{"id":9522,"date":"2010-10-12T07:05:55","date_gmt":"2010-10-12T07:05:55","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9522"},"modified":"2010-10-12T07:05:55","modified_gmt":"2010-10-12T07:05:55","slug":"sa-kan-landbouleiersposisie-verloor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9522","title":{"rendered":"SA kan landbouleiersposisie verloor"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;Afrikalande noord van Suid-Afrika beskik oor baie meer landboupotensiaal as Suid-Afrika. Hierdie lande het &#8216;n bo-gemiddelde re\u00ebnval, beter grondkwaliteit en &#8216;n warmer klimaat. As die Suid-Afrikaanse regering foute ten opsigte van landbou in Suid-Afrika maak, kan Suid-Afrika maklik sy leiersposisie op hierdie terrein verloor. Dit is reeds hierdie jaar bewys op graangebied deurdat lande soos Zambi\u00eb en Malawi, wat tradisionele invoerders van Suid-Afrikaanse mielies was, vanjaar selfvoorsienend is,&#8221; het dr. Pieter Mulder, adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye ges\u00ea. Dr. Mulder was die naweek die spreker by Graan Suid-Afrika se jaarliks aanwysing van die graanprodusent van die jaar. Dit het tydens &#8216;n galafunksie in Midrand plaasgevind.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Onsekerheid oor grondhervorming en die huidige Suid-Afrikaanse debatte oor nasionalisering, help nie om Suid-Afrika meer mededingend teenoor hierdie Afrikastate te maak nie. Kom ons leer uit die foute wat ander Afrikalande na Uhuru gemaak het en herhaal dit nie,&#8221; het Mulder bygevoeg.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Mulder het daarop gewys dat een van die groot landbouprobleme waarom Afrika nie op gelyke vlak met ander kontinente kan kompeteer nie, fragmentasie is. Ongeveer 85% van alle landbou in Afrika vind plaas op plase kleiner as twee hektaar. Sonder samewerkingsplanne kan hierdie landbouers nooit die voordele wat ekonomie van skaal inhou, kry nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;In die Verenigde State van Amerika is daar slegs 4% plase kleiner as twee hektaar en in Brasili\u00eb, wat ook &#8216;n ontwikkelende land soos Suid-Afrika is, 11%. As die Groenskrif oor grondhervorming die hoeveelheid grond wat &#8216;n boer mag besit wil beperk, kan die voordele wat die ekonomie van skaal inhou, verloor word en het ons geen lesse uit Afrika se mislukkings geleer nie,&#8221; volgens Mulder.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die graanprodusent van die jaar toekennings is daarop gemik om erkenning te gee aan kommersi\u00eble en opkomende produsente wat onder verskillende omstandighede daarin geslaag het om uiters doeltreffend en op &#8216;n volhoubare basis graan te produseer.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">betting real<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ipress.ua\/ru\/news\/prokurora_harkova_uvoleno_111840.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Afrikalande noord van Suid-Afrika beskik oor baie meer landboupotensiaal as Suid-Afrika. Hierdie lande het &#8216;n bo-gemiddelde re\u00ebnval, beter grondkwaliteit en &#8216;n warmer klimaat. As die Suid-Afrikaanse regering foute ten opsigte van landbou in Suid-Afrika maak, kan Suid-Afrika maklik sy leiersposisie op hierdie terrein verloor. Dit is reeds hierdie jaar bewys op graangebied deurdat lande soos &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9522\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SA kan landbouleiersposisie verloor&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-9522","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9522","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9522"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9522\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9522"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9522"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9522"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}