{"id":9359,"date":"2010-09-03T08:39:55","date_gmt":"2010-09-03T08:39:55","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9359"},"modified":"2010-09-03T08:39:55","modified_gmt":"2010-09-03T08:39:55","slug":"afriforum-bekommerd-oor-militere-opleiding-vir-anc-jeugliga","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9359","title":{"rendered":"Afriforum bekommerd oor milit\u00eare opleiding vir ANC-Jeugliga"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die burgerregte-inisiatief AfriForum het die minister van Verdediging, me Lindiwe Sisulu tyd gegun tot 1 September 2010 om vrae te beantwoord oor milit\u00eare opleiding vir ANCYL- en YCL-lede wat klaarblyklik binnekort \u0149 aanvang by die Vloot se opleidingsbasis in Saldanha in die Wes-Kaap gaan neem.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">AfriForum is bekommerd dat die beoogde milit\u00eare opleiding vir &#8220;genomineerdes van politieke partye&#8221; in stryd is met die bepalings van Artikel 199(7)(b) van die Grondwet, wat bepaal dat die SA Nasionale Weermag en lede van die veiligheidsmagte nie die belange van enige politieke party mag bevorder nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Minister Sisulu en verteenwoordigers van die ANC Jeugliga en die Jong Kommuniste Liga het in Mei 2010 planne bekend gemaak om milit\u00eare opleidingskampe vir jeuglede aan te bied, kort na die omstrede besoek van Julius Malema aan Zimbabwe, Venezuela en Kuba, vroe\u00ebr vanjaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Na \u0149 openbare uitbarsting het die minister \u0149 verklaring uitgereik wat beweer dat die opleidingskampe oop is vir alle politieke partye, maar verteenwoordigers van die drie vernaamste opposisiepartye het reeds aan ons bevestig dat hulle geen formele uitnodiging tot di\u00e9 effek van die minister ontvang het nie&#8221;, het Willie Spies, prokureur van AfriForum, in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is van wesentlike belang dat ons nie die foute van ons noordelike bure in Suid-Afrika herhaal nie. Die opstellers van die grondwet het ook verder goeie rede gehad om politieke partydigheid in die Weermag uitdruklik te verbied. In Zimbabwe is jeug-lede van Zanu-PF wat opleiding in milit\u00eare milisiekampe ondergaan het, berug en gevrees vir hulle aandeel in geweld en intimidasie tydens verkiesingstye. Ons moet ten alle koste \u0149 soortgelyke situasie in Suid-Afrika verhoed&#8221;, het Spies ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Indien geen antwoord van die minister se kantoor ontvang word nie, sal \u0149 hersieningsaansoek more in die Noord-Gautengse-Hooggeregshof uitgereik word.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">movie over 21<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/06\/18\/180080.html\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0441\u0443\u043f\u0435\u0440\u043c\u0430\u0440\u043a\u0435\u0442 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die burgerregte-inisiatief AfriForum het die minister van Verdediging, me Lindiwe Sisulu tyd gegun tot 1 September 2010 om vrae te beantwoord oor milit\u00eare opleiding vir ANCYL- en YCL-lede wat klaarblyklik binnekort \u0149 aanvang by die Vloot se opleidingsbasis in Saldanha in die Wes-Kaap gaan neem. AfriForum is bekommerd dat die beoogde milit\u00eare opleiding vir &#8220;genomineerdes &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9359\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Afriforum bekommerd oor milit\u00eare opleiding vir ANC-Jeugliga&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-9359","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9359","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9359"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9359\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9359"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9359"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9359"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}