{"id":9524,"date":"2010-10-12T07:11:55","date_gmt":"2010-10-12T07:11:55","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9524"},"modified":"2010-10-12T07:11:55","modified_gmt":"2010-10-12T07:11:55","slug":"weergee-van-die-geskiedenis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9524","title":{"rendered":"Weergee van die geskiedenis"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Pas het lande in die Amerika&#8217;s &#8216;n dag lank effektief tot stilstand gekom om Columbus se sogenaamde ontdekking van die Nuwe W\u00eareld te herdenk. Dit volg kort na Krugerdag, wat as Heldedag bekend was voor dit afgeskaf is. In Suid-Afrika is Van Riebeeckdag, of te wel Stigtingsdag, ook nie meer &#8216;n amptelike vakansiedag nie.<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die wyse waarop geskiedenis deur latere geslagte weergegee en herdenk word, kan vreemde draai maak.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vanjaar was ook die vyftigste herdenkingsjaar waarop argeolo\u00eb onomstootlike bewyse gevind het dat die Vikings meer as &#8216;n duisend jaar gelede, dus 500 jaar voor Columbus, kolonies in Vinland, soos hulle die Nuwe W\u00eareld genoem het, gestig het. Di\u00e9 kolonisering het met die kerstening van die Vikings saamgeval, en die eerste Christenkolonie in die teenswoordige Kanada is &#8216;n duisend jaar gelede gestig.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie kolonisasie het ook nie in die geheim plaasgevind nie. Kort na die kolonisasie begin het, het die pous &#8216;n kardinaal vir Groenland en Vinland aangestel, en is daar heelwat geskrewe westerse bronne wat hierna verwys.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Kouer tydperk het hierna ingetree sodat die Vikings hul Groenlandse kolonies ontruim het, en die Vinlandse kolonies, onder meer weens skermutselings met die inboorlinge, ook doodgeloop het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens moderne geskiedskrywers was Columbus deeglik van hierdie geskiedenis bewus, en het selfs die kaart waarop hy staatgemaak het, &#8216;n verbintenis met die Noormanne gehad. Trouens, teen die agtergrond van onbewese geskiedenis en munte uit onder meer Antiochi\u00eb, Rome en China wat in die Amerikas ontdek is, lyk dit of Columbus eintlik &#8216;n baie laat aankomeling in die Nuwe W\u00eareld was. Dit is egter eintlik net die Viking-kolonisasie wat nou behoorlik gedokumenteer is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Columbus self, volgens sommige bronne, het tot sy dood geglo hy het &#8216;n kortpad China toe gevind.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tog word Columbus se ontdekking steeds gevier as sou hy werklik die ontdekker wees. Sy reise is wel belangrik aangesien dit tot die finale kolonisasie van die Nuwe W\u00eareld gelei het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Van die lande weier egter amptelik om die Noormanne se ontdekkings te erken, en volgens argeolo\u00eb hou dit verband daarmee dat Columbus se ontdekking as &#8216;s &#8216;n trotse element van prestasie deur die Latynse volke ervaar word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die VSA word Thanksgiving Day, wat in effek Europese migrasie na die land gedenk, bykans net so groot soos Kersfees gevier. In Suid-Afrika het Stigtingsdag van die amptelike kalender verdwyn, byna asof dit nie plaasgevind het nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Twee elemente staan uit. Die eerste is dat geskiedenis veronderstel is om &#8216;n objektiewe weergee van die verlede te wees, asook &#8216;n objektiewe uitleg daarvan. In antieke China en in die geskiedenis van ander volke is enorme skade aangerig deurdat opeenvolgende dinastie\u00eb deur die verbranding van dokumentasie die spore van die vorige dinastie probeer uitwis het. Vandag word dit voortgesit in die vorm van &#8216;n selektiewe en selfs verdraaide maar politiek korrekte weergawes van lande se geskiedenis.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die tweede element is hoe volke hul eie geskiedenis herdenk. Hiervoor moet die Afrikaner, die Griekwa, die Koranna en vele ander \u2013 in hierdie stadium in elk geval \u2013 self verantwoordelikheid neem.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/karta-profilakticheskih-privivok-forma-spravki-063u\">\u043a\u0430\u0440\u0442\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/advocat-cons.info\/index.php?newsid=45664#.WeUPwit1uVo\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pas het lande in die Amerika&#8217;s &#8216;n dag lank effektief tot stilstand gekom om Columbus se sogenaamde ontdekking van die Nuwe W\u00eareld te herdenk. Dit volg kort na Krugerdag, wat as Heldedag bekend was voor dit afgeskaf is. In Suid-Afrika is Van Riebeeckdag, of te wel Stigtingsdag, ook nie meer &#8216;n amptelike vakansiedag nie. Die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9524\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Weergee van die geskiedenis&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-9524","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9524","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9524"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9524\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9524"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9524"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9524"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}