{"id":9574,"date":"2010-10-26T13:54:07","date_gmt":"2010-10-26T13:54:07","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9574"},"modified":"2010-10-26T13:54:07","modified_gmt":"2010-10-26T13:54:07","slug":"solidariteit-help-swart-kleuterskool-in-diepsloot","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9574","title":{"rendered":"Solidariteit help swart kleuterskool in Diepsloot"},"content":{"rendered":"<div class=\"comment-content\">\n<p>Die vakbond Solidariteit het &#8216;n uitnodiging aan die media gerig om te kom kyk hoe sy werkneners, asook studente van die Sol-Tech-kollege &#8216;n kleuterskool in &#8216;n swart woonbuurt noord van Johannesburg, Diepsloot, kom verf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aksie het &#8216;n heftige debat op Solidariteit se webwerf ontketen waar vele bydraers voel dat die organisasie na blanke Afrikaners behoort om te sien omdat swart Suid-Afrikaners reeds genoeg voordeel uit die huidige stelsel trek. Hieronder volg Solidariteit se mediaverklaring, met daaronder van die kommentaar op die organisasie se webwerf.<\/p>\n<p>Media-uitnodiging<br \/> Solidariteit<br \/> 26 Oktober 2010<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Diepsloot-kleuterskool kry nuwe baadjie<br \/> Solidariteit deel beste praktyke en modelle van wit-armoede-projekte<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u0149 Kleuterskool in Diepsloot, Johannesburg, kry m\u00f4re, danksy die  Solidariteit Beweging (Solidariteit, AfriForum, Helpende Hand en die  tegniese kollege, Sol-Tech) \u0149 splinternuwe baadjie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Studente van Solidariteit se tegniese kollege, Sol-Tech, en  werknemers van die Solidariteit Beweging gaan die verantwoordelikheid  neem om die Golden Seed Nursery School op te knap.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDit is tyd dat gemeenskappe begin om na mekaar uit te reik,\u201d  verduidelik Dirk Hermann, adjunk uitvoerende hoof van Solidariteit. \u201cDie  Solidariteit Beweging het talle opheffingsprojekte, wat hoofsaaklik op  arm wit en Afrikaanse gemeenskappe fokus, wat reeds vrugte afwerp. Deur  ons beste praktyke en modelle met ander gemeenskappe te deel, kan ons  Suid-Afrika se armoede- en misdaadprobleem daadwerklik begin aanpak en \u0149  beter toekoms vir onsself verseker. Ons wil gemeenskappe aanmoedig om  beste praktyke met mekaar te deel en om meer begrip vir mekaar se  probleme te ontwikkel. Ons nooi gemeenskapsorganisasies in tradisioneel  swart arm gemeenskappe uit om ook hulle beste praktyke met ons te kom  deel,\u201d voeg hy by.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Hermann is die hoofdoelwit van di\u00e9 projek om die skoolgebou  en -terrein te beveilig. \u201cBenewens die ligte wat kort-kort blaas as  gevolg van die hitte en probleme met die bedrading, steek elektriese  drade plek-plek by die mure uit, wat \u0149 groot gevaar vir die kleuters se  veiligheid inhou. Daar is ook \u0149 mangat wat stukkend gery is, waaruit rou  riool nou stroom. Daarbenewens is die badkamers ook in \u0149 slegte  toestand en dit hou natuurlik gesondheidsgevare vir die kinders in,\u201d  verduidelik Hermann.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Benewens \u0149 vars laag verf en nuwe elektriese bedrading gaan die  kleuterskool n\u00e1 die opknappingswerk ook met \u0149 afdak en \u0149 nuwe plafon  spog. Die studente beplan ook om die nodige loodgieterwerk te verrig.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Talle borge het intussen ook by die projek betrokke geraak. \u201cTerwyl  die studente en vrywilligers opknappingswerk verrig, gaan Solidariteit  Helpende Hand \u0149 partytjie vir die kleuters hou. Opvoedkundige speelgoed,  kryte en inkleurboeke gaan ook \u0149 nuwe tuiste by die kleuterskool kry,\u201d  verduidelik Hermann.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is vir die Beweging belangrik dat die projek \u0149 volhoubare verskil  in die gemeenskap moet maak. Daarom beplan die Beweging \u0149 opvolgaksie  vir volgende week waartydens die onderwysers van die skool opleiding  gaan ontvang.<\/p>\n<h4 style=\"text-align: justify;\">Kommentaar vanaf Solidariteit se webwerf:<\/h4>\n<p style=\"text-align: justify;\"># Estelle Kleinhans<br \/>25 Oktober 2010 om 16:19<\/p>\n<p>Ek het nog nooit gehoor dat cosatu n blanke speelskool gaan verf en vir hulle n partytjie gee nie!<br \/># 2 Thys Louwrens<br \/>25 Oktober 2010 om 16:23<\/p>\n<p>n Baie goeie gebaar, kom ons hoop en vertrou dat dit deur hierdie spesifieke gemeenskap wardeer sal word, en dat ons nie in die toekoms sal sien hoe dit weer verniel, gebreek en verwaarloos word nie.<br \/># 3 Riaan Vorster<br \/>25 Oktober 2010 om 16:42<\/p>\n<p>Die skoolgebou, die kinders en die netjiese boeksakkies lyk vir my nie te sleg nie, is daar nie dalk meer behoeftige skole\/sentrums nie?<br \/># 4 Yvonne<br \/>25 Oktober 2010 om 17:16<\/p>\n<p>Swartmense kan by die ANC by Blade Nzimande by ANCYL en Malema en sy groot bek gaan geld kry By die Grants, by Behuisingstaan hulle voor in die ry \u2013 Hulle kry kleintjies by dosyne en dan nog grants. \u2013 dit is vir ons om as lede aan te sluit moeilike besluit want ons SUBSIDEER al klaar hulle krag, huise,water HULLE ANC REGERING se Soustrein ens. nou MOET SOLIDARITEIT<br \/>voel hulle moet SWARTSKOLE gaan verf ens. Waarvoor! Hulle het nie werk nie \u2013 hulle kan mos self verf en die verf ens kry by die ANC want hulle STEM ANC. Kyk bietjie of ons arm BLANKES erens kom met die ANC!! Kry hulle hophuise, grants, elekstrisiteit, water ens. NEE!! Ek gaan nie n sent verder gee wat op Swartmense uitgegee word nie! Glad nie!Dit is nie Nasiebou nie! Hulle kry nou net meer en dit nogal van julle lede!Wie en vir WIE staan julle dan nou eientlik. die arme Kleurling gemeenskap word net so gedwarsboom- vir hulle sal ek gee! \u2013 maar NIE vir XHosa\/ Zulu of enigeiemand wat swart is en dan hier in die Kaap net kom PLAK en demand nie! Die kleurling mense moet voorreg kry- geboortereg!!! voor die klomp wat hier aankom en dan praat ons nie eeers van die Onwettiges nie. Ek wil weet en honderde ander wat wil aansluit sodat julle so sterk kan word soos Cosatu- vir WIE en WAT gaan julle Ledegeld gebruik! as dit vir Swartmense is Jammer ! Ons betaal alreeds belasting en meer as genoeg en daar is te min wat vir die Blankes en Kleurling mense opstaan en vir die Indiers ens. Het julle al ooit n sjinees gesien in hierdie land wat geld vra? NEE<br \/>want hulle werk \u2013 Lyk my die Personeel wat hierdie wil gaan doen het nie genoeg werk onder die werklike VERDRUKTES NIE! mISKIEN MOET HULLE HULLE PRIORITEITE REG KRY AS JULLE WIL GROEI EN LEDEGELD DAARVOOR GEBRUIK. aS HULLE NIE WEET WAAR DAAR GROTER nodd IS OM HULLE JOBS TE DOEN NIE \u2013 KONTAK ONS ! dAAR IS<br \/>HONDERDE_ OF WIL HULLE NOU OOK lIMELIGHT KRY BY DIE anc.!eK IS NIE N rASSIS NIE, IN TEEN DEEL EK PRAAT 3 aFRIKA TALE VLOT EN LEES EN SKRYf EN HET MATRIEK ZULU GESLAAG AL IN 1963 VOORDAT<br \/>EK NOGkollege toe is en oorsee. Terloops KWA SISA BANTU Sending Stasie in Kwa Zulu was soos ons tweede huis want my Ma was n Sendeling \u2013 Julle kan ons NIKS vertel van Stamme in Suid Afrika nie- as ek moet kies, kies ek die Christen Zulu saam met Buthelezi en die Swazis \u2013 maar selfs Buthelezi word ondermyn. Daar is alreeds n komplot teen hom VOORDAT die ANC<br \/>in bevinding gekom het toe die eerste mense met die @necklaces verbrand is: Weet nie of u PERSONEEL hom persoonlik ken wat nou die skool wil gaan verf nie- of hulle Suid Afrika Swart tale kan praat en werklik die mense se tradisie en kultuur verstaan nie en of hulle OOIT weet hoe bekommerd swart ouers is oor die Invloed van Malema ens en die Blink Karre en Kill the Boer liedjies ens. nie. \u2013 Wie neem hierdie besluite om geld te vat en wat is hulle agtergrond en redes? Dan kan ek vir julle<br \/>lag lag ( ek vergroot nie per e pos n paar honderd lede in n week werf en met motiveering miskien n paar duisend) _ MAAR WAAR EN WIE GAAN BAAT !? Ons ver wag n antwoord op hierdie lang relaas, baie wat wil aansluit gaan kyk daarvoor. Groete van een van die onderdrukstes wat se kinders daaronder lei.<br \/># 5 Reint Dykema<br \/>25 Oktober 2010 om 17:31<\/p>\n<p>Die hele dryfveer agter die projek is om na ander gemeenskappe uit te reik. Solidariteit is nie \u2018n eiland in Suid-Afrika nie.<\/p>\n<p>Kyk gerus op die skakel toe Solidariteit in 2005 vir die Stilfonteinmyners gesorg het: http:\/\/www.solidariteit-blog.co.za\/simmers-moet-sy-wortels-herontdek\/<br \/># 6 David<br \/>25 Oktober 2010 om 17:32<\/p>\n<p>Baie dankie Yvonne,ek stem 100% met jou saam.Ek is seker daar is baie arm blankes wat graag n nice kleuterskool sal waardeur vir hulle kinders sodat hulle ook ordentlike opvoeding kan kry.Ek is seker daar is genoeg van hulle eie mense om vir hulle self te sorg.Jammer maar ek voel as n blanke suid afrikaner dat ons eerste na ons eie mense moet kyk en dan kan ons met graagte uithelp.<br \/># 7 Riaan Vorster<br \/>25 Oktober 2010 om 18:35<\/p>\n<p>@Reint. Ek misgun niemand niks, jy kan kyk na my vorige kommentaar op hierdie blog. Maar waaragtig jou antwoord op Yvonne se geldige kommentaar is ondeurdag ek dink dit verdien meer as \u2018n kortaf \u201d Solidariteit is nie \u2018n eiland nie\u201d. Stilfontein 2005 is baie lank terug, is dit die beste wat jy kan bied???<br \/># 8 Reint Dykema<br \/>25 Oktober 2010 om 19:42<\/p>\n<p>In Stilfontein het die vakbond vir 6 maande vir meer as 3000 gesinne gesorg. Woensdag gaan verf ons net &#8216;n kleuterskool.<br \/>Daar word uitgereik na ander gemeenskappe. Tik Helpende Hand in die blog se soekfunksie en kyk wat het Solidariteit vir arm-witmense gedoen en nog in die toekoms gaan doen.<br \/>As Yvonne die Beweging wil dreig om nie &#8216;n lid te word nie is dit haar volste reg. Wie dink jy het in 2005 vir die Stilfonteinmyners gesorg? Solidariteit, sy lede en die publiek.<br \/># 9 Riaan Vorster<br \/>25 Oktober 2010 om 20:08<\/p>\n<p>@Reint, reg so, maar wie is die publiek? Dis dieselfde mense wat Soli\/AFRI ondersteun, wie se geld deur die organisasie aangewend word, wat die amptenare se salarisse betaal. As \u2018n lid vd publiek m.i. geldige kommentaar lewer verdien hy\/sy meer as \u2018n kortaf sarkastiese antwoord. \u2018n Mens hoef nie \u2018n sielkundige\/kommunikasiekundige(ek is nie een vd 2 nie) te wees om te sien dat sy uiters ontsteld was toe sy haar kommentaar gelewer het nie , sou sy dit NOU doen sal haar artikulasie beslis beter wees, maar die hele agtergrond wat sy geskets het getuig v iemand wat:<\/p>\n<p>(1)Nie \u2018n rassis is nie, (2)die swart kultuur veel beter verstaan as ek en waarskynlik ook jy, (3) moeg is vir die feit dat die wittes altyd moet gee en gee maar nie mag vra nie.<\/p>\n<p>\u201cThe Customer\/potential custumer is not ALWAYS right and sometimes deserves a sharp response answer\u201d maar ek dink werklik Yvonne het beter verdien,\u201dyou catch more flies\u2026 \u201d<\/p>\n<p>En indien jy dalk wonder, ek het GEEN idee wie Yvonne is nie, ek skerm dus nie vir \u2018n maatjie nie.<br \/># 10 Reint Dykema<br \/>25 Oktober 2010 om 20:20<\/p>\n<p>Net soos wat Yvonne onsteld is, is daar ander persone wat die verf skenk. Kom ons kyk Woensdag hoe lyk die kleuterskool as hy klaar is.<br \/># 11 Riaan Vorster<br \/>25 Oktober 2010 om 20:38<\/p>\n<p>Sal seker pragtig wees. Vir hoe lank weet ek nie. My persoonlike ondervinding is dat mense(van alle kleure\/rasse) nie waarde heg aan dit wat hulle verniet kry nie. Vergelyk gerus die toestand van \u201cou\u201d Model C skole waar ouers duur skoolfonds betaal, met nuwer skole waar ouers nie skoolfonds betaal nie. Mbt tot skenkings gee my besigheid gereeld donasies vir swart en wit skole, kerke, ens want die ouers\/gemeentelede van beide rasse is ook my kliente. Gee egter ook vir die SAPD vir die se partytjies, sportdae, ens. dit is egter \u2018n vorm v afpersing.<br \/># 12 Dalene<br \/>25 Oktober 2010 om 23:03<\/p>\n<p>Ek voel ek moet my stuiwer in die arm beurs gooi. Afrikaners het te veel met die bybel onder die arm rond gespring en liefdadigheids werk gedoen. Glo my ek was self een van hulle wat skole gebou het en ens. Tog is daar nie gevra of ek n goeie mens is voordat wandade teen my gepleeg is nie. Die haat van die swart mense deur die wereld en die gevoel dat elke Europeer hulle n bestaan skuld is n bose sirkel wat gebreek moet word. Charity begings at home, Solidariteit julle moet maar self besluit of julle , julle eie beeld en \u201d Brand\u201d in die media wil skaad. Ek maak donasies aan julle organisasie vir n spesifieke bevolkings groep.Die besluit is julle sin en die storie gaan julle beslis nie n guns doen nie en om harde kwas te wees daar ook nie werk nie. Dink mooi vir wat julle beinvloed julle eie geld stroom ne!<br \/># 13 Louiza<br \/>26 Oktober 2010 om 05:25<\/p>\n<p>Ek stem defenitief saam met Dalene! \u2018n Mens kan net wonder, het Volkskas bank nie ook met blanke Afrikaner geld en ondersteuning ontstaan nie? \u2018n Bank vir die Afrikaner volk? Sal Solidariteit maar nie ten einde laaste dieselfde paadtjie begin volg nie? Alhoewel die organisasie nie \u2018n bank is nie, en \u2018n mens dit sekerlik nie kan vergelyk nie het ek gedink dit tog die een organisasie wat veronderstel is om die spreekbuis vir die verdrukte Afrikaner se regte te wees. Solidariteit mag miskien nie \u2018n eiland wees nie, maar ek dink baie van die mense wat plaasaanvalle belewe het dink meer en meer dat die blanke Afrikaners op \u2018n eiland lewe. Blanke Afrikaners word vermoor, verkrag en beroof en as ons geld skenk aan \u2018n organisasie wat veronderstel is om iets positiefs te doen vir die blankes sal ons bly wees as julle die geld daarvoor kan aanwend.<br \/># 14 Riaan Vorster<br \/>26 Oktober 2010 om 07:55<\/p>\n<p>@Dalene en Louiza. Dankie vir julle stuiwers ek het al gedink ek en Yvonne is in die minderheid. Soos vroeer gese is ek nie teen ALLE hulp nie, die spesifieke skool lyk egter nie vir my te sleg nie, kinders in die creche impliseer ma en pa werk, kan hulle nie soos ek en ander wit ouers skoolfooie betaal nie? Wat vd \u201cuitgebreide\u201d familie , kan hulle nie na die kinders kyk nie? Mense (van alle rasse) moet maar leer \u2018n ouerpaar met dieselfde inkomste as \u2018n ander, maar een het 8 kinders en die ander 2, sal noodwendig die gevolg he dat die lg gesin \u2018n beter lewenstandaard kan handhaaf as die eg. Dis nie ander se plig om die konyntelers te subsidieer nie. Ongelukkig is dit nie die boodskap wat die regering oordra nie. Gee hulle verf ens en laat die gemeenskap self die werk doen, help mense om hulself te help.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/online-slots\/\">play casino slots<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/dozor.kharkov.ua\/news\/crime\/1158396.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die vakbond Solidariteit het &#8216;n uitnodiging aan die media gerig om te kom kyk hoe sy werkneners, asook studente van die Sol-Tech-kollege &#8216;n kleuterskool in &#8216;n swart woonbuurt noord van Johannesburg, Diepsloot, kom verf. Die aksie het &#8216;n heftige debat op Solidariteit se webwerf ontketen waar vele bydraers voel dat die organisasie na blanke Afrikaners &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9574\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Solidariteit help swart kleuterskool in Diepsloot&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-9574","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9574","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9574"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9574\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9574"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9574"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9574"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}