{"id":9065,"date":"2010-07-15T06:15:45","date_gmt":"2010-07-15T06:15:45","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9065"},"modified":"2010-07-15T06:15:45","modified_gmt":"2010-07-15T06:15:45","slug":"obama-bemark-swart-rassetrots","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9065","title":{"rendered":"Obama bemark swart rassetrots"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Pres. Barack Obama van die VSA het Woensdagaand in &#8216;n onderhoud met die SABC Suid-Afrika geprys vir die uitkoms van die W\u00eareldbekersokkertoernooi.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama voel dat Suid-Afrikaners oor &#8216;n &#8220;buitengewone lewenskragtigheid&#8221; beskik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Vanselfsprekend was die toernooi nie net &#8216;n wonderlike uitstalkas vir Suid-Afrika nie, maar vir Afrika as geheel,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het pres. Zuma se trots oor Suid-Afrika uitgesonder as die faktor wat van die toernooi &#8216;n sukses gemaak het. Obama het die geleentheid gebruik om swart rassetrots te bemark.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&nbsp;Hy meen Suid-Afrika is nie net &#8220;&#8216;n nasionale kleinood nie, maar &#8216;n w\u00eareldskat&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het die heersende stereotipes oor Afrika aangeval en &#8220;vals perspektiewe&#8221; oor die kontinent verdoem. Hy het egter geen verklaring aangebied vir die talle mislukkings wat die vasteland steeds oplewer nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is &#8216;n vasteland wat baie leiers, entrepreneurs en regerings het,&#8221; het Obama ges\u00ea tydens sy gesprek waarin hy oordrewe klem op die positiewe aspekte van Afrika probeer l\u00ea het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dat Suid-Afrika se relatief ontwikkelde status in skerp kontras met die res van die kontinent uitstaan danksy wit kundigheid, &nbsp;is gerieflikheidshalwe vergeet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse president het ges\u00ea Amerika wil graag saamwerk met di\u00e9 lande in Afrika wat sonder buitelandse finansi\u00eble hulp oor die lang termyn kan funksioneer. Dat Suid-Afrika s\u00f3 &#8216;n land was v\u00f3\u00f3r 1994, het die Amerikaanse president ook blykbaar ontgaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Amerika sal sulke lande van die nodige hulpmiddels voorsien, het hy belowe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nelson Mandela is volgens Obama so helder en sjarmant soos altyd, en is steeds &#8216;n rolmodel vir die hele w\u00eareld. Hy het nie verwys na die verdoemende misdaadtoestand wat die land teister nie sedert Mandela se bewindsoorname nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ban Ki-moon, &nbsp;sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, het Suid-Afrika ook geprys en die hoop uitgespreek dat die fokus opnuut op Afrika sal val en dat dit sal lei tot &#8216;n Afrika-renaissance.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met sulke ho\u00eb verwagtinge sal die vasteland se swart inwoners hul sokkies moet begin optrek.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"\u0431\u0430\u043d\u0438 \u0444\u043e\u0442\u043e\">\u0431\u0430\u043d\u0438 \u0444\u043e\u0442\u043e<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/khar.gp.gov.ua\/ua\/subordinate_offices_.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pres. Barack Obama van die VSA het Woensdagaand in &#8216;n onderhoud met die SABC Suid-Afrika geprys vir die uitkoms van die W\u00eareldbekersokkertoernooi. Obama voel dat Suid-Afrikaners oor &#8216;n &#8220;buitengewone lewenskragtigheid&#8221; beskik. &#8220;Vanselfsprekend was die toernooi nie net &#8216;n wonderlike uitstalkas vir Suid-Afrika nie, maar vir Afrika as geheel,&#8221; het hy ges\u00ea. Hy het pres. Zuma [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-9065","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9065","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9065"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9065\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9065"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9065"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9065"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}