{"id":9348,"date":"2010-08-31T10:25:52","date_gmt":"2010-08-31T10:25:52","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9348"},"modified":"2010-08-31T10:25:52","modified_gmt":"2010-08-31T10:25:52","slug":"die-vreemde-geval-bees-roux","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9348","title":{"rendered":"Die vreemde geval Bees Roux"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Daar is &#8216;n groot, groot slang in die gras met die  vermeende aanval op die metropolisielid deur die Blou Bul-speler, Bees Roux.  <\/p>\n<p>Schoemanstraat in Pretoria, vir diegene wat nie weet nie, is &#8216;n  eenrigting van wes na oos weg van die middestad. Roux is op die hoek van  Festival- en Schoemanstraat voorgekeer agv beweerde dronkbestuur. Die vermeende  aanval op die metropolisie-lid is &#8216;n paar blokke verder uitgevoer, op die hoek  van Richard- en Schoemanstraat. Duncanweg, &#8216;n groot verkeersaar, is egter n\u00e1  Festival, maar voor Richard.&nbsp; Duncan is die voor-die-hand-liggende plek om  regs te draai om by&nbsp;die naaste polisiekantoor uit te kom. Draai jy regs uit  Schoeman in Duncan, en later weer regs, kom jy by die Brooklynse polisiekantoor  uit, wat die naaste polisiekantoor is aan die oorspronklike vermeende  dronkbestuur-voorval. Om by die Sunnyside-polisiekantoor uit te kom,&nbsp; waar  Roux uiteindelik aangehou is, moet jy links draai uit Schoeman uit en weer links  in Pretorius om terug te keer stad toe. Jy kan dit op verskeie dwarsstrate, voor  Richardstraat, doen. Roux en sy vermeende slagoffer was gevolglik op die oog af  allermins oppad Sunnyside of Brooklyn toe, want anders sou hulle vroe\u00ebr  afgedraai het.<\/p>\n<p>Soos ek die ding verstaan, moet die polisie in terme  van hul eie prosedures&nbsp;jou onmiddelik na die naaste hetsy polisiekantoor,  dws Brooklyn of Sunnyside neem, hetsy na die naaste getuienissentrum vir  bloedtoetse, wat in die middestad is. Dis nie waarheen Schoemanstraat gaan  nie.&nbsp; Dit gaan na die N4 snelweg en Pretoria-Oos se kant toe. Roux bly  daardie kant toe, en die metropolisie maak dan ook die belaglike aanspraak dat  die beampte glo op pad was om vir Roux huistoe te neem. Laasgenoemde is so goed  soos &#8216;n bekentenis dat hier een of ander gekonkel aan die gang was, want die  re\u00ebls verplig hulle om hom na die naaste polisiestasie te neem. Jy mag nie &#8216;n  dronke net huistoe neem nie.<\/p>\n<p>Waarheen was die polisielid dus met  Roux onderweg? Wou hy hom neem om &#8216;n omkoopgeldjie by die bank te gaan  kollekteer? Net n\u00e1&nbsp; Richardstraat, steeds in Schoemanstraat, is daar &#8216;n  immers &#8216;n winkelsentrum met &#8216;n kitsbank of twee.&nbsp; Wat het van die twee  kollegas van die polisieman geword in die hele proses? Hulle beweer hulle het  nie die voorval gesien nie, en dus moet mens aflei hulle het Roux-hulle nie  gevolg nie. Hoe sou die polisiebeampte wat dood is egter van Roux se huis af  weer terugkom by sy patrollie-motor as die ander twee hulle nie gevolg het na  Roux se huis toe nie nie? As hulle Roux wel gevolg het huistoe ipv polisiestasie  toe, sou hulle terloops ook self aan &#8216;n misdryf skuldig gewees het.  <\/p>\n<p>Selfs nog meer verdoemend is die feit dat Roux se kredietkaart na  bewering by die KFC (waar anders?) gebruik is, nadat hy reeds in aanhouding by  die Sunnyside-polisiestasie was. Het die dooie polisieman se makkers Roux se  beursie getransformeer en in terme van &#8216;n doen-dit-self SEB-transaksie vir hulle  gaan KFC koop? Praat van gevoelloos, indien dit wel die geval was. Jou makker is  pas dood&nbsp;maar jy gaan&nbsp;vier dit met &#8216;n &#8220;barrel&#8221; KFC sodat jou gevreet  blink van die hoendervet. Gegewe die uiters swak reputasie van al wat &#8216;n  metropolisiemag is vir korrupsie en misdadigheid in eie geledere, sou dit my  egter geensins verbaas nie. &#8216;n Groot aantal van hulle is blote kriminele op  motorfietse met blou ligte.<\/p>\n<p>Ten spyte van die hoogs verdagte aard  van die gebeure is die anti-blanke vooroordeel teen Roux egter alreeds sigbaar.  Eugene Terre&#8217;Blanche se moordenaar, wat verdink word daarvan dat hy &#8216;n  Zimbabwi\u00ebr is en dus wel &#8216;n vlugrisiko is, word op R5000 se borgtog vrygelaat.  Roux, &#8216;n Suid-Afrikaanse burger, moes egter R100,000 betaal.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/russian-bakes-build\/\">\u0432\u043d\u0443\u0442\u0440\u0438 \u0444\u043e\u0442\u043e<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/declarations.com.ua\/declaration\/nacp_6db6853a-316d-40e3-b386-777573bedb6b\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar is &#8216;n groot, groot slang in die gras met die vermeende aanval op die metropolisielid deur die Blou Bul-speler, Bees Roux. Schoemanstraat in Pretoria, vir diegene wat nie weet nie, is &#8216;n eenrigting van wes na oos weg van die middestad. Roux is op die hoek van Festival- en Schoemanstraat voorgekeer agv beweerde dronkbestuur. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9348\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die vreemde geval Bees Roux&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[10373,21092],"class_list":["post-9348","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-die-vreemde-geval-bees-roux","tag-rubrieke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9348","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9348"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9348\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9348"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9348"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9348"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}