{"id":9335,"date":"2010-08-27T06:47:27","date_gmt":"2010-08-27T06:47:27","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9335"},"modified":"2010-08-27T06:47:27","modified_gmt":"2010-08-27T06:47:27","slug":"meer-godsdiensvryheid-vir-turkse-christene-se-politieke-impak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9335","title":{"rendered":"Meer godsdiensvryheid vir Turkse Christene se politieke impak"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Amptelik is Turkye \u2018n sekul\u00eare staat, maar vele diskriminerende maatre\u00ebls teen Christene het di\u00e9 beeld geknou.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Turkye was eens die bakermat van die Christendom. Nie net was Bisantium, later Konstantinopel, lank die hoofstad van die Oos-Romeinse Ryk en bakermat van die Oos-Ortodokse en ander kerke nie, maar val Tarsus, die geboortestad van Paulus ook in di\u00e9 land.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die eerste groot Christensinode, wat deur Keiser Constantyn byeengeroep is, is in die vierde eeu na Christus in die stad Nissea gehou.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met die Turkse oorname van die land het sake egter baie verander, en na die Jong Turke die bewind vroeg in die vorige eeu oorgeneem en \u2018n sekul\u00eare staat uitgeroep het, het die Christen-Armeense volksmoord plaasgevind. Amptelik ontken die Turkse regering dit steeds, en selfs Turke wat in die buiteland, soos in Nederland gaan woon het, verseg om di\u00e9 stuk geskiedenis te glo.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In 2007 is Turkye 35ste geplaas as land waar Christene die ergste vervolg word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nogtans het die aantal Christene geleidelik vermeerder, tot \u2018n geraamde sowat 100 000, of sowat 0,3 persent van die bevolking.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Turkye wil graag deel van die Europese Unie word, en is reeds lid van Navo. Om lid van die EU te word, moet Turkye eers \u2018n verbintenis tot norme toon wat met die handves van die EU versoenbaar is. Hieronder tel \u2018n voorwaarde dat nie teen minderhede gediskrimineer mag word nie, en die Koerde \u2013 ook Moslems \u2013 wie se taal selfs lank verbied is, geniet nou meer vryhede.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Veral die Duitse regerende Christen-Demokratiese Unie het hom lank reeds sterk ge\u00efdentifiseer met die lot van Christene in Turkye, en reik gereeld mediaverklarings hieroor uit. Daarin is ook ongewoon baie reguit, vir tussenstaatlike taal, kaalkop die waarheid vertel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die jongste mediaverklaring lui egter \u2018n effens ander deuntjie. Hierin word die Turkse religieuse leier,&nbsp;   Ali Bardakoglu,   geluk gewens met sy versoek dat die St Peterskerk in Tarsus weer as plek vir Christelike aanbidding benut word. Dit is nou \u2018n museum.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ali het die eerste keer di\u00e9 oproep gedoen toe die Turkse regering \u2018n eendag-mis toegelaat het by die antieke klooster teen die Swart See, Duisende Christene uit lande soos die VSA en Rusland het hiervoor opgedaag. Ali, wat by die verrigtinge betrokke as, het toe verklaar dat Moslems onthuts is oor minarette wat in Westerse lande verbied word, maar nie insien dat Christene onthuts kan wees oor historiese kerke wat as museums ingerig is nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die CDU het sy oproep as \u2018n beduidende stap vir godsdiensvryheid genoem, en hoewel die hervormings van die laaste paar jaar geloof is, is ook gemeld dat nog baie gedoen moet word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is \u2018n delikate situasie, en niemand kik byvoorbeeld oor die moontlikheid dat die antieke St Sofia-katedraal in Istanbul, wat vir bykans 500 jaar as moskee aangewend is voor dit ook \u2018n museum geword het, weer as plek van aanbidding vir Christene herstel word nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ukladka-parketa.com\">\u043f\u0430\u0440\u043a\u0435\u0442<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/varta.kharkov.ua\/blogs\/kasyanenko\/1116800\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Amptelik is Turkye \u2018n sekul\u00eare staat, maar vele diskriminerende maatre\u00ebls teen Christene het di\u00e9 beeld geknou. Turkye was eens die bakermat van die Christendom. Nie net was Bisantium, later Konstantinopel, lank die hoofstad van die Oos-Romeinse Ryk en bakermat van die Oos-Ortodokse en ander kerke nie, maar val Tarsus, die geboortestad van Paulus ook in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9335\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Meer godsdiensvryheid vir Turkse Christene se politieke impak&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[10357],"class_list":["post-9335","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-meer-godsdiensvryheid-vir-turkse-christene-se-politieke-impak"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9335","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9335"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9335\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9335"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9335"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9335"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}