{"id":9480,"date":"2010-09-30T08:57:51","date_gmt":"2010-09-30T08:57:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9480"},"modified":"2010-09-30T08:57:51","modified_gmt":"2010-09-30T08:57:51","slug":"die-waarheid-en-persepsies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9480","title":{"rendered":"Die waarheid en persepsies"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Vandag bereik Solidariteit en Afriforum se veldtog teen ABSA se transformasiedruk op die Suid-Afrikaanse Rugby-unie voorlopig \u2018n hoogtepunt. Samesprekings gister het op \u2018n dooiepunt uitgeloop.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op verskeie webwerwe gons dit oor \u2018n ontluikende Afrikanerbank, Oranjekas, wat stellig veel uit die debakel gaan wen. As net die helfte van die ABSA-kli\u00ebnte wat op verskillende webwerwe dreig om hul rekenings te sluit, en \u2018n fraksie hiervan na Oranjekas verskuif, gaan daar nog \u2018n beduidende rolspeler op die Suid-Afrikaanse banktoneel ontwikkel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Indien dit ABSA se doelwit was om transformasie \u2013 soos hy dit verstaan \u2013 te bevorder, lyk dit voorlopig minstens asof die teenoorgestelde bereik is. Die rubrieke wat sedert Sondag ter ondersteuning van ABSA in koerante verskyn het, is feitlik almal deur mense van kleur geskryf. Die stortvloed van kritiek kom bykans voor die voet van blankes.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Van ABSA se aanvanklike paaiende woordspel is daar nou ook dae lank niks. Die aanvanklike stil uitvoerende hoof, Maria Ramos, het met \u2018n stywe rug tot die kryt, met die karakter van \u2018n politieke slagveld, toegetree.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Meer as twintig jaar nadat die laaste apartheidswet uit die wetboek gehaal is, is ras steeds \u2018n maak of breek norm. Volgens sommiges is daar nou meer rasgebaseerde wette op die wetboek \u2013 in die naam van transformasie \u2013 as tydens die hoogtepunt van apartheid. Dit laat ondersteuners van ABSA se standpunt sinies klink in hul aansprake dat dit om nie-rassigheid handel, veral as apartheid steeds as dryfveer voorgehou word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Elkeen reageer volgens sy persepsie van die werklikheid. Dit geld ook die argumente wat weerskante van die afsnylyn oor die regering se mediaplanne geopper word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pas het TLU SA die minister van Arbeid gedaag om feite te bring oor aansprake dat boere op arbeidsinspekteurs geskiet het, en dat di\u00e9 inspekteurs nou op koe\u00eblvaste baadjies aandring. TLU SA wys tereg daarop dat daar veel minder spanning sal wees as die inspekteurs, soos deur \u2018n ooreenkoms tussen die regering en georganiseeerde landbou vereis, ingevolge die protokol vir plaastoegang afsprake vir besoeke maak. Te midde van plaasmoorde \u2013 die hoogste per capita voorkoms van moorde van enige identifiseerbare groep ter w\u00eareld &#8211; is die nakoming van die protokol \u2018n verstaanbare noodsaaklikheid.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wanneer staatsamptenare \u2018n ooreenkoms van hul eie werkgewer oortree en andermansgrond betree, kan dit mos nie die ander party se skuld wees nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/mositaldent.ru\/stoit-li-ustanavlivat-berekety\/\">\u0431\u0440\u0435\u043a\u0435\u0442\u044b \u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u0438\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/advocat-cons.info\/index.php?newsid=9554#.WeTv9mi0NPY\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vandag bereik Solidariteit en Afriforum se veldtog teen ABSA se transformasiedruk op die Suid-Afrikaanse Rugby-unie voorlopig \u2018n hoogtepunt. Samesprekings gister het op \u2018n dooiepunt uitgeloop. Op verskeie webwerwe gons dit oor \u2018n ontluikende Afrikanerbank, Oranjekas, wat stellig veel uit die debakel gaan wen. As net die helfte van die ABSA-kli\u00ebnte wat op verskillende webwerwe dreig &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9480\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die waarheid en persepsies&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[10460],"class_list":["post-9480","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-die-waarheid-en-persepsies"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9480","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9480"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9480\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9480"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9480"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9480"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}