{"id":9354,"date":"2010-09-02T06:37:46","date_gmt":"2010-09-02T06:37:46","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9354"},"modified":"2010-09-02T06:37:46","modified_gmt":"2010-09-02T06:37:46","slug":"die-omskop-van-n-holgevrete-afrikaans","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9354","title":{"rendered":"Die omskop van \u2018n holgevrete Afrikaans"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Afrikaans se grootste bedreiging kom van binne, meen prof. Hans du Plessis, direkteur van die ATKV se skryfskool in Potchefstroom.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Du Plessis ontken nie die bedreiging vanuit die geledere van die regering en ANC nie, maar meen dit is veel makliker om \u2018n boomstomp om te skop wat van binne holgevreet is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy gebruik die voorbeeld om in die ooste van Pretoria \u2018n kleuterskool vir jou Afrikaanse kind te vind. Oral word verduidelik dit is veeltalig of dubbeltalig Engels, want oor \u2018n paar jaar sal die kind nie meer in Afrikaans kan skoolgaan of werk nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl Afrikaanse musiek en literatuur blom \u2013 al laat die taalgebruik taalpuriste se bloed yskoud word, word die Indrafkafee op die platteland die   Fast Food Cafe   en die Altefraai-salon die   Angie\u2019s Beauty Parlour  .<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Du Plessis wys op die voorliefde wat Afrikaners so met elke eeuwending vir Engels ontwikkel, en meen dit geld nou weer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die spook, as\u2019t ware, van Langenhoven se W\u00eanderbaails loop weer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die internet word behoorlik oorstroom deur Afrikaans, maar daar skerm webmeesters wat omgee vir die vale: Gebruik tog \u2018n goeie Afrikaanse speltoetser. Want dit wat opgedis word mag die mooiste klanke voortbring, maar die spelling doen die taal oneer aan. Kennis oor wat los, en wat vas geskryf moet word, het skynbaar heeltemal verdwyn.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na maande se beplanning het \u2018n Afrikaanse woongebied in Bloemfontein se inwoners hul GPF-borde gekry. Een van die ontvangers is \u2018n dosent in Afrikaans, met die gevolg dat die borde eers teruggetrek moes word om die ergste spelfoute reg te maak. Die woorde wat vas moet wees, en wat los geskryf is, is egter net so gelaat omdat die herstelkoste te groot sal wees.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit mag wees dat \u2018n gekibbel oor hoe die taal gebruik word terwyl die stryd om amptelike oorlewing en behoud as taal van ho\u00ebr onderwys nog woed, die selfde soort luukse is as \u2018n ter dood veroordeelde wat kibbel oor die kleur skoene wat hy met sy teregstelling gaan dra.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ma\u2019 check my mooi, my China, dis lekka groovy om dit in A-one Afrikaans te spin, ek s\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Of moet miesies W\u00eanderbail se vermaning aan die kinders wat in die agterplaas bietjie meer op die lot van Afrikaans toegepas word?: \u201c  Children, come out of de after yard. You will tramp in de hounde strount!\u201d&nbsp;   Of in Afrikaans: Moenie met die skoonste taal op Avbob se stoep speel nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/telezhki_instrumentalnye\/\">\u0442\u0435\u043b\u0435\u0436\u043a\u0438 \u0438\u043d\u0441\u0442\u0440\u0443\u043c\u0435\u043d\u0442\u0430\u043b\u044c\u043d\u044b\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34470\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u0433\u043e\u0440\u0435\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Afrikaans se grootste bedreiging kom van binne, meen prof. Hans du Plessis, direkteur van die ATKV se skryfskool in Potchefstroom. Du Plessis ontken nie die bedreiging vanuit die geledere van die regering en ANC nie, maar meen dit is veel makliker om \u2018n boomstomp om te skop wat van binne holgevreet is. Hy gebruik die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9354\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die omskop van \u2018n holgevrete Afrikaans&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[167,10380,6016,21107,21093,753,5565,4893],"class_list":["post-9354","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-afrikaans","tag-die-omskop-van-n-holgevrete-afrikaans","tag-engels","tag-c33-hoofartikels","tag-s7-menings","tag-pretoria","tag-taal","tag-verengelsing"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9354","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9354"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9354\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9354"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9354"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9354"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}