{"id":9561,"date":"2010-10-25T06:11:32","date_gmt":"2010-10-25T06:11:32","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9561"},"modified":"2010-10-25T06:11:32","modified_gmt":"2010-10-25T06:11:32","slug":"anc-wil-skiet-die-boer-terughe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9561","title":{"rendered":"ANC wil &#8216;Skiet die Boer&#8217; terugh\u00ea"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het &#8216;n aansoek om verlof tot app\u00e8l van stapel gestuur teen die verbod op die omstrede liedjie Dubul &#8216;iBhunu (Skiet die Boere), deur aan te voer dat dit deel gevorm het van die geskiedenis van sy bevrydingstryd en word om daardie rede nog steeds gesing deur ANC-ondersteuners.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aansoek is deur die ANC se adjunk-sekretarisgeneraal Thandi Modise namens die regerende party gebring en dien tans voor die Johannesburgse Hooggeregshof.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Modise het ges\u00ea die ANC is die geskikte organisasie om die verlof tot app\u00e8l in die openbare belang te bring. &#8220;Daar is &#8216;n groot aantal mense wat deur die kwessie geraak word. Ek kan dit met respek stel dat geregtelike kennis geneem kan word van die feit dat die betrokke liedjie bekend is by en gesing word deur letterlik duisende Suid-Afrikaners. Die gevolge van &#8216;n skending van hierdie orde is vanselfsprekend nadelig,&#8221; het sy ges\u00ea in hofstukke verklaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC se aansoek volg op &#8216;n uitspraak deur waarnemende Johannesburgse Hooggeregshof regter Leon Halgryn in Maart, wat beslis het dat die sing en publikasie van die liedjie &#8220;ongrondwetlik en onwettig&#8221; is omdat dit op aanhitsing neerkom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die uitspraak het gevolg nadat &#8216;n aansoek deur Willem Harmse, &#8216;n skrootmetaalsakeman van Delmas, gebring is, wat<br \/>ges\u00ea het die liedjie bevorder plaasmoorde in die nasleep van die ANC-jeugliga president Julius Malema se herhaalde openbare oproepe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hoe sou Malema voel as ek die liedjie &#8220;Die dood van die swart man&#8221; sing?&#8221; het Harmse gevra.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nog &#8216;n Mpumalangasakeman Muhammed Vawda &#8211; wat soos Harmse &#8216;n lid van die Vereniging vir die Beskerming van ons Grondwet is &#8211; was gekant teen die aansoek. Hy het ges\u00ea die liedjie was nie &#8216;n aanval op wit mense nie, maar op apartheid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die dokumente voor die hof, s\u00ea Modise Vawda het egter aangedui hy is nie ge\u00efnteresseerd in die versoek om verlof tot app\u00e8l teen regter Halgryn se beslissing nie. Dus is dit die ANC se taak om dit te doen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In haar verklaring meld Modise dat alhoewel die geskil tussen Harmse en Vawda opgelos is, het die kwessie lewendig gebly.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Inteendeel, enige persoon wat die woorde sing of publiseer neem voortaan die risiko om vervolg te word ongeag van die omstandighede waarin dit gebeur,&#8221; het sy ges\u00ea, en bygevoeg dat die uitspraak &#8216;n besondere impak op ANC-lede het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die betrokke lied vorm deel van die geskiedenis van die ANC se stryd om bevryding. Dit is &#8216;n bekende feit dat di\u00e9 lied gesing is deur lede en ondersteuners van die ANC by allerlei geleenthede. &#8220;<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free casino online no download<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/vlast\/28.08.2014\/naznachen_novyj_prokuror_harkovskoj_oblasti\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC het &#8216;n aansoek om verlof tot app\u00e8l van stapel gestuur teen die verbod op die omstrede liedjie Dubul &#8216;iBhunu (Skiet die Boere), deur aan te voer dat dit deel gevorm het van die geskiedenis van sy bevrydingstryd en word om daardie rede nog steeds gesing deur ANC-ondersteuners. Die aansoek is deur die ANC &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9561\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC wil &#8216;Skiet die Boer&#8217; terugh\u00ea&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-9561","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9561","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9561"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9561\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9561"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9561"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9561"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}