{"id":9324,"date":"2010-08-25T06:32:02","date_gmt":"2010-08-25T06:32:02","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9324"},"modified":"2010-08-25T06:32:02","modified_gmt":"2010-08-25T06:32:02","slug":"deursigtigheid-toegewasem","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9324","title":{"rendered":"Deursigtigheid toegewasem"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die besluit van die ANC en die IVP om \u2018n vergadering tussen die SABC-raad en die parlement\u00eare portefeuljekomitee te verdaag nadat \u2018n hofbevel verkry is om dit vir die media oop te stel, laat net meer vrae ontstaan oor hoe die ANC die pad vorentoe sien met sekere grondwetlike waarborge oor meningsuiting en die reg om inligting wat jou regte raak te bekom.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Omdat die SABC \u2018n statut\u00eare openbare uitsaaier is wat gereeld vanuit die staatskas met \u2018n reddingsboei uit die sop gehelp word, is elke burger van die land \u2018n aandeelhouer en het op die een of ander wyse \u2018n belang daarby. Dit sluit in die reg om verseker te wees dat die openbare uitsaaier nie as \u2018n propaganda-arm vir die regerende party aangewend word nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ook nie probeer verdoesel waar sekere programme op veral die SABC se radiostasies as weerligafleiers gebruik word terwyl \u2018n spesifieke agenda op die oorhoofse vlak voltrek word nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is begrip voor dat \u2018n werkgewer sekere kwessies, veral personeelkwessies, as sensitief sal beskou en nie graag di\u00e9 onderkleertjies op die wasgoeddraad langs die hoofweg opgehang sal wil sien nie. Die teenargument is dat as \u2018n mens vir \u2018n openbare uitsaaier wil werk, moet \u2018n mens sorg dat jou neus te alle tye skoon is, veral waar dit die belange van die publiek raak.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Boonop het privaat en gemeenskapsradiostasies nie die luukse van vertroulikheid wanneer OKOSA oor hul lisensie-aansoeke besin nie. Logieserwys sou verwag word dat die skoen eerder aan die ander voet moet sit.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soos die vereniging van parlement\u00eare verslaggewers uitgewys het, staan dit egter ook teen die agtergrond van beoogde nuwe wetgewing wat onder meer mediavryheid ernstig bedreig en \u2018n mediatribunaal.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soos wat die w\u00eareldsokkerbekertoernooi vir Suid-Afrika baie positiewe publisiteit besorg het, sorg veral die intimidasie en geweld wat nou met die staking gepaard gaan, dat die land erg in die buitelandse pers deurloop wat onthuts is oor die regering se mediaplanne.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kern van die probleem wat nou met die SABC se verskyning voor die parlement\u00eare komitee ervaar word, is dat dit moeilik is om \u2018n reuse liggaam se neus skoon te kry na daar so lank politieke inmenging en politieke aanstellings was, en meriete nie altyd die swaarste geweeg het nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op die duur werk \u2018n ontleedmes en chirurgie beter as om septiese wonde onder pleistertjies toe te maak. Kort voor lank is deursigtigheid, een van die pilare van verantwoordbare regering, nie net toegewasem nie, maar toegemessel.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/spravka-027-u-vypiska-iz-istorii-bolezni\">027\u0443<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/101otzyv.ru\/object\/filchakov-aleksandr\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die besluit van die ANC en die IVP om \u2018n vergadering tussen die SABC-raad en die parlement\u00eare portefeuljekomitee te verdaag nadat \u2018n hofbevel verkry is om dit vir die media oop te stel, laat net meer vrae ontstaan oor hoe die ANC die pad vorentoe sien met sekere grondwetlike waarborge oor meningsuiting en die reg [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[227,10343,21107,9445,21093,10344,5060],"class_list":["post-9324","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-anc","tag-deursigtigheid-toegewasem","tag-c33-hoofartikels","tag-ivp","tag-s7-menings","tag-okosa","tag-sabc"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9324","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9324"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9324\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9324"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9324"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9324"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}