{"id":9097,"date":"2010-07-19T07:48:17","date_gmt":"2010-07-19T07:48:17","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9097"},"modified":"2010-07-19T07:48:17","modified_gmt":"2010-07-19T07:48:17","slug":"swart-expo-ontaard-in-skietery","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9097","title":{"rendered":"Swart Expo ontaard in skietery"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">In drie afsonderlike skietvoorvalle is tien mense in die sentrum van Indianapolis, VSA, gewond en honderde verstrooi tydens die stampvol Indianapolis Swart Expo, het die polisie Sondag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Polisiewoordvoerder Lt Jeff Duhamell s\u00ea geen onmiddellike arrestasies is gemaak wat direk gekoppel kan word aan die skietery nie en ondersoekbeamptes is steeds op soek na leidrade.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nie een van die slagoffers se beserings was die lewensbedreigend nie, het Duhamell aan The Associated Press ges\u00ea, en bygevoeg dat die polisie ook drie onverwante arrestasies agv onwettige wapenbesit gemaak het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voorval het begin toe verskeie skote omstreeks 21:30 Saterdag by Circle Sentrum Mall weerklink het, en agt mense gewond gelaat het en mense in alle rigtings laat spaander het, het Duhamell ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea &#8216;n tweede skietery in die omgewing het &#8216;n paar minute later uitgebreek en &#8216;n jong man is gewond. Hy het bygevoeg dat die derde skietvoorval plaasgevind het rondom 11:30 en nog &#8216;n man gewond gelaat het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Duhamell s\u00ea die slagoffers is almal swart mans tussen 10 en 18 jaar oud. Hy het ges\u00ea die meeste is na twee hospitale afgevoer waar hulle in &#8216;n bevredigende toestand vroeg Sondag verklaar is. Een persoon is op die toneel behandel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie het intussen in hul honderde toegesak op die Swart Expo se aktiwiteite, en polisieversterkings patrolleer te midde van die skare om verdere voorvalle te voorkom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is redelik ongewoon om soveel skote in so &#8216;n kort tyd te h\u00ea. Dit is baie jammer,&#8221; het Duhamell ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Duhamell ges\u00ea ondersoekbeamptes het geen onmiddellike verklaring oor &#8216;n moontlike motief vir die voorvalle nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/igrushki-dlya-malyshey\/podveski-na-krovatku\/\">\u0438\u0433\u0440\u0443\u0448\u043a\u0438 \u043f\u043e\u0434\u0432\u0435\u0441\u043a\u0438 \u043d\u0430 \u043a\u0440\u043e\u0432\u0430\u0442\u043a\u0443<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/glavnoe.ua\/news\/n214753\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In drie afsonderlike skietvoorvalle is tien mense in die sentrum van Indianapolis, VSA, gewond en honderde verstrooi tydens die stampvol Indianapolis Swart Expo, het die polisie Sondag ges\u00ea. Polisiewoordvoerder Lt Jeff Duhamell s\u00ea geen onmiddellike arrestasies is gemaak wat direk gekoppel kan word aan die skietery nie en ondersoekbeamptes is steeds op soek na leidrade. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9097\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart Expo ontaard in skietery&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-9097","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9097","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9097"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9097\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9097"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9097"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9097"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}