{"id":9467,"date":"2010-09-28T08:42:06","date_gmt":"2010-09-28T08:42:06","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9467"},"modified":"2010-09-28T08:42:06","modified_gmt":"2010-09-28T08:42:06","slug":"n-goeie-grondwet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9467","title":{"rendered":"&#8216;n Goeie grondwet?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">By die beoordeling van \u2018n grondwet om te bepaal of dit goed of minder goed is, is daar \u2018n rits maatstawwe wat ingespan moet word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ten eerste moet gekyk word na die inhoud van die grondwet self. Voldoen dit aan die vereistes van \u2018n goeie grondwet? Is dit versoenbaar met die volkereg? Waarborg dit \u2018n onafhanklike regbank?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wanneer Die Suid-Afrikaanse grondwet beoordeel word, hang dit van die ideologiese en dikwels pragmatiese vertrekpunt van die beoordelaar af. Vanuit die liberale hoek sal die beoordeling l\u00ea met die suiwer proporsionele kiesstelsel op nasionale en provinsiale vlak as vertrekpunt, terwyl diegene wat die volkereg as vertrekpunt neem sal fokus op die selfbeskikkingsregte, weliswaar beperk, wat in artikel 235 genoem word. Op die oomblik is laasgenoemde vir alle praktiese doeleindes net die papier werd waarop dit geskryf is, terwyl juis daardie beginsels sterk grondwetlik beklemtoon word in die Europese Unie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die tweede aspek is die kwessie van \u2018n onafhanklike regbank, en hieroor het regsgeleerdes reeds kommer uitgespreek oor planne om die grondwetlike hof as \u2018n ho\u00ebr hof as die app\u00e8lhof te verklaar. Die regerende party het \u2018n baie sterk grondwetlike vermo\u00eb om die grondwethofaanstellinge te be\u00efnvloed.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Derdens kan die vraag gevra word oor die trefkrag van die grondwetlike liggame, soos die Menseregtekommissie, die Openbare Beskermer en selfs die Ouditeur-generaal. Laasgenoemde be\u00efndruk by verre die meeste, maar op veral munisipale vlak is daar tans nog geen vordering om skoon ouditverslae te bekom nie. Jaar vir jaar is dit \u2018n slagting, baie geraas, en uiteindelik kom bykans alle skuldiges skotvry daarvan af, net om die volgende jaar weer op die rooi tapyt te beland. Die Menseregtekommissie het \u2018n reputasie van eensydigheid, terwyl die Openbare Beskermer \u2013 afhangende van die bekle\u00ebr \u2013 \u2018n reputasie van \u2018n ANC-verlengstuk het. Minstens een verslag is al heelwat meer as \u2018n dekade uitstaande.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verskeie grondwetkenners meen die grondwet gaan mank aan \u2018n vermo\u00eb om sy implementering af te dwing. Reeds vroeg het die taal-waghond, Pansat, geskryf die regering is self die grootste skender van taalregte. Weinig het sedertdien positief verander, tallose bekpraatjies ten spyt. Dit is eerder die howe wat sake tot orde roep, terwyl die grondslae waarop die howe dit kan doen, geleidelik juridies ge\u00ebrodeer word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ten laaste is die grondwet vir mense geskryf, en hang die sukses grootliks daarvan af hoe die mense daarop reageer. Die skending van die grondwet, en voorgenome skendings soos planne vir onteiening, is immers alles mensgemaak. Die skenders en voornemende skenders se verweer is dikwels dat dit deur die demokrasie genoodsaak word \u2013 dat die meerderheid kiesers op hierdie veranderings of wysigings aandring. Dit dui op \u2018n ysingswekkende onkunde of argeloosheid oor die begrip grondwetlikheid.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vandag tydens sy besoek aan die Europese Unie, gaan pres. Jacob Zuma versoek dat sanksies teen Zimbabwe opgehef word. Di\u00e9 standpunt is nie nuut nie, en die redes hoekom hierdie sogenaamde slim sanksies toegepas word, het ook nog nie verander nie. \u2018n Week gelede nog het van Mugabe se ondersteuners saamtrekke vir die uitrol van \u2018n nuwe grondwet, ten aanskoue van die polisie gewelddadig aangeval. Die opposisieleier, Morgan Tsvangeria se reaksie was dat hy nie sy party aan verkiesings oor die grondwet sal laat deelneem as dit tot \u2018n slagting van mense gaan lei nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">En Suid-Afrika vra dat die slim sanksies opgehef word. Dit stuur nie \u2018n gesonde boodskap van verbintenis tot grondwetlikheid uit nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\">logo for euro<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.segodnya.ua\/regions\/kharkov\/v-harkove-prokuratura-provodit-proverku-iz-za-ischeznoveniya-konfiskata-na-15-millionov-751497.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>By die beoordeling van \u2018n grondwet om te bepaal of dit goed of minder goed is, is daar \u2018n rits maatstawwe wat ingespan moet word. Ten eerste moet gekyk word na die inhoud van die grondwet self. Voldoen dit aan die vereistes van \u2018n goeie grondwet? Is dit versoenbaar met die volkereg? Waarborg dit \u2018n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9467\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;n Goeie grondwet?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[10456],"class_list":["post-9467","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-n-goeie-grondwet"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9467","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9467"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9467\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9467"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9467"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9467"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}