{"id":9401,"date":"2010-09-14T07:05:18","date_gmt":"2010-09-14T07:05:18","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9401"},"modified":"2010-09-14T07:05:18","modified_gmt":"2010-09-14T07:05:18","slug":"bekamping-van-korrupsie-elkeen-se-verantwoordelikheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9401","title":{"rendered":"Bekamping van korrupsie elkeen se verantwoordelikheid"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Dit is nie ongewoon dat \u2018n enkele koerant tot ses berigte op \u2018n dag oor korrupsie dra nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Tipiese voorbeeld: In \u2018n berig vra Volksblad vandag vrae oor wat van \u2018n voltooide polisiedossier geword het wat oor die besoedeling van die Valsrivier by Kroonstad geword het. Daarnaas is \u2018n berig oor vermeende korrupte aanstellings in die Weermag, en daar bo \u2018n berig oor die regering wat uiteindelik verskeie myne wat glo landswette oortree, gewaarsku het. Die media berig al maande lank oor verdagte mynbedrywighede.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In nog \u2018n berig op dieselfde bladsy blaas Cosatu vuur oor wat hy die grootste korrupsie oor die lug noem, oor belastingbetalersgeld wat vir \u2018n radioprogram oor dienslewering in die Wes-Kaap gebruik is, en eis \u2018n verskoning van mev. Helen Zille.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op \u2018n ander bladsy waarsku Martin Weltz, redakteur van Noseweek, dat Suid-Afrikaners heeltemal te verdraagsaam oor korrupsie geword het. Hy meen die grootste vrees is dat bedrog so alledaags geword het dat die publiek dit nie meer vreemd vind of bevraagteken nie. In die berig daarnaas beskuldig Cosatu die ANC daarvan dat dit nie die nodige erns of dringendheid aan die dag l\u00ea om te keer dat \u2018n magtige roofdier-elite die land leegtap nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die redaksionele hoofartikel meen Volksblad dat die wapenskandaal-klug voortduur, en verwys in di\u00e9 verband na die flou Valke. Die sub-hoofartikel handel oor krieketknoeiery.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die sake-gedeelte verskyn \u2018n berig oor die mededingskommissie se verhoor van die sogenaamde pypkartel, en die eerste getuie is \u2018n fluitjieblaser wat afgedank is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nog ander berigte sou ook by die lys toegevoeg kon word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verskeie onheilspellende aspekte word uitgelig: Weltz is reg as hy meen verdraagsaamheid oor korrupsie hou \u2018n groot gevaar in. So lank as wat die staat nie fluitjieblasers behoorlik beskerm nie, soos wat die wet vereis \u2013 gaan baie mense weens hul blootgestelde posisies \u2018n blinde oog op die euwel werp.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dat korrupsie die omvang kon aanneem sonder dat die regering lank reeds in \u2018n verkiesing getuimel het, is \u2018n aanklag op die politieke volwassenheid van die kieserskorps.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ten slotte, dit onderstreep die belangrikheid van uitdrukkingsvryheid en mediavryheid. So lank as wat die media as die gewete van die land kan optree, kan die kiesers nie die skouers optrek en s\u00ea hulle het nie geweet nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nie in \u2018n land waar sowat tagtig persent van die inwoners aandui dat hulle Christene is nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/aquaelite.com.ua\/nasosnoe-oborudovanie\/cirkulyacionnye-nasosy\/mokryy-rotor\">\u043c\u043e\u043a\u0440\u044b\u0439 \u0440\u043e\u0442\u043e\u0440 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/datakam.com.ua\/object\/topcargo-mezhdunarodnaja-gruzov\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit is nie ongewoon dat \u2018n enkele koerant tot ses berigte op \u2018n dag oor korrupsie dra nie. \u2018n Tipiese voorbeeld: In \u2018n berig vra Volksblad vandag vrae oor wat van \u2018n voltooide polisiedossier geword het wat oor die besoedeling van die Valsrivier by Kroonstad geword het. Daarnaas is \u2018n berig oor vermeende korrupte aanstellings [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[10407,21107,2300,21093],"class_list":["post-9401","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-bekamping-van-korrupsie-elkeen-se-verantwoordelikheid","tag-c33-hoofartikels","tag-korrupsie","tag-s7-menings"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9401","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9401"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9401\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9401"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9401"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9401"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}