08:50:41","modified_gmt":"2010-10-29T08:50:41","slug":"nuwe-era-met-henry-jeffreys-new-age","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9586","title":{"rendered":"Nuwe era met Henry Jeffreys New Age"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die nuus dat Henry Jeffreys, tot onlangs redakteur van Die Burger, die nuwe redakteur van die New Age gaan word, sal deur skeptici met valko\u00eb dopgehou word.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoewel Jeffreys met sy aanstelling aangedui het dat die nuwe koerant &#8220;&#8216;n unieke en onafhanklike geleentheid aan lesers van dagblaaie bied&#8221; sal min mense sy verwysing na die &#8220;onafhanklike&#8221; nou ernstig opneem.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die eienaars van die New Age, die Gupta-familie, se bande met die ANC en pres. Jacob Zuma is gewoon te sterk. Boonop het die koerant &#8216;n eerste, en spesiale opgawe, gedruk met die bykans uitsluitlike doel om dit by die ANC se onlangse kongres in Durban te versprei.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daardie uitgawe het saamgeval met &#8216;n waarskuwingsbrief oor persvryheid deur die internasionale persvryheidswaghond, Verslaggewers sonder Grense. Toe die ANC nie gehoor nie, het Suid-Afrika kort hierna vyf plekke op die internasionale persvryheidsindeks teruggesak, nadat die land vroe\u00ebr reeds deur Freedom House tot land wat net gedeeltelik persvry is, geherklassifiseer is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om dan te midde hiervan &#8216;n knieval voor die ANC te doen, en boonop in verskeie opsigte die vlae van &#8216;n lyfblad te swaai, dui nie werklik op onafhanklikheid nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat, uit die persoon Jeffreys, kan uit die aanstelling afgelei word?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jeffreys was redakteur van Beeld, en is maar is &#8216;n paar jaar gelede as redakteur van Die Burger herontplooi, waarheen hy deur minstens een kornuit gevolg is. By Die Burger het hy, en die adjunk-redakteur Zelda Jongbloed, egter in dieselfde koor begin sing, wat veral gemanifesteer het in dikwels hoogs omstrede rubrieke wat nie net in Die Burger nie, maar ook in van die ander susterkoerante geplaas is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Skielik is beide saam weg, maar is as rubriekskrywers behou. Di\u00e9 rubrieke het hul gebruiklike kwota omstredenheid behou.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Beide Jefferys en Jongbloed het geen geleentheid verpas om hul struggle-verlede aan die groot klok te hang nie. Veral Jongbloed het dikwels onsuksesvol die balanseertoertjie van transformasie onder die dekmantel van nie-rassigheid probeer in vee.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jeffreys het &#8216;n ruk na sy onverwagse uittog by Die Burger ook nog as die voorsitter van Sanef aangebly. In hierdie hoedanigheid het hy gewoonlik die regte geluide gemaak.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In di\u00e9 stadium is daar so ver bekend geen aanduiding dat Jongbloed of ander knievallers Jeffreys na die New Age gaan volg nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit sal interessant wees om nou te sien of Jeffreys en die New Age so sal saamspan dat die koerantwese in Suid-Afrika dieselfde kenmerke van polarisasie dra as dit wat peilings al hoe meer op die land se bevolkingsamestelling van toepassing maak.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gaan die New Age bloot die na\u00efewe erfenis van die struggle wat in die o\u00eb van sommiges erg ontspoor het, en in die o\u00eb van ander nooit eens op die spoor was nie, se lewe verleng, of gaan dit soos Malema en ander eis, by die koor van voortgesette revolusie inval?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Min waarnemers sal egter twyfel \u2013 die gevaar vergroot dat nog meer Suid-Afrikaners van die werklikhede vervreem gaan raak, en dat nog meer mense hul kruisies gaan trek sonder die vaagste benul van die inhoud van die sosiale kontrak wat hulle teken.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/novosti\/39-trekovye-svetilniki\">\u0441\u0432\u0435\u0442\u0438\u043b\u044c\u043d\u0438\u043a\u0438 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62744-chto-delat-s-neraskrytymi-prestupleniyami-peredovoy-opyt-i-mneniya-ekspertov.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die nuus dat Henry Jeffreys, tot onlangs redakteur van Die Burger, die nuwe redakteur van die New Age gaan word, sal deur skeptici met valko\u00eb dopgehou word. Hoewel Jeffreys met sy aanstelling aangedui het dat die nuwe koerant &#8220;&#8216;n unieke en onafhanklike geleentheid aan lesers van dagblaaie bied&#8221; sal min mense sy verwysing na die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9586\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nuwe era met Henry Jeffreys New Age&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-9586","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9586","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9586"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9586\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9586"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9586"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9586"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}