{"id":9508,"date":"2010-10-09T10:59:56","date_gmt":"2010-10-09T10:59:56","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9508"},"modified":"2010-10-09T10:59:56","modified_gmt":"2010-10-09T10:59:56","slug":"willem-ratte-op-hongerstaking-in-tronk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9508","title":{"rendered":"Willem Ratte op hongerstaking in tronk"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\"caption\" title=\"Willem Ratte\" alt=\"Willem Ratte\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2010\/10\/balmoral2.jpg\" \/>Oud-kmdt. Willem Ratte is reeds &#8216;n week lank op &#8216;n hongerstaking in  die Witbankse gevangenis omdat hy voel dat hy onregmatig aangehou word.  Vriende en mense na aan hom vrees vir sy lewe aangesien sy gestel reeds  verswak is en die gevangenisowerheid weier dat hy elektroliete ontvang  wat die verhongeringsproses sou vertraag.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Dan Roodt van Praag en &#8216;n vriend van  Ratte was Donderdag by die gevangenis waar hulle op tegniese gronde  toegang tot Ratte geweier is. Hulle het elektroliete by hulle gehad wat hulle aan Ratte sou kon oorhandig.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die handelsnaam van die elektroliete  is Rehidrat en kan oor die toonbank en selfs in supermarkte gekoop word.  Terwyl die gevangenisowerheid geweier het dat die elektroliete aan  Ratte oorhandig word, word gevangenes wel toegelaat om kitskos soos  Nando en Kentucky Fried Chicken te ontvang, asook tandepasta en ander  toiletware.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ratte se vrou Zanzi het bevestig dat sy van &#8216;n medegevangene verneem het dat Ratte &#8216;n hongerstaking uitvoer. Hy het reeds twee keer vantevore toe hy in die gevangenis aangehou is dieselfde gedoen. Toentertyd het hy egter vrylik toegang tot elektroliete gehad.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens  Ratte het hy &#8220;hoegenaamd niks&#8221; met enige wapens of dagga wat op die  plaas gevind is te make gehad nie. Hy ontken ook dat &#8216;n koperkabel wat  op die plaas gevind is, gesteel is. Hy voel dat hy onmiddellik vrygelaat  behoort te word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen het dit geblyk dat die polisie  aanvanklik deur &#8216;n werknemer van die sweisskool op die plaas, mnr. Mike  Hough, ontbied is nadat &#8216;n sakkie dagga en 9mm-patrone op die perseel  van die sweisskool gevind is. Daar is &#8216;n slegte verhouding tussen Ratte  en Hough en blykbaar het hulle vantevore reeds rusie gemaak.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hough  het oor die afgelope weke toegelaat dat vragmotorbestuurders van buite  by die sweisskool oorslaap vir herstelwerk aan swaar vragmotors, wat  tegelyktertyd die &#8220;volkseie&#8221; re\u00ebl van die stigting waaraan die plaas  behoort oortree het en &#8216;n veiligheidsrisiko geskep het. Hough is daarna  aanges\u00ea om di\u00e9 praktyk te staak.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Vriend van Ratte wat anoniem wil bly, meen: &#8220;Ek vind dit  vreemd dat die sakkie dagga en patrone direk n\u00e1 di\u00e9 voorval daar gevind  is. Die plaas funksioneer reeds nege jaar lank met die  rehabilitasieprogram vir hawelose seuns waarvan sommige al daggarokers  was. Waarom word die sakkie dagga en patrone skielik ontdek net nadat  die onderonsie met Hough oor die vragmotorbestuurders ontstaan het? Aan  wie behoort die dagga en wie het dit daar geplant?&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr. Mike  Hough het volgens bronne op die plaas die polisie twee keer oor die  sakkie dagga gebel. Aanvanklik is twee swart polisiemanne na die plaas  gestuur, maar hul ondersoek het nie veel opgelewer nie en geen klopjag  is op Ratte en die jongmans uitgevoer nie. Daarna het Hough weereens die  polisie gekontak en aangepor om &#8216;n klopjag op die hele plaas uit te  voer. Hough wou blykbaar &#8220;wit polisiemanne&#8221; op die plaas h\u00ea om die  klopjag uit te voer. Blykbaar het ambulanse die taakmag vergesel, wat  die indruk gewek het dat die polisie nie sou skroom om op Ratte en die  hawelose seuns te skiet nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ratte en sy mede-aangehoudenes verkeer reeds langer as &#8216;n week in  die gevangenis op Witbank. Hulle sal Maandagoggend in die landdroshof  in Witbank verskyn waar moontlike borgaansoeke aangehoor sal word. &#8216;n  Groot groep ondersteuners en simpatiseerders word by die hof verwag.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens  &#8216;n medegevangene is Ratte egter so swak omdat hy reeds &#8216;n week lank nie  eet nie dat hy beswaarlik kan staan. Of hy dus in &#8216;n toestand sal wees  om Maandag in die hof te verskyn, is &#8216;n ope vraag. Intussen weier die  gevangenisowerheid dat Ratte elekroliete ontvang.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Volgens  gevangenisre\u00ebls sou dit wel moontlik wees om vir Ratte &#8216;n privaat dokter  te bekom wat die tronk kon besoek. &#8216;n Sakeman en vriend van Ratte s\u00ea:  &#8220;Ek het my bes probeer om vir Ratte &#8216;n dokter te kry wat hom kon  ondersoek en die elektroliete vir hom sou kon invat, maar die  gevangenisowerheid op Witbank bly onbehulpsaam.&#8221;<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/gimalayskaya-sol-ozdoravlivayush\/\">\u0430\u0431\u0430\u0436\u0443\u0440 \u0441 \u0433\u0438\u043c\u0430\u043b\u0430\u0439\u0441\u043a\u043e\u0439 \u0441\u043e\u043b\u044c\u044e \u0434\u043b\u044f \u0431\u0430\u043d\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/2day.kh.ua\/4-dostijeniya-leta-v-kharkove\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0434\u0435\u043f\u0443\u0442\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Oud-kmdt. Willem Ratte is reeds &#8216;n week lank op &#8216;n hongerstaking in die Witbankse gevangenis omdat hy voel dat hy onregmatig aangehou word. Vriende en mense na aan hom vrees vir sy lewe aangesien sy gestel reeds verswak is en die gevangenisowerheid weier dat hy elektroliete ontvang wat die verhongeringsproses sou vertraag. Dr. Dan Roodt &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9508\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Willem Ratte op hongerstaking in tronk&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":9507,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-9508","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9508","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9508"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9508\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/9507"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9508"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9508"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9508"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}