{"id":9236,"date":"2010-08-06T06:50:07","date_gmt":"2010-08-06T06:50:07","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9236"},"modified":"2010-08-06T06:50:07","modified_gmt":"2010-08-06T06:50:07","slug":"obama-se-vrou-in-rasherrie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9236","title":{"rendered":"Obama se vrou in rasherrie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Obama-administrasie is in die verleentheid gestel n\u00e1 diplomatieke flater deur die State Department.  Die Departement het &#8216;n waarskuwing oor rassisme in Spanje op hulle webwerf gehad wat hulle inderhaas moes afhaal voor die Amerikaanse Eerste Dame in di\u00e9 land aangekom het vir &#8216;n somervakansie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kort na haar aankoms is Michelle Obama afgeneem waar sy die toeriste-aantreklikhede van Marbella saam met haar dogter Sasha, omring deur &#8216;n skare van lyfwagte, bewonder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Personeel by die US State Department het die omstrede advies aan reisigers wat lui &#8220;rassistiese vooroordeel kan lei tot die arrestasie van Afro-Amerikaners wat reis na Spanje&#8221; Maandag van hulle webwerf afgehaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Obama-administrasie is gedwing om &#8216;n waarskuwing oor rassisme in Spanje te verwyder, maar mev Obama se reis word oorskadu deur &#8216;n vurige debat oor die ge\u00efnstitusionaliseerde rassisme.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Amptenare van die Kantoor vir konsul\u00eare saks s\u00ea dat daar sprake was van &#8216;ge\u00efsoleerde verslae&#8217; was van swart reisigers wat in hegtenis geneem is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tydens &#8216;n voorval verlede jaar waarin die Spaanse polisie twee Amerikaanse regering werknemers aangehou het, beide van hulle swart Afro-Amerikaners, vir geen o\u00ebnskynlike rede nie, is die waarskuwing op die webwerf aangebring. Die Costa del Sol worstel al jare met die teenwoordigheid van bendes en rampokkers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die waarskuwing is verwyder na oproepe van die Spaanse media oor mev Obama se besoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die State Department het ges\u00ea dit is nie meer relevant nie aangesien die voorval verlede jaar plaasgevind het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die nota is verwyder. Dit was 15 maande oud en nie op datum nie. Iemand het vergeet om dit te verwyder,&#8221; het die Amerikaanse ambassade in Madrid ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons s\u00ea op geen manier die Spaanse polisie is rassisties nie. Dit is &#8216;n ge\u00efsoleerde voorval.&#8221;<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ds-dental.ru\/blog\/stomatologicheski-klinika\">\u043e\u0442\u0431\u0435\u043b\u0438\u0432\u0430\u043d\u0438\u0435 \u0437\u0443\u0431\u043e\u0432 \u0436\u0435\u043b\u0435\u0437\u043d\u043e\u0434\u043e\u0440\u043e\u0436\u043d\u044b\u0439 \u0446\u0435\u043d\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3870248\/\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Obama-administrasie is in die verleentheid gestel n\u00e1 diplomatieke flater deur die State Department. Die Departement het &#8216;n waarskuwing oor rassisme in Spanje op hulle webwerf gehad wat hulle inderhaas moes afhaal voor die Amerikaanse Eerste Dame in di\u00e9 land aangekom het vir &#8216;n somervakansie. Kort na haar aankoms is Michelle Obama afgeneem waar sy &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9236\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Obama se vrou in rasherrie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-9236","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9236","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9236"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9236\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9236"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9236"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9236"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}