{"id":9356,"date":"2010-09-03T06:15:09","date_gmt":"2010-09-03T06:15:09","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9356"},"modified":"2010-09-03T06:15:09","modified_gmt":"2010-09-03T06:15:09","slug":"probleme-soos-sprinkaanplae","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9356","title":{"rendered":"Probleme soos sprinkaanplae"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Soos opeenvolgende sprinkaanplae wat die land verteer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die profeet Jo\u00ebl het so na die lot van sy land verwys nadat \u2018n korrupte samelewing aan die orde van die dag geword het. Vier sprinkaanswerms het op die land toegesak en alles verteer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die leier van die Christen-Demokratiese Party het ook di\u00e9 vergelyking gebruik toe hy die situasie in Suid-Afrika beskryf het. Onder die probleme wat hy uitgewys het is die twee jaar agterstand met bloedtoetse vir dronkbestuur in die polisie se forensiese laboratorium.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Teen vanoggend sou nog \u2018n paar jakkalsies bygevoeg kom word wat die wingerd verniel. Nog \u2018n reisskandaal het die parlement geruk \u2013 as di\u00e9 instelling nog oor so iets geruk kan word \u2013 en die onttrekking van polisielede aan die Lesothogrens om elders te gaan instaan vir stakers, dra by tot verskerpte misdaad oor die Lesothogrens.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die grensbeveiligingskwessie is onlangs buite die hof geskik na Vrystaat Landbou die regering hof toe gesleep het oor sy versuim om sy burgers te beskerm. Nou beskuldig grensboere die polisie daarvan dat hulle nie hou by die gees van die ooreenkoms nie, en trek hulle nou weer die kortste lootjies \u2013 en di\u00e9 keer is die lootjies \u00e9\u00e9rs kort.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op 8 en 9 September hou die landbou-unie, TLU-SA, sy jaarkongres. Die besprekingspunte, wat die landbou raak, kan ook as vier sprinkaanplae opgesom word: die veiligheidsituasie, grondhervorming, die vervallende infrastruktuur en klimaatsverandering.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgende jaar het die kiesers die geleentheid om in die nasionale landswye munisipale verkiesings die regering te straf omdat toegelaat is dat korrupsie in di\u00e9 nepokratiese staat tot die vlakke kon ontwikkel dat dit self die eienskappe van Jo\u00ebl se sprinkaanswerms aanneem. (In die Engelse Bybel word vier verskillende soorte sprinkane vir die vier vlae beskryf).<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika is egter nie enige ander demokratiese land nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/arabian-nights\/\">arabian nights game<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Soos opeenvolgende sprinkaanplae wat die land verteer. Die profeet Jo\u00ebl het so na die lot van sy land verwys nadat \u2018n korrupte samelewing aan die orde van die dag geword het. Vier sprinkaanswerms het op die land toegesak en alles verteer. Die leier van die Christen-Demokratiese Party het ook di\u00e9 vergelyking gebruik toe hy die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9356\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Probleme soos sprinkaanplae&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[21107,21093,10381,2242],"class_list":["post-9356","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-c33-hoofartikels","tag-s7-menings","tag-probleme-soos-sprinkaanplae","tag-suid-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9356","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9356"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9356\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9356"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9356"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9356"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}