{"id":9339,"date":"2010-08-29T07:58:01","date_gmt":"2010-08-29T07:58:01","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9339"},"modified":"2010-08-29T07:58:01","modified_gmt":"2010-08-29T07:58:01","slug":"de-klerk-poog-om-sy-aansien-te-red","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9339","title":{"rendered":"De Klerk poog om sy aansien te red"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">FW de Klerk se verraad teenoor die Afrikanervolk  het absuluut geen einde nie , soos blyk uit vandeesweek se onderhoud met hom, <a href=\"http:\/\/www.beeld.com\/In-Diepte\/Nuus\/Verraaier-Daai-naam-pla-hom-nie-20100826\">Verraaier? Daai naam pla hom nie<\/a>. Met die land op die punt van anargie&nbsp;en  totale verval poog hy weereens om in te gryp en nogmaals die Afrikaner te probeer  misbruik om die swart ANC&nbsp;van hulle eie onvermo\u00eb te red.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Afrikaners moet nou bydra vir &#8216;n Afrikaanse  universiteit &#8211; dink die man hy gaan ons paai met so n onnosel voorstel &#8211; of dink  hy ons is onnosel?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n&nbsp;Foto van sy ma langs sy lessenaar? Sy  geliefde Latynonderwyser onthou &#8211;&nbsp;terwyl hy net oor Latyn 1 beskik? Wat &#8216;n  teenstrydige belaglikheid.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek haal mnr Murray La Vita aan:&nbsp;&#8220;Die  federalisme van die grondwet is in gevaar; die vryheid van die pers is in  gevaar; die vryemarkekonomie is in gevaar; en die onafhanklikheid van die  regbank is in gevaar.&#8221; Lig mnr FW de Klerk in dat hierdie kwessies nou  tienvoudig vererger is deurdat hy sy land en volk met sy  verraad vernietig het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr de Klerk se kanker het niks met die prys van  eiers te doen nie; daar is miljoene wat daaraan ly &#8211; nie net&nbsp;hy nie. Waarvan  hy wel kan kennnis neem, is dat hy daartoe bygedra het om die eerstew\u00eareldgesondheidsorg, wat kankerlyers hier kon kry, te vernietig.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dus is sy opmerking dat God hom gespaar het om nog  &#8216;n bydrae te lewer totaal verwarrend. Bedoel hy dat die land nie al genoeg vernietig is nie?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">FW de Klerk se mening dat die ANC gaan skeur en dat  hulle hom nie vertrou nie&nbsp; is heel begryplik &#8211; wie sal n man vertrou wat sy eie  volk en vrou verraai het?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dat sy vrou ooral saam met hom gaan, raak ook al  hoe moeiliker om te glo want niemand sien haar saam met hom hier plaaslik  nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Natuurlik sal sy Griekse vrou hier bly om sy  pensioen te kry &#8211; hopelik teen daardie tyd nie meer met die Afrikanermelkkoei  se inkomste nie &#8211; wat die kanse op &#8216;n pensioen aansienlik gaan  verminder.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr FW de Klerk moet die veragting van die  Afikanervolk maar nou aanvaar as &#8216;n gegewe. Nie een sal hom ooit weer &#8216;n voet in  die deur gee nie &#8211; veral nie diegene wat hy bedrieg het met sy dubbelsinnige  leuenagtige&nbsp;praatjies waardeur hulle oorreed is om ja te stem nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\/tematicheskie-igrovye-nabory\/kuhni\">\u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u0430\u044f \u043a\u0443\u0445\u043d\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/2day.kh.ua\/4-dostijeniya-leta-v-kharkove\/\">\u0434\u0435\u043f\u0443\u0442\u0430\u0442 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>FW de Klerk se verraad teenoor die Afrikanervolk het absuluut geen einde nie , soos blyk uit vandeesweek se onderhoud met hom, Verraaier? Daai naam pla hom nie. Met die land op die punt van anargie&nbsp;en totale verval poog hy weereens om in te gryp en nogmaals die Afrikaner te probeer misbruik om die swart &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9339\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;De Klerk poog om sy aansien te red&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[10361],"class_list":["post-9339","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-de-klerk-poog-om-sy-aansien-te-red"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9339","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9339"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9339\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9339"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9339"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9339"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}