{"id":9577,"date":"2010-10-28T04:56:37","date_gmt":"2010-10-28T04:56:37","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9577"},"modified":"2010-10-28T04:56:37","modified_gmt":"2010-10-28T04:56:37","slug":"vrae-oor-regering-se-nuwe-ekonomiese-plan-bly","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9577","title":{"rendered":"Vrae oor regering se nuwe ekonomiese plan bly"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die minister van Finansies, mnr. Pravin Gordhan, het tot &#8216;n groot mate daarin geslaag om &#8216;n balans te handhaaf tussen die finansi\u00eble beperkinge wat die resessie veroorsaak het en die eise wat aan staatsuitgawes gestel word. Die verwagtinge wat gewek is dat daar groter duidelikheid oor die regering se nuwe ekonomiese groeiplan gaan kom, is egter teleurgestel.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Waar die minister vroe\u00ebr vanjaar &#8216;n groeikoers van 2,3% vir Suid-Afrika voorspel het, is die groeikoers vooruitsigte nou na &#8216;n 3% groeikoers aangepas. Dit is positief en dui aan hoe die land stadig uit die resessie begin beweeg. Om egter 5 miljoen nuwe werksgeleenthede in die volgende tien jaar te skep, soos die minister onderneem het, is &#8216;n groeikoers van 6% nodig. In die minister se toespraak was daar geen aanduidings hoe die groeikoers van 3% na 6% gaan verdubbel ten einde hierdie doelwitte te bereik nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die minister maak voorsiening vir die 7,6% salarisaanpassing van die staatsdiens na vroe\u00ebr vanjaar se staking. Waar &#8216;n salarisverhoging ho\u00ebr as die inflasiekoers is, moet dit gepaard gaan met groter produktiwiteit om te verhoed dat dit inflasie aanblaas en tot &#8216;n afskaling van die hoeveelheid poste  lei. Die vraag is of die staatsdiens se produktiwiteit gaan verhoog. As dit nie gebeur nie, sal die hoeveelheid poste verminder moet word ten einde te verhoed dat staatsuitgawes op salarisse onnodig styg. In hierdie opsig word die beoogde maatre\u00ebls om korrupsie in die staatsdiens te beveg asook die pogings om die onnodige groei van die staatsdiens deur onnodige administratiewe personeel te beperk, verwelkom.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/products\/peskostruynoe-oborudovanie-f6342574\/\">\u043f\u0440\u0438\u043d\u0446\u0438\u043f \u0440\u0430\u0431\u043e\u0442\u044b \u043f\u0435\u0441\u043a\u043e\u0441\u0442\u0440\u0443\u0439\u043d\u043e\u0433\u043e<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/06\/13\/179611.html\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die minister van Finansies, mnr. Pravin Gordhan, het tot &#8216;n groot mate daarin geslaag om &#8216;n balans te handhaaf tussen die finansi\u00eble beperkinge wat die resessie veroorsaak het en die eise wat aan staatsuitgawes gestel word. Die verwagtinge wat gewek is dat daar groter duidelikheid oor die regering se nuwe ekonomiese groeiplan gaan kom, is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9577\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vrae oor regering se nuwe ekonomiese plan bly&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[],"class_list":["post-9577","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9577","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9577"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9577\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9577"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9577"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9577"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}