{"id":9530,"date":"2010-10-14T14:52:38","date_gmt":"2010-10-14T14:52:38","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9530"},"modified":"2010-10-14T14:52:38","modified_gmt":"2010-10-14T14:52:38","slug":"vermorsing-van-geld-in-die-onderwys","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9530","title":{"rendered":"Vermorsing van geld in die onderwys"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die  Vryheidsfront Plus het met skok gereageer op die verslag van die  ouditeur-generaal aan die Parlement dat drie onderwysdepartemente nie kon  verduidelik hoe R44 miljard deur hulle&nbsp;aangewend is nie. Dit sluit die  onderwysdepartemente van die Oos-Kaap en  Limpopo  in wat die afgelope paar jaar die swakste  matrikulasie-uitslae in die land gehad het.&nbsp;Slegs die  Wes-Kaap&nbsp;  Gauteng  en   KwaZulu-Natal  het \u2018n skoon ouditverslag gekry,  terwyl&nbsp;die Oos-Kaap,  Limpopo  en Noordwes  uitgesonder is as die swakste bestuurders van die geld wat hulle ontvang  het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens  die ouditeur-generaal se verslag kon die onderwysdepartement van die Oos-Kaap  nie rekenskap gee van die besteding van R1,5 miljard van die sowat R20 miljard  wat aan die departement toegeken is nie, terwyl die onderwysdepartement van  Limpopo nie kan verduidelik hoe R1,45 miljard aangewend is nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cHierdie  grootskaalse vermorsing van die belastingbetaler se geld dra nie by tot die  verbetering van onderwys in hierdie provinsies nie. Die Vryheidsfront Plus dring  daarop aan dat die minister van Basiese Onderrig en die betrokke LUR\u2019s die  aangeleentheid ondersoek. Die minister behoort meganismes in plek te stel wat  sal verseker dat geld aangewend word waar dit die nodigste is en soos daarvoor  begroot is om so te verseker dat vermorsing van staatsfondse beperk sal word,\u201d  het dr. Snyman-van Deventer, VF Plus-hoofwoordvoerder oor Onderwys, ges\u00ea in  reaksie op die ouditverslae van die ouditeur-generaal.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cPersone  wat verantwoordelik vir die wanbestuur is moet ge\u00efdentifiseer word en  dissiplin\u00eare stappe moet teen hulle geneem word. Daar moet ook verseker word dat  staatsfondse deur provinsiale onderwysdepartemente gebruik word om onderwys in  hul provinsies te verbeter. Indien die wanbesteding en verlies van staatsfondse  voortduur behoort die LUR en die direkteur-generaal van Onderwys in hierdie drie  provinsies aanspreeklik gehou word,\u201d meen dr. Snyman-van  Deventer.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\">\u0438\u043d\u0442\u0435\u0440\u043d\u0435\u0442 \u043c\u0430\u0433\u0430\u0437\u0438\u043d\u044b \u0438\u0433\u0440\u0443\u0448\u0435\u043a \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.segodnya.ua\/regions\/kharkov\/v-harkove-prokuratura-provodit-proverku-iz-za-ischeznoveniya-konfiskata-na-15-millionov-751497.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vryheidsfront Plus het met skok gereageer op die verslag van die ouditeur-generaal aan die Parlement dat drie onderwysdepartemente nie kon verduidelik hoe R44 miljard deur hulle&nbsp;aangewend is nie. Dit sluit die onderwysdepartemente van die Oos-Kaap en Limpopo in wat die afgelope paar jaar die swakste matrikulasie-uitslae in die land gehad het.&nbsp;Slegs die Wes-Kaap&nbsp; Gauteng &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9530\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vermorsing van geld in die onderwys&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[2300,4817],"class_list":["post-9530","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-korrupsie","tag-onderwys"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9530","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9530"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9530\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9530"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9530"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9530"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}