{"id":9303,"date":"2010-08-18T08:34:50","date_gmt":"2010-08-18T08:34:50","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9303"},"modified":"2010-08-18T08:34:50","modified_gmt":"2010-08-18T08:34:50","slug":"handskoenmaatjies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9303","title":{"rendered":"Handskoenmaatjies"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">In di\u00e9 stadium lyk dit of die beraad van SADEK-leiers wat in Namibi\u00eb plaasvind, gaan afloop sonder dat Zimbabwe voor stok gekry gaan word oor sy weiering om gehoor te geen aan di\u00e9 liggaam se tribunaal. Die tribunaal het onlangs in die guns van blanke boere beslis wat hul grond weens Mugabe se grondgryp-program kwyt is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die enigste manier waarop SADEK sanksie kan gee aan beslissings van sy eie tribunaal, is om op tussenregeringsvlak op te tree, en waar dit Mugabe aangaan, blyk dit \u2018n vergesogte verwagting te wees.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Trouens, terwyl van die onteiende boere via regsoptrede in Suid-Afrika die lang pad moet loop om op nie-diplomatieke bates van Zimbabwe beslag te l\u00ea, blyk dit dat die Suid-Afrikaanse belastingbetalers Mugabe via die sogenaamde Renaissance-fonds met honderde miljoene rande volstop.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 solidariteit is op die oog af sterk ras-gedrewe, aangesien Madagaskar wie se bevolking hoofsaaklik van Indonesiese herkoms is, na \u2018n staatsgreep geskors is. Hier tree SADEK onverbiddelik op.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoe die regering beplan om deur \u2018n rasbeheptheid by sy verklaarde doelwit van nie-rassigheid uit te kom, is onduidelik, om dit eufemisties te stel. Terwyl daar nog \u2018n saak vir regstellende aksie \u2013 wat in die eerste plek grondwetlik nie rasgedrewe behoort te wees nie maar ten gunste van almal teen wie in die verlede onbillik gediskrimineer is \u2013 nog binne streng volkeregtelike beginsels uitgemaak kan word, is swart ekonomiese bemagtiging skaamteloos van enige waan van fatsoenlikheid gestroop. Die Suid-Afrikaanse publiek moet telkemale in afgryse toesien hoe reeds reggesteldes weer en weer reggestel word terwyl die inkomstegaping in die land tot die hoogste meetbare vlakke ter w\u00eareld gestyg het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl sommiges, waaronder Mugabe, aanhoudend die lang lootjies trek, glip Suid-Afrika en Suider-Afrika gewoon verdere en verder weg van \u2018n werklike demokratiese bestel na \u2018n nepokrasie waar die media se rol as di\u00e9 van lofprysers beskou word. Soos die vrybekkige Julius Malema dit gestel het \u2013 die media moet tot orde geroep word omdat hulle nie die voortgesette rewolusie ondersteun nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-96\/verhnjaja-odezhda\/kurtki-vetrovki\">\u0432\u0435\u0441\u0435\u043d\u043d\u0438\u0435 \u043a\u0443\u0440\u0442\u043a\u0438 \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u0435\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/kh.vgorode.ua\/news\/luidy_horoda\/234421-v-kharkovskoi-oblasty-novyi-prokuror\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In di\u00e9 stadium lyk dit of die beraad van SADEK-leiers wat in Namibi\u00eb plaasvind, gaan afloop sonder dat Zimbabwe voor stok gekry gaan word oor sy weiering om gehoor te geen aan di\u00e9 liggaam se tribunaal. Die tribunaal het onlangs in die guns van blanke boere beslis wat hul grond weens Mugabe se grondgryp-program kwyt &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9303\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Handskoenmaatjies&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[10303],"class_list":["post-9303","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-handskoenmaatjies"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9303","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9303"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9303\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9303"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9303"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9303"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}