{"id":9531,"date":"2010-10-15T06:53:48","date_gmt":"2010-10-15T06:53:48","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9531"},"modified":"2010-10-15T06:53:48","modified_gmt":"2010-10-15T06:53:48","slug":"gevaarligte-flikker-oor-museums","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9531","title":{"rendered":"Gevaarligte flikker oor museums"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Gewoonlik is daar \u2018n regte manier van dinge doen, en daar is \u2018n verkeerde manier van dinge doen.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Oor die meriete om museums in Bloemfontein saam te smelt ter wille van die beter aanwending van hulpbronne wat veral kleiner museums \u2013 ook in die omgewing \u2013 sal bevoordeel kan gedebatteer word. Daar is gereeld berigte oor klein museums in die omgewing van Bloemfontein wat tekens verval toon. By een museum sal \u2018n besoeker aan die instansie se \u201clandbou-afdeling\u201d byvoorbeeld gelukkig wees om die stukkies geroeste metaal tussen die lang gras op te spoor.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wanneer die hoofde van verskeie museums egter in die koerant moet lees dat so \u2018n samesmelting beoog word, en boonop dat gesprekke glo al ver gevorder is, begin die gevaarligte reeds flikker.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kruie die mededelings nog met \u2018n taalgebruik wat sommiges as haatspraak beskou, dan is daar bepaald \u2018n skroef los. Weer duik die omstrede en gelaaide woord, transformasie, op en dit kort na die ABSA-debakel vir soveel woelinge gesorg het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Transformasie neem nou \u2013 gegewe die taalgebruik \u2013 die vorm aan van \u2018n heksejag op veral wit mans. Blykbaar is geen taalgebruik erg genoeg om di\u00e9 spesie mee af te kraak nie, ook nie binne die konteks van sy grondwetlike kultuurerfenis nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onlangs het die ANC-lojalis, dr. Jakes Gerwel, in dieselfde asem wat hy meen die ANC is \u2018n vrotsige regering, tog beswaar gemaak dat die ANC dikwels as landsvyand voorgehou word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar walgooi soos hy wil, die tekens dat dit juis die geval is laai op. Sal \u2018n regering met edele motiewe so \u2018n veldtog op tou sit om die media te muilband en die publiek se reg op inligting te beperk? Beide hierdie regte is in die grondwet verskans. Sal \u2018n regering met edele motiewe soveel vrye teuels aan leiers in eie geledere gee wat liedjies aanhef soos \u201cMaak dood die Boere,\u201d?&nbsp; Nadat Pansat die regering as die grootste oortreder van die grondwet se taalbepalings beskryf het, was die regering reeds verskeie kere in die hof oor taalkwessies. Die jongste toevoeging tot hierdie langerwordende lys is toe die leier van die Christen-Demokratiese Party, ds. Theunis Botha, die onteieningsplanne in die nuwe Groenskrif oor Grondhervorming as diefstal beskryf het. Ook eiendomsreg is in die grondwet, en boonop die Handves van Menseregte, vervat.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Voeg hierby die ritse verslae van die ouditeur-generaal waarin die regering op alle vlakke die kous oor die kop kry. Op die oomblik word baie mense in Bloemfontein se elektrisiteit ontkoppel weens sogenaamde wanbetaling. Verontriefde inwoners moet dan skarrel om hul betalingsbewyse te faks na \u2018n lang rits meestal onbeantwoorde oproepe dadels opgelewer het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kortom, in Bloemfontein maak dure ervaring dat baie mense transformasie blindelings as \u2018n verwoesting van standaarde beskou. Om hierdie woord nou saam met erg gelaaide taal te gebruik om vir die een of ander beter bedeling voorspraak te maak, doen niks anders as die skep van \u2018n \u201cons en julle\u201d-situasie nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nee wat prof. Jakes, soos hulle al lankal s\u00ea: Die wind waai wes.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/diagnosticheskoe_oborudovanie\/\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0434\u0438\u0430\u0433\u043d\u043e\u0441\u0442\u0438\u043a\u0443 \u0434\u043b\u044f \u0430\u0432\u0442\u043e<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.unian.net\/society\/1063327-v-harkove-naznachen-novyiy-prokuror.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Gewoonlik is daar \u2018n regte manier van dinge doen, en daar is \u2018n verkeerde manier van dinge doen. Oor die meriete om museums in Bloemfontein saam te smelt ter wille van die beter aanwending van hulpbronne wat veral kleiner museums \u2013 ook in die omgewing \u2013 sal bevoordeel kan gedebatteer word. Daar is gereeld berigte &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9531\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gevaarligte flikker oor museums&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[4976,267,10483,4835],"class_list":["post-9531","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-bloemfontein","tag-diskriminasie","tag-museums","tag-transformasie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9531","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9531"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9531\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9531"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9531"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9531"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}