{"id":9497,"date":"2010-10-06T13:22:46","date_gmt":"2010-10-06T13:22:46","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9497"},"modified":"2010-10-06T13:22:46","modified_gmt":"2010-10-06T13:22:46","slug":"polisieheksejag-op-huis-vir-blanke-haweloses","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9497","title":{"rendered":"Polisieheksejag op huis vir blanke haweloses"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Feite wat aan die lig gekom het n\u00e1 kmdt Willem Ratte en nege ander se inhegtenisneming naby Balmoral verlede Donderdag, toon dat die polisie-optrede niks anders is as \u2018n heksejagoperasie nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na die klopjag op die Balmoral koshuis het die polisie in die media na onwettige wapens en ammunisie verwys, en \u2018n foto het in die media verskyn van nege vuurwapens en \u2018n klomp messe daarby vir goeie effek.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Later is beweer dat daar slegs een onwettige item tussen die bondel was, \u2018n R-4 aanvalsgeweer. Van die ander wapens was blykbaar geroeste voorlaaiers bestem vir die museum en al die ander wapens (behalwe die R-4) is blykbaar wettig gelisensieerd.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nou word beweer dat die R-4 wapen glad nie eers op die koshuisperseel gevind was nie, maar op die hoewe langsaan, \u2018n uiters verdagte wending indien hierdie gerug waar is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verder word beweer dat die polisie geen lasbrief gehad het om in die eerste plek by die koshuis op te tree nie ten spyte van die feit dat dit \u2018n werksdag was en die polisie maklike toegang gehad het tot \u2018n landdros. Die logiese gevolgtrekking is dat die polisie geen verklaring besit het wat as basis vir \u2018n lasbrief gebruik kon word nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar was blykbaar ook geen lasbrief om op \u2018n ander nabygele\u00eb perseel stoorkamers oop te breek nie. By die Balmoral Volksmoord Museum is \u2018n dame met \u2018n pistool teen die kop gedwing deur Swart polisiemane, om haar woonstel te laat deursoek, al het hulle daarvoor ook geen lasbrief gehad nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Getroue waghond by die koshuis is na bewering wreed geslaan tydens die klopjag en is na drie dae steeds in trauma.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">HNP lede in die Oos Transvaal het bevestig dat die koshuis bewoon was deur jong mans wat meestal uit gebroke huisgesinne kom. Die jong manne (sommige net tieners) word gerehabiliteer in ambagte soos sweis, messelwerk en sekuriteit. Liggaamlike oefening en streng dissipline is deel van hulle opleiding. Later word hulle uitgeplaas na maatskappye wat werk aanbied en sodoende integreer meeste van die studente suksesvol met die bre\u00eb samelewing.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie skynbaar wraaksugtige polisie-aanval is laakbaar en woede in Afrikanergeledere styg steeds. Die HNP moedig alle volksgenote aan om regerings in die buiteland en ander organisasies wat moontlik kan druk uitoefen, dringend in te lig oor die ware feite rondom al ons politieke gevangenes, en nou in besonder, kmdt. Willem Ratte en nege ander slagoffers van hierdie polisie heksejag.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\">\u043c\u0435\u0434 \u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3884182\/\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Feite wat aan die lig gekom het n\u00e1 kmdt Willem Ratte en nege ander se inhegtenisneming naby Balmoral verlede Donderdag, toon dat die polisie-optrede niks anders is as \u2018n heksejagoperasie nie. Na die klopjag op die Balmoral koshuis het die polisie in die media na onwettige wapens en ammunisie verwys, en \u2018n foto het in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9497\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Polisieheksejag op huis vir blanke haweloses&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-9497","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9497","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9497"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9497\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9497"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9497"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9497"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}