{"id":9195,"date":"2010-08-02T06:47:55","date_gmt":"2010-08-02T06:47:55","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9195"},"modified":"2010-08-02T06:47:55","modified_gmt":"2010-08-02T06:47:55","slug":"afrika-wil-skoon-water-he-maar-nie-beter-bestuur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9195","title":{"rendered":"Afrika wil skoon water h\u00ea, maar nie beter bestuur"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2010\/08\/harties2.jpg\" \/>Die uitvoerende sekretaris van die Afrika Ministeri\u00eble Raad oor Water, Baai-Mass Taal, s\u00ea Afrika moet jaarliks 20 miljard dollar bel\u00ea om toegang tot water en sanitasie aan sy mense te verbeter en aan sy milleniumdoelwitte te voldoen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Raad het nie die ineenstorting van dienste, en veral die agteruitgang van toegang tot skoon water, wat deur die ANC-munisipaliteite se swak bestuur veroorsaak word, bespreek nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Raad het in Kaapstad beraadslaag oor hoe toegang tot water en sanitasie op die vasteland versnel kan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Afrika moet toesien dat die helfte van sy mense teen 2015 toegang het tot skoon water en sanitasie. Volgens Taal het meer as driehonderd miljoen Afrikane nie toegang tot water nie terwyl meer as 500 miljoen nie toegang het tot sanitasie nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Minister van Waterwese en Omgewingsake, Buyelwa Sonjica, is egter vol vertroue dat Suid-Afrika sy teiken oor water en sanitasie teen 2015 sal kan haal, alhoewel vordering met sanitasie nog stadig is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die rolspelers en regering het egter geen verklaring gegee oor hoekom waterkwaliteit steeds agteruitgaan nie<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Inwoners van van Meerhof in Hartbeespoortdam het intussen foto&#8217;s wat Saterdag 31 Julie geneem is, aangestuur na die Praagredaksie. Rou riool sypel daagliks na die vo\u00eblreservaat se grond.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Meerhof se rioolstasie pomp die riool na &#8216;n sentrale stasie waar dit verwerk word. Ons raaiskoot is dat die pomp nie werk nie en die riool nou net oorvloei in die reservaat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is volstruise en bokke in die reservaat wat dan natuurlik aan die besoedeling direk blootgestel word, benewens die gevaar wat die onverwerkte afval vir mense inhou. Die inwoners van Meerhof word ook aan die stank blootgestel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kwessie is breedvoerig deur die plaaslikke koerant (www.kormorant.co.za) hanteer. Dit handel oor besoedeling wat vir twee maande in &#8216;n ander buurt oorvloei het. Die probleem kon vir die duur nie opgelos word nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/zdorov-e-i-ujut\/transport\/roliki\">\u0440\u043e\u043b\u0438\u043a\u0438 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/declarations.com.ua\/declaration\/nacp_6db6853a-316d-40e3-b386-777573bedb6b\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die uitvoerende sekretaris van die Afrika Ministeri\u00eble Raad oor Water, Baai-Mass Taal, s\u00ea Afrika moet jaarliks 20 miljard dollar bel\u00ea om toegang tot water en sanitasie aan sy mense te verbeter en aan sy milleniumdoelwitte te voldoen. Die Raad het nie die ineenstorting van dienste, en veral die agteruitgang van toegang tot skoon water, wat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9195\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Afrika wil skoon water h\u00ea, maar nie beter bestuur&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":9194,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-9195","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9195","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9195"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9195\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/9194"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9195"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9195"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9195"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}