{"id":9397,"date":"2010-09-12T08:46:44","date_gmt":"2010-09-12T08:46:44","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9397"},"modified":"2010-09-12T08:46:44","modified_gmt":"2010-09-12T08:46:44","slug":"so-word-die-land-geplunder","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9397","title":{"rendered":"S\u00f3 word die land geplunder"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Ek het vanoggend met &#8216;n baie goeie vriend  wat&nbsp;op die&nbsp;Natalgrens woon, gehoor hoe die&nbsp;land geplunder word  tot&nbsp;op die&nbsp;laagste vlak! Hy vertel my dat omdat ons in die stad woon,  en nie een van die swart tale magtig is nie, besef ons nie  hoe&nbsp;hulle&nbsp;skelmstreke werk nie. Wanneer dit by&nbsp;skelmstreke kom,  dan het die&nbsp;swartes dit al klaar haarfyn  uitgewerk!<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die land het net ongeveer 5,5 miljoen  belastingbetalers, maar daar is 11 miljoen wat uit die staatskoffers toelaes kry  in een of ander vorm.&nbsp;Vir elke kleintjie wat die swartes&nbsp;teel, is  hulle geregtig op R250-00 toelae, maar dit is nie die einde nie. Die  skoolkinders sien hierdie as &#8216;n bron van inkomste en dan word hulle swanger om  die R250-00 toelae te verkry.&nbsp;Maar, dit is nie die einde nie! Die pa, ma en  die ganse familie woon saam onder een dak in een woning. Dan, registreer die ma  haar telg om die toelae te kry en die pa, wat &#8216;n ander van&nbsp;as die ma  het, registreer ook dieselfde telg vir die R250-00 Staatstoelae (Social  Grant).&nbsp;Dus kry hulle nou R500-00 vir dieselfde kind.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit eindig egter nie daar nie! Nou kom die werklose  oumas van beide die pa en die ma van die kind, en vra vir &#8216;n &#8220;Foster Grant&#8221; vir  dieselde kind, want die pa en die ma is glo in die stad en hulle is werkloos en  moet vir die kind sorg. Nou ontvang hulle elk &#8216;n &#8220;Foster Grant&#8221; van R850-00 vir  dieselfde kind. Dit beteken nou dat hulle R2200-00 kry vir elke telg wat  hulle het. In die meeste gevalle bly hulle net teel vir die inkomste en as daar  bv 5 kleintjies is, dan is die inkomste aansienlik.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">As een van die kinders dalk&nbsp;sterf, dan bly  hulle voortgaan om die toelae te&nbsp;trek, of hulle registreer net die dood van  &#8220;een&#8221; kind, alhoewel hulle <em>twee<\/em> toelaes kry vir  dieselfde&nbsp;kind.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek het&nbsp;ook gehoor hoe van die&nbsp;bekendste  firmas wat gebottelde water verkoop, se water vermoedelik alles behalwe suiwer  is. Die waterbronne is in&nbsp;Paulpietersburg en daar word dit by die bron  gebottel en na die kleinhandelaars vervoer.&nbsp;Maar,&nbsp;net bokant die  waterbronne waar dit gepomp word, sit die Dumbe Township. Daar is geen munispale  rioolstelsel nie en &nbsp;net &#8220;longdrop&#8221;-atrines.&nbsp;Die vraag  is: Hoeveel van Dumbe&nbsp;se riool sypel in daardie waterbronne? Ek  glo&nbsp;niemand ken die antwoord nie, want soos ons  almal weet, is daar amper glad nie meer&nbsp;monitering en inspeksies van  gesondheidswette nie!<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/teplovoy-service.ru\/blog\/avtonomnoe-otoplenie-v-kvartire\">\u0443\u0441\u0442\u0430\u043d\u043e\u0432\u043a\u0430 \u0440\u0430\u0434\u0438\u0430\u0442\u043e\u0440\u043e\u0432 \u043e\u0442\u043e\u043f\u043b\u0435\u043d\u0438\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ipress.ua\/ru\/news\/prokurora_harkova_uvoleno_111840.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek het vanoggend met &#8216;n baie goeie vriend wat&nbsp;op die&nbsp;Natalgrens woon, gehoor hoe die&nbsp;land geplunder word tot&nbsp;op die&nbsp;laagste vlak! Hy vertel my dat omdat ons in die stad woon, en nie een van die swart tale magtig is nie, besef ons nie hoe&nbsp;hulle&nbsp;skelmstreke werk nie. Wanneer dit by&nbsp;skelmstreke kom, dan het die&nbsp;swartes dit al klaar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9397\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;S\u00f3 word die land geplunder&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[21096,10403,9014,21093,10402,5461],"class_list":["post-9397","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-s10-briewe","tag-foster-grant","tag-grants","tag-s7-menings","tag-so-word-die-land-geplunder","tag-toelaes"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9397","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9397"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9397\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9397"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9397"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9397"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}