{"id":9412,"date":"2010-09-17T09:33:59","date_gmt":"2010-09-17T09:33:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9412"},"modified":"2010-09-17T09:33:59","modified_gmt":"2010-09-17T09:33:59","slug":"die-rasnorm-elders","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9412","title":{"rendered":"Die rasnorm elders"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Op die voorblad van Volksblad vanoggend word berig dat Absa ontsteld is oor die \u2013 soos dit gestel is &#8211; Saru se ernstige gebrek aan toewyding met transformasie.\u201d Van die Curriebekerspanne is te wit.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit klink bykans bisar dat sommige Suid-Afrikaners so bekommerd sal wees oor die kleursamestelling van spanne, terwyl dit elders ter w\u00eareld dikwels oor \u2018n maak-of-breek oor lewensmiddele handel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vanoggend berig die Nederlandse koerant Trouw dat armoedevlakke in die VSA tot die hoogste vlak \u2013 51 miljoen &#8211; in bykans \u2018n halwe eeu gestyg het. Dit is ook die hoogste persentasie sedert 1994 en staan nou op 14,3 persent.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die slotsin lui dat di\u00e9 armoede swart en Spaanstalige Amerikaners twee maal so hard as hul wit en Asiatiese landgenote tref.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit val saam met die VN se voedselorganisasie se syfer dat die aantal hongerlydendes w\u00eareldwyd tot onder \u2018n miljard gedaal het. In Afrika Suid van die Sahara styg dit egter, en ly een uit elke drie mense honger.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Vlaandere broei dit nadat \u2018n skool afsonderlike onderrig vir \u2013 soos dit gestel word \u2013 allochtonen-kinders begin aanbied het. Dit geskied op versoek van die ouers. Die minister is ontsteld, en wil dit ondersoek, en die ouers van die wat nie reeds verskeie geslagte Vlaams is nie, is ontevrede. Hul kinders sit nou in klasse van verskillende nasionaliteite, en die ouers meen dit sal nou moeilik gaan om Vlaams aan te leer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">SA Rugby was al oor transformasie by die Internasionale Rugbyraad in die sop omdat rugby, soos die meeste sportkodes, rassisme verbied. Wat die een as transformasie versuiker, is vir die ander rasgedrewe kwotas, en diskriminasie teen presteerders van die sogenaamde verkeerde ras.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is bykans onmoontlik om werklike nie-rassigheid te bereik so lank as wat rasbeheptheid die ingesteldheid lei. Daar word wel dikwels gehoor dat swart per definisie nie rassisties kan wees nie, dat swart bewussyn \u2018n positiewe kenmerk is, maar die teenargument is dat dit juis op \u2018n toppunt van rassisme dui.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/products\/kompressory-porshnevye-bezmaslyanye-f9821304\/\">\u0431\u0435\u0437\u043c\u0430\u0441\u043b\u044f\u043d\u044b\u0435 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u0435\u0441\u0441\u043e\u0440\u044b \u0446\u0435\u043d\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/khar.gp.gov.ua\/ua\/info.html?_m=publications&#038;_t=rec&#038;id=147165\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Op die voorblad van Volksblad vanoggend word berig dat Absa ontsteld is oor die \u2013 soos dit gestel is &#8211; Saru se ernstige gebrek aan toewyding met transformasie.\u201d Van die Curriebekerspanne is te wit. Dit klink bykans bisar dat sommige Suid-Afrikaners so bekommerd sal wees oor die kleursamestelling van spanne, terwyl dit elders ter w\u00eareld &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9412\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die rasnorm elders&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[7033,10420,21107,21093,4772,10421,4835],"class_list":["post-9412","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-absa","tag-die-rasnorm-elders","tag-c33-hoofartikels","tag-s7-menings","tag-ras","tag-rurby","tag-transformasie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9412","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9412"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9412\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9412"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9412"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9412"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}