{"id":9202,"date":"2010-08-02T15:32:28","date_gmt":"2010-08-02T15:32:28","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9202"},"modified":"2010-08-02T15:32:28","modified_gmt":"2010-08-02T15:32:28","slug":"uv-moet-konsekwent-optree-oor-ontgroeningsvideo","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9202","title":{"rendered":"UV moet konsekwent optree oor ontgroeningsvideo"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus-jeug in  die Vrystaat&nbsp;het vandag met skok gereageer oor die nuutste diskriminerende  ontgroeningsvideo wat by die Universiteit van die Vrystaat die lig gesien  het.&nbsp; In hierdie video word die ontgroening van wit huiskomitee-lede in  Huis Villa Bravado gewys.&nbsp; <\/p>\n<p>\u201cDie VF Plus-jeug veroordeel die  UV-bestuur vir die wyse waarop hul hierdie aangeleentheid hanteer het &#8211; veral as  dit vergelyk word met die wyse waarop hul in die verlede heftig teenoor  ontgroeningspraktyke opgetree het,\u201d het Wouter Wessels, die VF Plus-jeug se  onderleier in die Vrystaat, ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cDie UV-bestuur tree eensydig en  met dubbele standaarde op.&nbsp; Ons is moeg daarvoor dat die UV-bestuur  rassisme aanwakker deurdat hulle swart studente en wit studente verskillend  behandel,\u201d het Wessels bygevoeg.<\/p>\n<p>Wessels het verder ges\u00ea dat prof.  Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat, nog altyd deursigtigheid  beklemtoon het en gewaarsku het dat daar radikaal teen studente wat die re\u00ebls  oortree en hulself skuldig maak aan ontgroeningspraktyke, opgetree sal  word.&nbsp; \u201cWaarom is daar dan in die geheim teen mnr. Chris Nthakeni, die  betrokke primarius, opgetree terwyl die oortreding reeds Oktober verlede jaar  (2009) plaasgevind het? Dit getuig beslis nie van deursigtigheid nie. Hy is ook  slegs as primarius van Huis Villa Bravado geskors en nie soos in talle ander  soortgelyke gevalle uit die universiteit of ten minste uit die betrokke koshuis  geskors nie.\u201d <\/p>\n<p>In die Reitz-video geval is die betrokke studente  summier van die universiteit geskors en is die hele koshuis gesluit.&nbsp;  Gedurende 2009 is Huis Armentum se hele huiskomitee geskors en het die  UV-bestuur al die inwoners met skorsing gedreig.&nbsp; Daar is ook gedurende  2009 \u2018n student uit Huis Karee geskors en die koshuis se seniorbond is summier  gesluit. <\/p>\n<p>Ontgroening is verbode en Villa Bravado se inwoners wat  aan hierdie praktyk deelgeneem het, se huiskomitee en se koshuishoof is skuldig  aan hierdie oortreding en daar moet teen hulle opgetree word.&nbsp;  <\/p>\n<p>Die VF Plus-jeug eis ook dat die Menseregtekommissie op dieselfde  heftige wyse as in die geval van die Reitz-video teen hierdie betrokkenes sal  optree. Hulle reaksie sal met verwagting dopgehou  word.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/mositaldent.ru\">mositaldent<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/novosti\/nid\/29382\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VF Plus-jeug in die Vrystaat&nbsp;het vandag met skok gereageer oor die nuutste diskriminerende ontgroeningsvideo wat by die Universiteit van die Vrystaat die lig gesien het.&nbsp; In hierdie video word die ontgroening van wit huiskomitee-lede in Huis Villa Bravado gewys.&nbsp; \u201cDie VF Plus-jeug veroordeel die UV-bestuur vir die wyse waarop hul hierdie aangeleentheid hanteer het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9202\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;UV moet konsekwent optree oor ontgroeningsvideo&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[10267],"class_list":["post-9202","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","tag-uv-moet-konsekwent-optree-oor-ontgroeningsvideo"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9202","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9202"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9202\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9202"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9202"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9202"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}