{"id":9493,"date":"2010-10-06T07:43:21","date_gmt":"2010-10-06T07:43:21","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9493"},"modified":"2010-10-06T07:43:21","modified_gmt":"2010-10-06T07:43:21","slug":"nasionalisering-en-onteiening","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9493","title":{"rendered":"Nasionalisering en onteiening"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">\u2018n Hofsaak wat nou plaasvind, gaan rigtinggewend wees vir nasionaliseringsplanne.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die Noord-Gautengse Hooggregshof in Pretoria eis Agri SA altesaam R99 miljard namens sy lede van die staat weens die wyse waarop boere in 2004 hul besitreg op die sogenaamde ondergrond van hul eiendom kwyt is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In wese het die wetgewing die staat die voog van alle mineraaleregte, namens al die inwoners van die land, gemaak.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdeur het boere \u2018n bate verloor wat dikwels as sekuriteit aangebied kon word, dikwels losstaande verkoop is, en wat soms welvaart gebring het as daar goud of ander minerale in die grond was.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met die \u2013 wat Agri SA die onteiening van mineraleregte noem \u2013 het soms haas ongehoorde situasies ontstaan. Die sogenaamde soutboere, mense wat klein lappies grond gekoop het ter wille van die soutpanne daarop, het skielik gevind hulle besit basies waardelose lappies grond. Enigeen kon aansoek doen vir die regte om die sout te ontgin, en weens die beleid van die regering, het swart aansoekers, of instansies met swart aandeelhouding, voorkeur gekry.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onder die sake wat in die hof gaan draai het was \u2018n wildboer wat op \u2018n dag ontdek het sy grensdraad is geknip, en iemand was besig om met die nodige dokumentasie, \u2018n gruisgroef op sy plaas in te rig.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die wyse waarop die mineraleregte by Sishen eienaarskap verwissel het, word as een van die land se grootste skandale van nepotisme beskou.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tot grondwater het die eiendom van die land se mense geword, of anders gestel, is nou staatsbesit.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die staat se ontkenning dat dit op die onteiening neerkom, het ervare regsgeleerdes in onbegrip die kop laat skud.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In \u2018n stadium het die regering aangedui dat oorweeg word om ook die bogrond tot nasionale bate te verklaar, ten einde die grondhervormingsproses makliker te laat vorder. Teen die agtergrond van wat met die ondergrond gebeur het, kan niemand verkwalik word as hy dit as \u2018n kwalik bedekte metode beskou het om plase te onteien nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ongeag die uitslag van hierdie uitspraak gaan dit in alle waarskynlikheid uiteindelik \u2018n draai in die grondwethof maak. Baie van die beginsels wat ter sprake is, het ooreenkomste met die baie bekende Modderklip-saak, waar plakkers in effek \u2018n boer se grond beset, en die staat skouers opgetrek het. Die nuwe saak kan in baie opsigte \u2018n waterskeidingsaak wees.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die implikasies is legio. Soos sake nou staan, sal baie detail spandeer moet word aan die status van mineraleregte sou daar in \u2018n stadium \u2018n tipe volkstaat begin ontwikkel soos waarvoor die grondwet in teorie voor voorsiening maak. Kom die staat hiermee weg, kan die vraag gevra word van wat nog veilig is, selfs sonder die wysiging van die grondwetlike beskerming van eiendomsreg.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bedoeld of onbedoeld, die kwessie het reeds tot \u2018n nuwe rassedispuut gelei, waar persepsies die botoon voer. In kommentaarkolomme word ten gunste van die regering aangevoer wit mense het swart mense se grond gesteel. Argumente ten gunste van Agri SA is dat di\u00e9 instelling nie net wit boere verteenwoordig nie. Van \u2018n weergawe wat die land se werklike geskiedenis weergegee word is min tekens&#8230;veel eerder handel dit oor persepsies van die geskiedenis wat vermaarde geskiedskrywers soos Theal tot die irrelevante reduseer.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/categories\/29-podvesnye-svetil-niki\">\u0441\u0432\u0435\u0442\u0438\u043b\u044c\u043d\u0438\u043a\u0438 \u043f\u043e\u0434\u0432\u0435\u0441\u043d\u044b\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/society\/64045-danilchenko-yu-b-i-prokuratura-zhdut-maksimalnogo-nakazaniya-dlya-organizatora-russkoj-vesny.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2018n Hofsaak wat nou plaasvind, gaan rigtinggewend wees vir nasionaliseringsplanne. In die Noord-Gautengse Hooggregshof in Pretoria eis Agri SA altesaam R99 miljard namens sy lede van die staat weens die wyse waarop boere in 2004 hul besitreg op die sogenaamde ondergrond van hul eiendom kwyt is. In wese het die wetgewing die staat die voog &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9493\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nasionalisering en onteiening&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-9493","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9493","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9493"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9493\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9493"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9493"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9493"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}