{"id":9201,"date":"2010-08-02T08:52:27","date_gmt":"2010-08-02T08:52:27","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9201"},"modified":"2010-08-02T08:52:27","modified_gmt":"2010-08-02T08:52:27","slug":"vuurpyle-tref-israel-se-eilat-hawe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9201","title":{"rendered":"Vuurpyle tref Israel se Eilat-hawe"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Vermoedelike kortafstandvuurpylsalvo vanuit die Egiptiese Sina\u00ef, &#8216;n gebied waar Islamitiese militantes in die verlede aktief was, het Israel en Jordani\u00eb se Rooi See-hawens Maandag getref, het die Israeliese polisie ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar was geen nuus oor ongevalle in die Israeliese hawe van Eilat nie, het die distrikshawehoof Moshe Cohen ges\u00ea en bygevoeg dat sy magte nog steeds probeer om te bevestig dat die vyf ontploffings wat in die oggend gehoor is wel deur granate veroorsaak is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Cohen het aan die Israeliese Radio ges\u00ea dat twee van die verdagte vuurpyle of mortierbomme blykbaar in die see beland het, terwyl &#8216;n ander die nabygele\u00eb Jordaanse hawe van Aqaba getref het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op &#8216;n vraag van waar die salvo gevuur is, het Cohen ges\u00ea: &#8220;Dit is &#8216;n bietjie vroeg om te s\u00ea, maar dit is redelik om te aanvaar dat dit uit die suidelike gebied afkomstig is.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het verwys na die naburige Egipte se Sina\u00ef-woestyn van waar sporadiese geweld afkomstig is wat aan Islamitiese militantes toegeskryf word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ten minste een vuurpyl het Aqaba op 22 April getref, maar geen ongevalle veroorsaak nie. Amman het ges\u00ea dat die vuurpyl van buite Jordani\u00eb afgevuur is en die Israeliese media het gepraat van die Sina\u00ef as &#8216;n moontlike lanseerpunt.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In 2005 is vuurpyle op Amerikaanse oorlogskepe in die hawe van Aqaba afgevuur, maar het hul teiken gemis het en &#8216;n Jordaanse soldaat op land gedood. &#8216;n Groep wat aanspraak maak dat hy bande met Al-Kaida het, het ges\u00ea dat hy vir die aanval verantwoordelik is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Twee jaar later het &#8216;n Palestynse selfmoordaanvaller deur die Sina\u00ef gesypel en drie mense by &#8216;n bakkery in Eilat vermoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jordani\u00eb en Egipte is die enigste Arabiese state wat volle vredesooreenkomste met Israel het.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/nastolnye-igry\/detskie-pazly\/\">\u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u0438\u0435 \u043f\u0430\u0437\u043b\u044b \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u0435\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/13\/189150.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Vermoedelike kortafstandvuurpylsalvo vanuit die Egiptiese Sina\u00ef, &#8216;n gebied waar Islamitiese militantes in die verlede aktief was, het Israel en Jordani\u00eb se Rooi See-hawens Maandag getref, het die Israeliese polisie ges\u00ea. Daar was geen nuus oor ongevalle in die Israeliese hawe van Eilat nie, het die distrikshawehoof Moshe Cohen ges\u00ea en bygevoeg dat sy magte &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9201\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vuurpyle tref Israel se Eilat-hawe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[10264,162,5174,10266,21089,10265,10263],"class_list":["post-9201","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-eilat","tag-internasionale-nuus","tag-israel","tag-moshe-cohen","tag-nuus","tag-sinai","tag-vuurpyle-tref-israel-se-eilat-hawe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9201","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9201"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9201\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9201"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9201"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9201"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}