{"id":9413,"date":"2010-09-17T09:42:27","date_gmt":"2010-09-17T09:42:27","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9413"},"modified":"2010-09-17T09:42:27","modified_gmt":"2010-09-17T09:42:27","slug":"absa-en-rugbytransformasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9413","title":{"rendered":"Absa en rugbytransformasie"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">As daar nou een bank in Suid-Afrika is wat die merk van  Ka\u00efn op hom het agv historiese baggasie, moet dit Absa wees. Absa is die  resultaat van &#8216;n huwelik tussen wat gesien kan word as Afrikaner-SEB banke soos  Volkskas en die ou Trustbank. <\/p>\n<p>In &#8216;n verbasende wending word daar  egter vandag berig dat Absa hom by die Jimmy Manyi-koor van Jeremiades geskaar  het, en nes Butana Komphela steen en been kerm oor transformasie in rugby. S\u00f3  ingenome is Absa skynbaar met die uitnemende prestasies van die getransformeerde  Springbok-afrigter, dat dit hom geweldig grief dat die spelers in  Curriebeker-spanne nie ook van dieselfde polities-aanvaarbare skakering as Piet  Snorre&nbsp;is nie. As borg van die Curriebeker sou Absa op hoogheilige wyse  eerder wou sien dat Bolla Conradie &#8216;n provinsiale span se skrumskakel is, en dat  die Fourie du Preez&#8217;e van die lewe op die reserwebank sit, indien blankes  enigsins in die spangroep is. <\/p>\n<p>Alhoewel dit besonder  on-polities-korrek is deesdae om dit in die openbaar te erken, verstout ek my  egter&nbsp;om te s\u00ea dat die meerderheid van Absa se klandisie steeds blankes en  veral blanke Afrikaners is. Siende dat die meerderheid van Absa se kli\u00ebnte  vermoedelik blankes is, is dit so &#8216;n bietjie dik vir &#8216;n daalder vir Absa om op  so &#8216;n hoogheilige wyse te wil predik oor transformasie in rugby, as die bank se  klandisie self nie die demografie van die land weerspie\u00ebl nie. <\/p>\n<p>Ek  sou Absa se geteem, en mens moet vra watter ander denkbare doel daar kan wees  daarmee, behalwe om by die ANC-regime gat te kruip, ernstiger kon opneem as Absa  self gemaak het soos hy wil h\u00ea ander moet maak.&nbsp;Hoe s\u00ea die Engelse nou  weer? &#8220;Charity begins at home.&#8221; As Absa dan werklik sulke intense en nuutgevonde  entoesiasme oor rasse-transformasie beleef, stel ek voor hy sorg dat sy  klandisie ook aan rasse-kwotas onderworpe moet wees. <\/p>\n<p>Snaaks hoe  Afrikaners se geld goed genoeg is vir Absa wanneer Absa ons kan slaat met rente  en bankkostes, maar dat hy nie hou daarvan&nbsp;om ons op die rugbyveld te sien  nie.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\">\u0438\u0433\u0440\u044b\u0434\u043b\u0430 \u0434\u044d\u0432\u043e\u0447\u044d\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.rbc.ua\/rus\/news\/harkovskoy-oblasti-prokuratura-razoblachila-1498048589.html\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>As daar nou een bank in Suid-Afrika is wat die merk van Ka\u00efn op hom het agv historiese baggasie, moet dit Absa wees. Absa is die resultaat van &#8216;n huwelik tussen wat gesien kan word as Afrikaner-SEB banke soos Volkskas en die ou Trustbank. In &#8216;n verbasende wending word daar egter vandag berig dat Absa &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9413\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Absa en rugbytransformasie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[7033,10422,21092,21114,4835],"class_list":["post-9413","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-absa","tag-absa-en-rugbytransformasie","tag-rubrieke","tag-c78-rugby","tag-transformasie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9413","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9413"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9413\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9413"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9413"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9413"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}