{"id":9352,"date":"2010-09-01T08:54:08","date_gmt":"2010-09-01T08:54:08","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9352"},"modified":"2010-09-01T08:54:08","modified_gmt":"2010-09-01T08:54:08","slug":"stakers-se-boodskap-aan-die-anc-elite","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9352","title":{"rendered":"Stakers se boodskap aan die ANC-elite"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die huidige stakinglus van die NSA se werkerskorps is besig om \u2018n crescendo te bereik, en reeds is daar vele teorie\u00eb oor die oorsprong en werklike rede vir die staking. Hierdie staking dreig om \u2018n ander kleur en karakter te h\u00ea, as vorige jare s\u2019n.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Augustus en September is tradisioneel stakingstyd, en dus verwag mens dit hierdie tyd van die jaar, maar die intensiteit is besig om ooglopend toe te neem, en dit lyk nie of die vakbonde enigsins hierdie keer \u2018n toegeeflike houding teenoor die regering wil of gaan inneem nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is baie duidelik dat die Cosatu \/ Kommuinistiese Party-alliansie vir die ANC duidelik wil wys dat dit nou tyd is om beloftes na te kom in ruil vir hulle ondersteuning aan Zuma met sy staatsgreep. Elke ding het sy prys, en dit is nou betaaltyd. Maar daar is \u2018n groter motivering van die werkers se kant af, en dit is \u2018n boodskap wat onderliggend al dringender deur die oerwoudtromme uitgedra word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op hierdie stadium het die werkers agtergekom dat, in terme van die Orwelliaanse staat wat die ANC geskep het \u2013 \u201csome animals are more equal than others\u201d. En hulle wil dit nie meer aanvaar nie. Daardie siek gees van materie\u00ebe aanmatiging waarmee die ANC-elite net ryker en vetter word, het \u2018n breuk in die fyn balans geword.&nbsp;Veral in die staatdiens, dra baie werkers kennis, en is bewus van die vergrype en korrupsie van die ANC-politici en senior bestuurders en dit blyk dat hulle nou besluit het genoeg is genoeg. Die situasie in die staatdiens het nou onhoudbaar geword, met baie werkers wat stilbly oor bedrog, net om nie afgedank te word nie, en sommiges wat openlik gedreig word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die werkers se boodskap in hierdie staking, is direk aan die ANC -fat cats&#8221; gerig. <em>Betaal ons beter, want julle kan nie alleen uit hierdie magsvergryp voordeel trek nie.<\/em><\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit plaas natuurlik die ANC-elite in \u2018n baie netelige posisie, want sou hulle nie uiteindelik toegee nie, kan daar nare stories van hulle vergrype op die lappe kom. \u2018n Groot persentasie van die geld wat deur senior staatsamptenare en politici se bedrog gegenereer word, word natuurlik ook na die koffers van die ANC gekanaliseer, en dit sou hulle nie graag in die openbare oog wil h\u00ea nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">En wat ons moet onthou, is die meer as 50% wat die Afrikaner tot die staatskas bydra. Ons finansier al daardie bedrog, en uiteindelik die ANC.&nbsp;Hoe langer ons onder mekaar stry, en die beweging na \u2018n soewereine Vryheidstaat uitstel, hoe langer dra ons tot ons eie verdrukking en slawerny by.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/products\/osushiteli-f3832103\/\">\u043e\u0441\u0443\u0448\u0438\u0442\u0435\u043b\u044c \u0434\u043b\u044f \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u0435\u0441\u0441\u043e\u0440\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/analiziruem-deklaratsiyu-o-dohodah-yuriya-danilchenko\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die huidige stakinglus van die NSA se werkerskorps is besig om \u2018n crescendo te bereik, en reeds is daar vele teorie\u00eb oor die oorsprong en werklike rede vir die staking. Hierdie staking dreig om \u2018n ander kleur en karakter te h\u00ea, as vorige jare s\u2019n. Augustus en September is tradisioneel stakingstyd, en dus verwag mens [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[227,21096,6332,21093,5722,8009,10377,10378],"class_list":["post-9352","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-anc","tag-s10-briewe","tag-cosatu","tag-s7-menings","tag-orwell","tag-sakp","tag-stakers-se-boodskap-aan-die-anc-elite","tag-stakings"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9352","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9352"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9352\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9352"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9352"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9352"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}