{"id":9564,"date":"2010-10-25T06:50:36","date_gmt":"2010-10-25T06:50:36","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9564"},"modified":"2010-10-25T06:50:36","modified_gmt":"2010-10-25T06:50:36","slug":"die-persvryheidsindeks","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9564","title":{"rendered":"Die persvryheidsindeks"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die afgelope week het die internasionale persvryheidswaghond, Verslaggewers Sonder Grense, daad by die woord gevoeg en Suid-Afrika vyf plekke op die persvryheidsindeks laat daal. Suid-Afrika beklee nou die 38ste plek.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is die tweede terugslag wat Suid-Afrika vanjaar oor persvryheid tref. Vroe\u00ebr het Freedom House Suid-Afrika se status tot di\u00e9 van slegs gedeeltelik persvry geherklassifiseer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verslaggewers Sonder Grense \u2013of VSG &#8211; het onlangs, tydens die ANC se Durbanse kongres, in skerp taal gewaarsku dat die party se beplande mediatribunaal en snoerwetgewing onaanvaarbaar is. In die verslag wat met die jongste persvryheidsindeks gepaard gaan, skryf VSG die land se swakker posisie egter ook toe aan die aanvalle op joernaliste tydens die W\u00eareldbeker-sokkertoernooi. Juius Malema se optrede jeens die BBC-joernalis tydens &#8216;n nuuskonferensie, word ook breedvoerig bespreek. Die woord, <em>bastard<\/em>, waarmee Malema die joernalis uitgejaag het, weerklink ook in die<br \/>verslag.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het egter die rug styfgemaak.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ironie was dat Suid-Afrika die afgelope aantal jare geleidelik verlore grond op die persvryheidsindeks aan die terugwen was. Vroeg die eeu was Suid-Afrika nog 22ste op die indeks, en die mees persvrye land op die kontinent. Hierna het die ANC egter ook mediasnoeringsgeluide gemaak, en die land het ver teruggesak.Verskeie lande, soos Ghana en Mali, het beter as Suid-Afrika op die indeks gevaar, en het ook steeds beter posisies beklee terwyl Suid-Afrika sy posisie begin verbeter het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika se posisie \u2013 veral in die Afrikakonteks \u2013 klink moontlik nie baie erg nie, maar in die konteks van &#8216;n land met &#8216;n grondwetlike demokrasie geskoei op die liberalisme, en slegs een van &#8216;n handjievol lande wat naas die reg op uitdrukkingsvryheid persvryheid by die naam grondwetlik verskans, is dit kommerwekkend. As die regering ten opsigte van hierdie aspek so wyd met die grondwet omgaan, hoe sterk staan enige ander grondwetlike waarborge?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Baie water het in die see geloop sedert die Engelse koning Payne en sy makkers se ore laat afkap het. Boonop was die laksman nie so lekker oderl\u00ea in di\u00e9 delikate takie nie, en het een se oor aan &#8216;n draadjie bly hang. Die laksman moes toe meer weer die skavot bestyg om sy brouwerk te voltooi. Wie nie wil hoor nie, het die koning gemeen, moes voel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gelukkig vir Payne en sy oorlose makkers het Cromwell kort hierna aan bewind gekom, en is hulle vrygelaat.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sedertdien het persvryheid so met die demokrasie verweef geraak dat die Belgiese politikus, Yves Leterne, enkele jare gelede persvryheid as die vierde, weliswaar nie-amptelike been van die demokrasie beskryf het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die w\u00eareld-ekonomiese krisis het nog &#8216;n dimensie ingelui. Yslandse bankbase was nog besig om ou konvensies in te span om hul aandeel in die Yslandse bankkrisis te snoer, toe politieke druk di\u00e9 land op die voorpunt van institusionele mediavryheid geplaas het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC swem stroomop, al is daar elemente van waarheid in dat die media die regering van latte voorsien om die pers mee te looi.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is &#8216;n bepaalde verwantskap tussen &#8216;n land se stand op die persvryheidsindeks, en sy posisie op ander indekse soos beleggersvertroueindeks en die korrupsiepersepsieindeks. Ook op hierdie indekse is Suid-Afrika se posisie nie wat dit moet wees nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-90\/demisezonnaja-odezhda\/losiny\">\u043b\u043e\u0441\u0438\u043d\u044b \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u043a\u0438 \u0441 \u043e\u043f\u0438\u0441\u0430\u043d\u0438\u0435\u043c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/13\/189150.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u0435\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die afgelope week het die internasionale persvryheidswaghond, Verslaggewers Sonder Grense, daad by die woord gevoeg en Suid-Afrika vyf plekke op die persvryheidsindeks laat daal. Suid-Afrika beklee nou die 38ste plek. Dit is die tweede terugslag wat Suid-Afrika vanjaar oor persvryheid tref. Vroe\u00ebr het Freedom House Suid-Afrika se status tot di\u00e9 van slegs gedeeltelik persvry geherklassifiseer. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-9564","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9564","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9564"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9564\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9564"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9564"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9564"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}