{"id":9547,"date":"2010-10-19T11:31:45","date_gmt":"2010-10-19T11:31:45","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9547"},"modified":"2010-10-19T11:31:45","modified_gmt":"2010-10-19T11:31:45","slug":"n-blanke-anc-kader-leer-op-die-harde-manier","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9547","title":{"rendered":"&#8216;n Blanke ANC-kader leer op die harde manier"},"content":{"rendered":"<p><div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit ly geen twyfel nie dat me Mary Metcalfe, tot gister toe die direkteur-generaal van Ho\u00ebr Onderwys in die Departement van Onderwys, \u2018n toegewyde, bekwame, professionele en intelligente persoon is. Sy het al verskeie senior poste beklee, onder andere as \u2018n professor in die Opvoedkunde&nbsp;op Wits. So ook is me Metcalfe \u2018n jarelange getroue ANC-kader, met \u2018n onkreukbare Struggle-stamboek.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intelligent en bekwaam soos sy mag wees, verstaan sy, soos alle blanke linkses, steeds nie waaroor die Struggle, die ANC en politiek onder Afrikane oor die algemeen gaan nie, en is haar na\u00efewiteit oor die ware aard van politiek in Afrika inderdaad verstommend.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Me Metcalfe, haar Struggle-stemboek ten spyt, is n\u00e1 slegs \u2018n jaar as DG uit haar pos ontslaan deur minister Blade Nzimande, Suid-Afrika se voorste kaviaar-kommunis, met sy voorliefde vir luukse motors. Alhoewel die \u201cspin doctors\u201d dit probeer ontken, is dit so duidelik soos daglig dat sy en kameraad Blade nie om een vuur gesit het nie.&nbsp; Volgens die City Press het kameraad Blade me Metcalfe gevra om te bedank, omdat die kameraad kwansuis&nbsp;nie meer die kader vertrou het nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daardie vertrouensbreuk is glo veroorsaak deur me Metcalfe wat kameraad Blade wou verhoed om die belastingbetaler se geld te plunder. Gerugte in die Business Day wil dit h\u00ea dat me Metcalfe ongerymdhede bemerk het in die Departement van Onderwys. Haar baas, die kaviaar-kommunis, wou naamlik \u2018n reis na daardie sosialistiese Eden, Kuba, onderneem, vir die rekening van die belastingbetaler, teen \u2018n aardige bedraggie van R 1 miljoen. Me Metcalfe het dit bevraagteken, soos dit \u2018n bekwame bestuurder betaam, wat daartoe gelei het dat die reis uitgestel is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daardie behoorlike en professionele optrede van haar was egter \u2018n fatale fout aan haar kant, en dis presies hier waar me Metcalfe se uiterste na\u00efewiteit na vore gekom het. Wat me Metcalfe nie verstaan nie, al is sy al jare lank &#8216;n ANC-kader en so links as wat&nbsp;iemand kan wees, is dat politiek vir die Afrika-politikus slegs om twee dinge gaan:&nbsp; Sy toegang tot geleenthede om die staatskas te plunder, en tweedens lojaliteit aan sy ras of stam.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Me Metcalfe het die aartssonde gepleeg om kameraad Blade vrye toegang tot die belastingbetaler se geld te weier, en dit was onvergeeflik vir \u2018n Afrika-politikus. Die ganse rede waarom hy in die politiek verkeer, is immers om die staatskas te plunder. Haar tweede sonde, een waaraan sy niks kon doen nie, was haar uniform; haar wit vel. Hoe durf \u2018n blote blanke die Zoeloe-kameraad verhoed het om sy politiek van plunder te pleeg! Dit&nbsp;word genoem maagpolitiek, die reg wat in die Afrika-politikus se kop bestaan om sy maag vol te eet aan ander mense se geld.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die feit dat&nbsp;me Metcalfe&nbsp;\u2018n getroue ANC-kader was, het haar niks gehelp nie. Sy gaan ongetwyfeld deur \u2018n \u201cinsider\u201d, \u2018n swarte, vervang word as DG, want sy sal, nes die mees regsgesinde blanke, vir altyd \u2018n buitestaander bly. S\u00f3 byvoorbeeld het oudpresident Mbeki oor die naweek die absurde stelling gemaak dat die geweld van 2008 nie xenofobies van aard was nie. As dit wel xenofobie was, seg Mbeki, was blankes die teiken. Dus: \u2018n Kongolees of Somali\u00ebr wat gister onwettig oor die grens gesluip het, is inheems en een van Mbeki se eie. \u2018n Blanke Afrikaner, wie se voorsate reeds 300 jaar hier woon, is egter volgens Mbeki \u2018n vreemdeling. Rassesolidariteit of Afro-fascisme is dus voorop in die swart ANC-lid se kop, nes alle ander Afrika-politici se tweede lojaliteit (buiten sy eie banksaldo) sy stam is. Me Metcalfe het hierdie feit skynbaar nie begryp nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daardie gebrek aan begrip deel sy egter met \u2018n iedere en \u2018n elke blanke linkse, wat hulle verbeel dat gedienstigheid en inderdaad kruiperigheid enige punte by die ANC sal aanteken. Ek dink spesifiek hier aan linkse professore op Stalinbos of kruiperige dominees. Die teendeel is waar: Kruiperigheid en gedienstigheid word deur die Afrikaan as \u2018n teken van swakheid gesien, indien dit nie verag word as tekenend van verraad teenoor&nbsp;die kruiper se eie&nbsp;stam nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit neem politieke intelligensie om laasgenoemde te begrip, iets wat die voormalige professor Metcalfe nou op die harde manier geleer het, maar \u2018n Zoeloe met \u2018n Standerd-2 opvoeding instinktief begryp het, toe hy juis sy braai gehou het met diegene wat weier om voor hom te kruip.<\/p>\n<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/novosti\/24-osveshchenie-lestnitsy-v-dome\">\u043e\u0441\u0432\u0435\u0449\u0435\u043d\u0438\u0435 \u043b\u0435\u0441\u0442\u043d\u0438\u0446\u044b \u0441\u0432\u0435\u0442\u043e\u0434\u0438\u043e\u0434\u043d\u043e\u0439<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/datakam.com.ua\/object\/topcargo-mezhdunarodnaja-gruzov\">topcargo \u043a\u0438\u0434\u0430\u043b\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit ly geen twyfel nie dat me Mary Metcalfe, tot gister toe die direkteur-generaal van Ho\u00ebr Onderwys in die Departement van Onderwys, \u2018n toegewyde, bekwame, professionele en intelligente persoon is. Sy het al verskeie senior poste beklee, onder andere as \u2018n professor in die Opvoedkunde&nbsp;op Wits. So ook is me Metcalfe \u2018n jarelange getroue ANC-kader, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9547\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;n Blanke ANC-kader leer op die harde manier&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[],"class_list":["post-9547","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9547","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9547"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9547\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9547"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9547"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9547"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}