{"id":9312,"date":"2010-08-22T05:49:35","date_gmt":"2010-08-22T05:49:35","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9312"},"modified":"2010-08-22T05:49:35","modified_gmt":"2010-08-22T05:49:35","slug":"springbokrugby-van-coetzenburg-na-die-kaapse-vlakte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9312","title":{"rendered":"Springbokrugby: Van Coetzenburg na die Kaapse Vlakte"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Sedert die Engelse in die laat 19de eeu die Kaapse  kolonialers leer rugby speel het, het rugby in SA maar altyd &#8216;n speelbal geword  vir politieke ideologie\u00eb.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Britte glo tot vandag toe dat die Springbok-nederlaag&nbsp;teen die&nbsp;1974-Britse Leeustoerspan&nbsp;van Willie  John McBride, die einde van apartheid ingelui het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soos met apartheid, het Stellenbosch hulself die  vorige eeu aangestel as kulturele voogde en rugbydenkers vir  SA.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Danie Craven het by geleentheid glo al gestel  dat Matierugby op Coetzenburg die toekoms van Springbokrugby  bepaal.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is ongelukkig so dat rugby &#8216;n kultus onder  Afrikaners geword het, en dat rugby gebruik kan word om Afrikaners aan die neus  rond te lei. Tans word rugby gebruik vir die skep van &#8216;n kunsmatige groep  &#8220;Afrikaanses&#8221; wat &#8216;n plek vir hulself moet vind in ons falende  staat.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Noudat die soveelste loesing van die Springbokke  bekend is, kan &#8216;n paar opmerkings oor Saterdag se wedstryd gemaak  word:<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<ol>\n<li>Die vol stadion van ongeveer 90 000  mense (hoofsaaklik wit en bruin) getuig daarvan dat rugby al meer &#8216;n ontvlugting bied vir  Afrikaanssprekendes van die realiteite van diskriminasie in ons korrupte  samelewing, &#8216;n alternatiewe Angus Buchan-ervaring.<\/li>\n<li>Die bevooroordeelde kommentaar van John van  Rensburg wat begin het met &#8220;die vreesbevange uitdrukking op die&nbsp;gesig van  Richie McCaw&#8221;, en verder die skeidsregter geblameer het vir die Springbokke se  tweederangse rugby.<\/li>\n<li>Die groep &#8220;awesome Afrikaanses&#8221; waaronder die  meeste oud-Springbokkommentators, wat glo jy kan normale sport beoefen in  &#8216;n abnormale samelewing. Hulle verstaan eenvoudig nie dat as jy meriete met &#8216;n  politieke ideologie vervang, jy &#8216;n resep vir verloor het nie.<\/li>\n<li>Die rede vir SA se skokkende misdaadsyfers en  gebrek aan wet en orde raak ook duidelik as jy Suid-Afrikaners se benadering tot  verloor op die sportveld aanskou. Soos by misdadigers, is dit altyd iemand anders se  skuld, in hierdie geval die skeidsregter s&#8217;n. Ons moet seker bly wees  apartheid kry nie die skuld hiervoor nie.<\/li>\n<li>Ons moes Saterdag die patetiese figuur van John  Smit aanskou op televisie, wat nie toegelaat is om in ere af te tree 3 jaar  gelede nie, want Pieter de Villiers wou nie &#8216;n Afrikaner as Springbokkaptein h\u00ea  nie.<\/li>\n<\/ol>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit gaan die volgende paar weke interessant wees om  die skadebeheer van SA Rugby te aanskou, want die rugbykapitaal van Jake White  is opgebruik.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Moenie verbaas wees as die hele w\u00eareld, behalwe  Pieter de Villiers, hiervoor deur  die media nie geblameer word nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Miskien sal die media nou ook beter verstaan waarom  meeste Afrikaners maar louwarm oor hul persvryheid is.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/luxurytiaras.com\/product-category\/accessories\/\">accessories for wedding<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/08\/183752.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sedert die Engelse in die laat 19de eeu die Kaapse kolonialers leer rugby speel het, het rugby in SA maar altyd &#8216;n speelbal geword vir politieke ideologie\u00eb. Die Britte glo tot vandag toe dat die Springbok-nederlaag&nbsp;teen die&nbsp;1974-Britse Leeustoerspan&nbsp;van Willie John McBride, die einde van apartheid ingelui het. Soos met apartheid, het Stellenbosch hulself die vorige &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9312\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Springbokrugby: Van Coetzenburg na die Kaapse Vlakte&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[21096,6158,21093,6157,4883,10321],"class_list":["post-9312","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-s10-briewe","tag-john-smit","tag-s7-menings","tag-pieter-de-villiers","tag-springbokke","tag-springbokrugby-van-coetzenburg-na-die-kaapse-vlakte"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9312","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9312"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9312\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9312"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9312"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9312"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}