{"id":9538,"date":"2010-10-18T06:03:46","date_gmt":"2010-10-18T06:03:46","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9538"},"modified":"2010-10-18T06:03:46","modified_gmt":"2010-10-18T06:03:46","slug":"ratte-en-koning-rugby","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9538","title":{"rendered":"Ratte en koning Rugby"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Met die Curriebekerseisoen wat einde toe snel, is Koning Rugby skielik bele\u00ebr. Presies hoe groot die opstand is vanuit die geledere van di\u00e9 sport se eens tradisionele ondersteunersgeledere, is nog nie duidelik nie, maar volgens veral blogkommentare wil dit voorkom asof dit waarskynlik beduidend is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 kommentare het dit veral oor Afrikaners wat steeds rugbymal is, terwyl daar onregte teen die volk, of lede van die volk gepleeg word. Die twee name wat veral opduik, is oud-kommandant Willem Ratte wat aangekeer is, en nou op \u2018n eetstaking is, en Clive Derby-Lewis wat baie siek in die tronk is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit kom voorts teen die agtergrond van ABSA se transformasie-eise vir rugby, en veral die uitvoerende hoof, Maria Ramos se stelling dat wie se brood \u2018n mens eet, di\u00e9 se lied moet \u2018n mens moet sing \u2013 \u2018n duidelike aanduiding dat ABSA van SA Rugby verwag om by ABSA se eie beskouing van ragebaseerde transformasie in te val.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die beswaarmakers se argument is basies dat Afrikaners hul siele aan rugby verkoop, terwyl hulle nie daar welkom is nie, en diegene wat hiervoor verantwoordelik is, kop in een mus is met diegene wat vergeldend teenoor Derby-Lewis, Ratte en ander optree.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ietwat gesensor, lui een kommentaar: \u201cLos die verbrande rugby solank as wat Ratte besig is om in die tronk dood te gaan.\u201d<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit staan, in die laaste instansie, teen die agtergrond dat baie Afrikaners soos vreemdelinge in hul eie land voel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dat dit hier om persepsies van \u2018n onbekende skaal handel, is kwalik ter sake. Die feit is dat dit bestaan, en soos sake nou staan waar koerantopskrifte met slegte nuus nie minder word nie, en die regering se reaksie daarop meer ontstellend word, sal dit in alle waarskynlikheid verder toeneem.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onder diegene wat openlik \u2018n breekspul bepleit \u2013 soms met die uitdruklike versugting dat meer Afrikaners in die proses \u2018n volkstaat sal opeis, is daar lank reeds \u2018n frustrasie dat koning rugby soos \u2018n dwelmmiddel hierteen inwerk. Wanneer rugby aan die bod kom, word alle sorge vergeet, en raak mense uit hul kassie. Dit is ook, tot frustrasie van sommige van die ongelukkiges, gebruik vir groot versoeningsgebare soos rugbywedstryde in Soweto.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rugby is \u2018n hoogs kommersi\u00eble sport. Soos sake nou reeds staan kan plaaslike rugby nie werklik met oorsese klubs meeding om van die land se topspelers plaaslik te laat meeding nie. Baie mense, waaronder ook baie Afrikaners, kan nie betaal-TV bekostig nie, en so word heelwat van die jonger geslag in ieder geval basies rugbyloos groot. Provinsiale spanne het dikwels bitter min plaaslike talent op die veld, wat dikwels tot erg wisselvallige vertonings lei. Dit laat provinsiale lojaliteit erodeer, en stadions is baie dikwels baie leeg.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Al is die Afrikaner se rugby-afvalligheid nog bitter klein, die feit is dat dit daar is, en dat die internet \u2018n doeltreffende meganisme bied om hierdie ongelukkigheid te laat eskaleer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rugby kan baie doen om die effek teen te werk. Dit kan \u2013 en behoort \u2013 die rug styf te maak teen regeringsinmenging in sport. Omdat die internasionale rugbyliggaam, soos die meeste ander sportkodes soos Fifa en die IOK regeringsinmenging en rassisme in sport verbied, behoort SARU deur die IRB gerugsteun te word as die regering met rasgedrewe transformasie-eise by rugbysake inmeng.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Of rugby kan dobbel en rug styfmaak, en vertrou dat die opstand nietig sal bly. Dalk, net dalk, spring die bal egter verkeerd.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/categories\/11-potolochnye-lyustry\">\u043f\u043e\u0442\u043e\u043b\u043e\u0447\u043d\u044b\u0435 \u0441\u043e\u0432\u0440\u0435\u043c\u0435\u043d\u043d\u044b\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/13.10.2017\/harkov_v_liderah_po_komfortnosti_zhizni_v_ukraine\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met die Curriebekerseisoen wat einde toe snel, is Koning Rugby skielik bele\u00ebr. Presies hoe groot die opstand is vanuit die geledere van di\u00e9 sport se eens tradisionele ondersteunersgeledere, is nog nie duidelik nie, maar volgens veral blogkommentare wil dit voorkom asof dit waarskynlik beduidend is. Di\u00e9 kommentare het dit veral oor Afrikaners wat steeds rugbymal [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[139],"tags":[],"class_list":["post-9538","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c131-pieter-oosthuizen"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9538","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9538"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9538\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9538"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9538"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9538"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}