{"id":9205,"date":"2010-08-03T06:42:48","date_gmt":"2010-08-03T06:42:48","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9205"},"modified":"2010-08-03T06:42:48","modified_gmt":"2010-08-03T06:42:48","slug":"ondersoek-na-cele-gevra","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9205","title":{"rendered":"Ondersoek na Cele gevra"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus het die Openbare Beskermer versoek om die Departement van Openbare Werke (DOW) en polisiekommissaris, genl. Bheki Cele, se huurkontrak van R500 miljoen vir &#8216;n gebou van Roux Shabangu, te ondersoek.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die feit dat die DOW nou bevestig dat die huurkontrak gesluit is deur die DOW op versoek en na evaluering deur die SAPD, verskoon nie Cele nie. DOW kon nie so kontrak gesluit het sonder versoek, magtiging en aanvaarding van die gebou deur Cele nie. Cele se department betaal die R500 miljoen. Bheki Cele moet daarteen waak dat hy nie in die voetspore van Jackie Selebi volg nie. Dit is onaanvaarbaar dat Cele s\u00ea hy teken maar net dokumente en kan nie die goedkeuring van R500 miljoen vir die kontrak onthou nie. Indien Cele nie &#8216;n R500 miljoen kontrak kan onthou wat hy gemagtig het nie, beteken dit hy is onbevoeg vir sy pos. Die DOW swyg of die kontrak geteken is nog voordat Shabangu die gebou besit het. Indien dit wel so is dui dit op korrupsie. Dit skep duidelik die indruk dat politieke lojaliste van die ANC beloon word met belastinggeld,&#8221; s\u00ea mnr. Pieter Groenewald, hoofwoordvoerder vir Polisie van die Vryheidsfront Plus.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die Vryheidsfront Plus versoek die Openbare Beskermer om nie net ondersoek te doen na die oortreding van re\u00ebls en regulasies oor tenders nie, maar om ook ondersoek te doen of &#8216;n tweede gebou, wat ook moet dien as hoofkantoor vir die Polisie, werklik nodig is. &#8216;n Tweede gebou is onnodig en &#8216;n vermorsing van belastinggeld. Die R500 miljoen kan eerder aangewend word om meer polisielede aan te stel en sigbare polisi\u00ebring te verhoog,&#8221; het Groenewald ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/aquaelite.com.ua\/\">\u0446\u0438\u0440\u043a\u0443\u043b\u044f\u0446\u0438\u043e\u043d\u043d\u044b\u0439 \u043d\u0430\u0441\u043e\u0441 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/62776-interesnye-fakty-o-yurii-danilchenko.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vryheidsfront Plus het die Openbare Beskermer versoek om die Departement van Openbare Werke (DOW) en polisiekommissaris, genl. Bheki Cele, se huurkontrak van R500 miljoen vir &#8216;n gebou van Roux Shabangu, te ondersoek. &#8220;Die feit dat die DOW nou bevestig dat die huurkontrak gesluit is deur die DOW op versoek en na evaluering deur die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9205\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ondersoek na Cele gevra&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-9205","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9205","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9205"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9205\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9205"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9205"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9205"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}