{"id":9422,"date":"2010-09-18T10:18:38","date_gmt":"2010-09-18T10:18:38","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9422"},"modified":"2010-09-18T10:18:38","modified_gmt":"2010-09-18T10:18:38","slug":"professor-is-stil-oor-huidige-polisie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9422","title":{"rendered":"Professor is stil oor huidige polisie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Is dit nie opvallend hoe stil die spraaksame  kopdoekie-professor is oor die huidige polisie (SAP en METRO) en hulle manewales  en koste vir die gewone belastingbetaler nie? Miskien moet die einste geleerde  hom daarvan vergewis dat die huidige polisie (SAP en METRO) die grootste enkele  bedreiging vir die veiligheid en sekuriteit van die gewone burgery is. Ons het  al `n gewapende roof by die huis gehad en gelukkig \u2013 verbeel jou gelukkig! \u2013 was  daar geen lewensverlies nie. Dit is meer as 4 jaar gelede en tot op datum het ek  nog niks van die huidige SAP verneem nie. Net `n saaknommer gekry. Ek het `n  sterk vermoede dat die polisie&nbsp;&nbsp;\u2013 dit is om `t ewe of  dit die SAP\/METRO is &#8211; daarby betrokke was vandaar my opdrag aan  my gesinsmense dat as die polisie by die hek aanmeld om die eiendom te betree,  aktiveer onmiddelik die paniekalarm sodat die sekuriteitsmaatskappy (wat my `n  klomp geld kos) ook teenwoordig kan wees. Die huidige polisie-uniform en  voertuig het geen goeie trou\/bona fide nie \u2013 en daar is goeie redes daarvoor!  Miskien&nbsp;is die professor nie bewus hiervan nie. Dalk moet iemand dit vir  hom in die oor fluister.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In hierdie verband wil ek herhaal wat ek al  vroe\u00ebr ges\u00ea en geskryf het:<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em>De Kock het simbool geword van `n k*k-skikking met  die ANC. Die ANC se \u2018De Kocks\u2019 loop vry rond en sit selfs in regeringsposte  terwyl plaas- en stadsmoorde ongesteurd voortgaan. Hierdie moordenaars is veel  erger as De Kock. Met di\u00e9 gang van sake het FW de Klerk `n verleentheid vir die  Nobelprys geword! <\/em><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/moechno_uborochnoe_oborudovanie\/\">\u043c\u043e\u0435\u0447\u043d\u043e\u0435 \u043e\u0431\u043e\u0440\u0443\u0434\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u0435 \u0434\u043b\u044f \u0430\u0432\u0442\u043e\u043c\u043e\u0439\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/fakty.ua\/246431-prokuratura-harkovcshiny-podozrevaet-otca-v-ubijstve-trehletnego-syna\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Is dit nie opvallend hoe stil die spraaksame kopdoekie-professor is oor die huidige polisie (SAP en METRO) en hulle manewales en koste vir die gewone belastingbetaler nie? Miskien moet die einste geleerde hom daarvan vergewis dat die huidige polisie (SAP en METRO) die grootste enkele bedreiging vir die veiligheid en sekuriteit van die gewone burgery &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9422\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Professor is stil oor huidige polisie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-9422","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9422","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9422"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9422\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9422"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9422"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9422"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}