{"id":9451,"date":"2010-09-24T11:12:00","date_gmt":"2010-09-24T11:12:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9451"},"modified":"2010-09-24T11:12:00","modified_gmt":"2010-09-24T11:12:00","slug":"stem-dik-gemaak-oor-persvryheid-in-sa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9451","title":{"rendered":"Stem dik gemaak oor persvryheid in SA"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Pas het nog \u2018n invloedryke internasionale persvryheidsorganisasie, die Parys-gevestigde Verslaggewers sonder Grense, sy stem dik gemaak oor die ANC se mediaplanne.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verslaggewers sonder Grense is veral bekend vir die internasionale persvryheidsindeks wat dit jaarliks opstel, maar dit monitor allerlei aksies teen die media, wat die lugwe\u00eb en internet insluit. Dit hou ook data by oor hoeveel joernaliste jaarliks in die uitvoering van hul pligte sterf, of aangehou word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op die persvryheidsindeks het SA in 2003 die 22ste posisie as persvrye land beklee, en het die hoogste posisie op die Afrika-kontinent beklee.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met voorgestelde mediawetgewing wat in 2006 ter sprake gekom het, het Suid-Afrika na die 44ste posisie teruggesak, en was by verre nie die mees persvrye land in Afrika nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sedertdien het SA sy posisie tot die 33ste tans verbeter. Verskeie Afrikalande, soos Ghana en Mali, vaar egter steeds beter as SA op die lys.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nou het Verslaggewers Sonder Grense in sy waarskuwing aan Suid-Afrika geen doekies omgedraai nie dat die huidige mediaplanne ernstige gevolge kan inhou. Die implikasie is dat Suid-Afrika weer op die indeks kan terugsak.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die gevolge bly nie net daar nie. Omdat \u2018n vrye media as \u2018n belangrike instrument teen korrupsie beskou word, neig lande se posisies op die persvryheidsindeks en op die korrupsiepersepsieindeks, om ook ooreenkomste te toon. Dit het weer \u2018n impak op die beleggersvertroue-indekse.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pas het pres. Barak Obama aangekondig dat hy meen hulp aan armer lande moet gekoppel wees aan die opbou van ekonomie\u00eb en die uitroei van korrupsie. Blote voedsel- en medisynehulp aan bakhand-lande gaan afgeskaal word. Ander lande en instansies wat ontwikkelingshulp bied, plaas soortgelyke voorwaardes, bv die Europese Unie.&nbsp; Suid-Afrika het reeds \u2018n rondte met DanChurch Aid geloop, en \u2018n toesmeerdery is gewoon nie geduld nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die streep is nou in die grond getrek, en die ANC kan besluit om nou sy mediabeperkingsplanne te laat vaar, of \u2018n magdom gevolge te dra.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Destyds, toe Suid-Afrika die 22ste posisie op die persvryheidsindeks behaal het, het die regering se kommunikasiediens groot gewag daarvan gemaak, en ook gespog dat die land toe as die mees persvrye land op die kontinent beskou is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat het verander dat die regering dit nie meer as bate beskou nie?<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/klyuchi\/\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u043b\u0438\u043f\u0435\u0446\u043a \u043a\u043b\u044e\u0447\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/comments.ua\/society\/596417-trehletniy-malchik-skonchalsya.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pas het nog \u2018n invloedryke internasionale persvryheidsorganisasie, die Parys-gevestigde Verslaggewers sonder Grense, sy stem dik gemaak oor die ANC se mediaplanne. Verslaggewers sonder Grense is veral bekend vir die internasionale persvryheidsindeks wat dit jaarliks opstel, maar dit monitor allerlei aksies teen die media, wat die lugwe\u00eb en internet insluit. Dit hou ook data by oor &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9451\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Stem dik gemaak oor persvryheid in SA&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[8613,5799,10447],"class_list":["post-9451","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-media","tag-persvryheid","tag-verslaggewers-sonder-grense"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9451","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9451"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9451\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9451"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9451"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9451"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}