{"id":9446,"date":"2010-09-23T07:15:18","date_gmt":"2010-09-23T07:15:18","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9446"},"modified":"2010-09-23T07:15:18","modified_gmt":"2010-09-23T07:15:18","slug":"belastingmelkkoeie-gedoem-deur-nhi","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9446","title":{"rendered":"Belastingmelkkoeie gedoem deur NHI"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Een van die grootste mites wat vir soetkoek opgevreet  word, is dat blankes in Suid-Afrika kwansuis so ryk en welvarend is. Dis  eenvoudig nie waar nie. Die groot gros blanke huishoudings se inkomste lyk in  internasionale terme maar power. In die VSA is die amptelike armoede-vlak sowat  $20,000 vir &#8216;n gesin van vier. &#8216;n Inkomste van R150000 per jaar is egter niks  vreemd in Suid-Afrika nie, ook nie onder blanke gesinne en veral nie blanke  pensioenarisse nie. <\/p>\n<p>Daardie $20,000 per jaar is uiteraard hopeloos  te min om in die VSA te oorleef, &#8216;n land wie se kospryse dikwels laer as  Suid-Afrika s&#8217;n is, en die New York Times reken dat selfs dubbel daardie  inkomste, $40,000 jaarliks, steeds beteken mense geldelik sukkel. Volgens die  kennelik verouderde syfers van Statistiek SA is die oorweldigende meerderheid  blanke huishoudings in Suid-Afrika se inkomste minder as $40,000 (R300,000) per  jaar. Blanke huishoudings is kortom oorwegend arm, vergeleke met Westerse lande  se huishoudings.<\/p>\n<p>Die ANC is op &#8216;n punt waar hy besig is om die  laaste potensi\u00eble bronne van plundery uit te put. Die staatskas en privaatsektor  is bykans leeggetap mbv onder andere die gewettigde, rassistiese vorm van  korrupsie bekend as Swart Ekonomiese Bemagtiging. Dit is juis waarom Julius  Malema begin kyk na die myne as die tweede laaste teiken vir plundery. Die  laaste teiken is uiteraard jy en ek, die blanke belastingmelkkoeie. Die voertuig  waarmee die laaste fase van plundery gaan geskied, staan bekend as die  ANC-kakistokrasie se National Health Insurance of NHI. <\/p>\n<p>Dit is &#8216;n  geklike skema, ingevolge waarvan byvoorbeeld vigslyers na bewering ho\u00eb vlakke  van mediese sorg sou ontvang, vir die rekening van die belastingmelkkoei.  Natuurlik sal dit nie gebeur nie; die geld wat vir die NHI ingevorder word, sal  bloot verduister word om nog goue toilette en Johnny Walker Blue Label vir  vetkat-kaders te koop. Die vigslyers sal steeds krepeer in hospitale waarin die  &#8220;w\u00eakkas&#8221; oor dooie babas heen toyi-toyi. <\/p>\n<p>Daar is ekonome wat skat  dat die NHI minstens R240 miljard per jaar gaan kos. Deel 240 miljard deur &#8216;n  poel van slegs&nbsp;5 miljoen belastingbetalers&nbsp;en 12 maande, en jy kom uit  by die skrikwekkende syfer van R4000 per belastingbetaler per maand. Jy en ek en  &#8216;n iedere en elke ander belastingbetaler sal minstens elkeen R4000 per maand aan  addisionele belasting moet opdok. Omdat belastingkoerse egter met inkomste styg,  gaan selfs diegene op &#8216;n matige salaris &#8211; diegene hierbo genoem wat R300,000 per  jaar verdien en aan Amerikaanse standaarde gemeet geldelik sukkel, meer as R4000  per maand aan ekstra belasting, bo en behalwe jou huidige belasting, moet opdok.  <\/p>\n<p>Hoe gaan jou huishoudelike begroting lyk as jy skielik iets soos  R6000 of R8000 per maand minder huistoe neem? Vir iemand wat R300,000 per jaar  verdien, is soveel addisionele belasting &#8216;n skrikwekkende daling van minstens  een-derde in die geld wat jy uitkry.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/aktivnye-igry\/detskie-palatki\/\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442 \u043f\u0430\u043b\u0430\u0442\u043a\u0443<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/17.05.2017\/aktsiya_za_chiste_dovkillya_startovala_v_harkove_i_oblasti\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Een van die grootste mites wat vir soetkoek opgevreet word, is dat blankes in Suid-Afrika kwansuis so ryk en welvarend is. Dis eenvoudig nie waar nie. Die groot gros blanke huishoudings se inkomste lyk in internasionale terme maar power. In die VSA is die amptelike armoede-vlak sowat $20,000 vir &#8216;n gesin van vier. &#8216;n Inkomste &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9446\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Belastingmelkkoeie gedoem deur NHI&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[10446],"class_list":["post-9446","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-belastingmelkkoeie-gedoem-deur-nhi"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9446","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9446"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9446\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9446"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9446"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9446"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}